Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie...
Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie... [boodskap #117615] Wo, 11 Junie 2008 12:46 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Brown is gister deur die Hof teruggestuur Polsmoor toe,
ten spyte van die feit dat die mees berugte gevangenis in die Kaapse
Skierleiland is,
ten spyte van die feit dat hy steeds aan depressie ly en steeds onder
behandeling van Dr Pieter Cilliers, psgiater, is,
ten spyte van die feit dat hy vantevore seksueel in 'n vangwa op pad
Polsmoor toe aangerand is.

Gisteraand het nog sy familie nog sy regsverteenwoordigers presies geweet
waar hy hom bevind. Sy medikasie het by Karl Bremer gelê.

Interessant hoe dit werk, nie waar nie?

Brown word beskuldig dat hy geld verduister het, maar hy is nog nie verhoor
en skuldig bevind nie.
Tog word hy na 'n plek soos Polsmoor gestuur om daar aangehou te word SONDER
sy medikasie! - ingesluit die ARVs wat hom teen moontlike HIV besmetting
moet beskerm.

Shaibir Shaik is lankal skuldig bevind aan dieselfde soort misdade waarvan
Brown beskuldig word,
en elke appel voor die hoogste howe in die land het misluk...
Tog word hy toegelaat om vir maande weens hoë bloeddruk en depressie in 'n
posh privaathospitaal deur te bring.

Die een wat nog nie skuldig bewys en gevonnis is nie, word sonder sy
medikasie Polsmoor toe gestuur waar daar net 1 dokter vir 4000 gevangenis
is!
- en die een wat reeds skuldig bevind en gevonnis is, het toegang tot alle
mediese hulp in 'n posh privaathospitaal.

Miskien sal Ferdi hierdie keer vir my verduidelik waarom al die koerante in
alle tale daaroor swyg?
Re: Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie... [boodskap #117616 is 'n antwoord op boodskap #117615] Wo, 11 Junie 2008 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:bsedndFEXOytVNLVRVnyvAA@saix.net...
> Arthur Brown is gister deur die Hof teruggestuur Polsmoor toe,
> ten spyte van die feit dat die mees berugte gevangenis in die Kaapse
> Skierleiland is,
> ten spyte van die feit dat hy steeds aan depressie ly en steeds onder
> behandeling van Dr Pieter Cilliers, psgiater, is,
> ten spyte van die feit dat hy vantevore seksueel in 'n vangwa op pad
> Polsmoor toe aangerand is.
>
> Gisteraand het nog sy familie nog sy regsverteenwoordigers presies geweet
> waar hy hom bevind. Sy medikasie het by Karl Bremer gelê.
>
> Interessant hoe dit werk, nie waar nie?
>
> Brown word beskuldig dat hy geld verduister het, maar hy is nog nie
> verhoor en skuldig bevind nie.
> Tog word hy na 'n plek soos Polsmoor gestuur om daar aangehou te word
> SONDER sy medikasie! - ingesluit die ARVs wat hom teen moontlike HIV
> besmetting moet beskerm.
>
> Shaibir Shaik is lankal skuldig bevind aan dieselfde soort misdade waarvan
> Brown beskuldig word,
> en elke appel voor die hoogste howe in die land het misluk...
> Tog word hy toegelaat om vir maande weens hoë bloeddruk en depressie in 'n
> posh privaathospitaal deur te bring.
>
> Die een wat nog nie skuldig bewys en gevonnis is nie, word sonder sy
> medikasie Polsmoor toe gestuur waar daar net 1 dokter vir 4000 gevangenis
> is!
> - en die een wat reeds skuldig bevind en gevonnis is, het toegang tot
> alle mediese hulp in 'n posh privaathospitaal.
>
> Miskien sal Ferdi hierdie keer vir my verduidelik waarom al die koerante
> in alle tale daaroor swyg?

Gaan lees gerus by
http://www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_2 338175,00.html

Wat Media24 nie sê nie is dat die landdros vergunning toegestaan het dat hy
tot Donderdag in Goodwood gevangenis aangehou word, maar dan blykbaar tog na
Polsmoor toe moet gaan.
Re: Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie... [boodskap #117617 is 'n antwoord op boodskap #117615] Wo, 11 Junie 2008 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Jun 2008 14:46:18 +0200, "Torreke" wrote:

> Arthur Brown is gister deur die Hof teruggestuur Polsmoor toe,
> ten spyte van die feit dat die mees berugte gevangenis in die Kaapse
> Skierleiland is,
> ten spyte van die feit dat hy steeds aan depressie ly en steeds onder
> behandeling van Dr Pieter Cilliers, psgiater, is,
> ten spyte van die feit dat hy vantevore seksueel in 'n vangwa op pad
> Polsmoor toe aangerand is.
>
> Gisteraand het nog sy familie nog sy regsverteenwoordigers presies geweet
> waar hy hom bevind. Sy medikasie het by Karl Bremer gelê.
>
> Interessant hoe dit werk, nie waar nie?
>
> Brown word beskuldig dat hy geld verduister het, maar hy is nog nie verhoor
> en skuldig bevind nie.
> Tog word hy na 'n plek soos Polsmoor gestuur om daar aangehou te word SONDER
> sy medikasie! - ingesluit die ARVs wat hom teen moontlike HIV besmetting
> moet beskerm.
>
> Shaibir Shaik is lankal skuldig bevind aan dieselfde soort misdade waarvan
> Brown beskuldig word,
> en elke appel voor die hoogste howe in die land het misluk...
> Tog word hy toegelaat om vir maande weens hoë bloeddruk en depressie in 'n
> posh privaathospitaal deur te bring.
>
> Die een wat nog nie skuldig bewys en gevonnis is nie, word sonder sy
> medikasie Polsmoor toe gestuur waar daar net 1 dokter vir 4000 gevangenis
> is!
> - en die een wat reeds skuldig bevind en gevonnis is, het toegang tot alle
> mediese hulp in 'n posh privaathospitaal.
>
> Miskien sal Ferdi hierdie keer vir my verduidelik waarom al die koerante in
> alle tale daaroor swyg?

Hierdie is natuurlik nie presies dieselfde nie, maar ek dink dat die
ooreenkoms groter is as wat op die oog af lyk.

Zim wil só plek in tronk maak
Jun 10 2008 10:38:33:707PM - (SA)

Harare. - Pres. Robert Mugabe se regering oorweeg 'n amnestie vir
“gewone misdadigers” om plek in tronke te maak vir honderde politieke
gevangenes.

Mnr. Patrick Chinamasa, Zimbabwiese minister van justisie, het aan die
Herald gesê sy departement het reeds voorstelle opgestel vir amnestie
aan sekere gevangenes. “Dit word gedoen in afwagting van 'n
toestroming van gevangenes wat politieke geweld gepleeg het.”

Sowat 90% van die mense wat tot dusver in die politieke geweld
aangekeer is, is ondersteuners van die beweging vir demokratiese
verandering (MDC) en sluit in party-aktiviste, amptenare en gewone
lede van die publiek. In talle gevalle is hulle die slagoffers van
geweld.

Intussen is nog 'n MDC-aktivis gister dood aangetref. Mnr. Dumisani
Hapazari se lyk is naby Chiredzi in die veld gevind. Hy is glo Sondag
deur lede van die Zimbabwiese geheimediens ontvoer.

Volgens die MDC is dr. Godfrey Mugwazi van dieselfde dorp eergister
uit sy spreekkamer ontvoer. Daar is nog nie weer van hom gehoor nie. –
Tangai Chipangura, Media24-Afrika-kantoor
http://www.news24.com/Beeld/Wereld/0,,3-71_2338340,00.html
Re: Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie... [boodskap #117684 is 'n antwoord op boodskap #117615] Do, 19 Junie 2008 10:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" < skryf in boodskap news:bsedndFEXOytVNLVRVnyvAA@saix.net...
> Arthur Brown is gister deur die Hof teruggestuur Polsmoor toe,
> ten spyte van die feit dat die mees berugte gevangenis in die Kaapse
> Skierleiland is,
> ten spyte van die feit dat hy steeds aan depressie ly en steeds onder
> behandeling van Dr Pieter Cilliers, psgiater, is,
> ten spyte van die feit dat hy vantevore seksueel in 'n vangwa op pad
> Polsmoor toe aangerand is.
>
> Gisteraand het nog sy familie nog sy regsverteenwoordigers presies geweet
> waar hy hom bevind. Sy medikasie het by Karl Bremer gelê.
>
> Interessant hoe dit werk, nie waar nie?
>
> Brown word beskuldig dat hy geld verduister het, maar hy is nog nie
> verhoor en skuldig bevind nie.
> Tog word hy na 'n plek soos Polsmoor gestuur om daar aangehou te word
> SONDER sy medikasie! - ingesluit die ARVs wat hom teen moontlike HIV
> besmetting moet beskerm.
>
> Shaibir Shaik is lankal skuldig bevind aan dieselfde soort misdade waarvan
> Brown beskuldig word,
> en elke appel voor die hoogste howe in die land het misluk...
> Tog word hy toegelaat om vir maande weens hoë bloeddruk en depressie in 'n
> posh privaathospitaal deur te bring.
>
http://www.fin24.com/articles/default/display_article.aspx?N av=ns&ArticleID=1518-24_2340489

"Cape Town - Fidentia boss J Arthur Brown was on Friday remanded in custody
for another week after a scheduled bail application failed to materialise. "

"At Friday's proceedings, he appeared before Justhree Steyn in the Cape Town
Magistrate's Court where he was represented by attorney Joe Weeber. "

"Weeber also told the court that Brown had not received the medication he
needed while in custody at the Goodwood prison.

Brown was to be moved from Goodwood to the Pollsmoor Prison, where he would
be held in the "safer" environment of the prison hospital, the court heard.

Brown's main concern was for his safety, and his counsel asked the court to
ensure his safety at Pollsmoor.

Remanding the case, Steyn did not respond to the request for him to ensure
Brown's safety."
Re: Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie... [boodskap #117687 is 'n antwoord op boodskap #117684] Do, 19 Junie 2008 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 12:37:13 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Torreke" < skryf in boodskap news:bsedndFEXOytVNLVRVnyvAA@saix.net...
>> Arthur Brown is gister deur die Hof teruggestuur Polsmoor toe,
>> ten spyte van die feit dat die mees berugte gevangenis in die Kaapse
>> Skierleiland is,
>> ten spyte van die feit dat hy steeds aan depressie ly en steeds onder
>> behandeling van Dr Pieter Cilliers, psgiater, is,
>> ten spyte van die feit dat hy vantevore seksueel in 'n vangwa op pad
>> Polsmoor toe aangerand is.

>> Gisteraand het nog sy familie nog sy regsverteenwoordigers presies geweet
>> waar hy hom bevind. Sy medikasie het by Karl Bremer gelê.

>> Interessant hoe dit werk, nie waar nie?

>> Brown word beskuldig dat hy geld verduister het, maar hy is nog nie
>> verhoor en skuldig bevind nie.
>> Tog word hy na 'n plek soos Polsmoor gestuur om daar aangehou te word
>> SONDER sy medikasie! - ingesluit die ARVs wat hom teen moontlike HIV
>> besmetting moet beskerm.

>> Shaibir Shaik is lankal skuldig bevind aan dieselfde soort misdade waarvan
>> Brown beskuldig word,
>> en elke appel voor die hoogste howe in die land het misluk...
>> Tog word hy toegelaat om vir maande weens hoë bloeddruk en depressie in 'n
>> posh privaathospitaal deur te bring.

> http://www.fin24.com/articles/default/display_article.aspx?N av=ns&ArticleID=1518-24_2340489
>
> "Cape Town - Fidentia boss J Arthur Brown was on Friday remanded in custody
> for another week after a scheduled bail application failed to materialise. "
>
> "At Friday's proceedings, he appeared before Justhree Steyn in the Cape Town
> Magistrate's Court where he was represented by attorney Joe Weeber. "
>
> "Weeber also told the court that Brown had not received the medication he
> needed while in custody at the Goodwood prison.
>
> Brown was to be moved from Goodwood to the Pollsmoor Prison, where he would
> be held in the "safer" environment of the prison hospital, the court heard.
>
> Brown's main concern was for his safety, and his counsel asked the court to
> ensure his safety at Pollsmoor.
>
> Remanding the case, Steyn did not respond to the request for him to ensure
> Brown's safety."
>

Dit lyk of Hlope se doppie geklink is.
Re: Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie... [boodskap #117694 is 'n antwoord op boodskap #117687] Do, 19 Junie 2008 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

>
> Dit lyk of Hlope se doppie geklink is.
>

Ek hoop so.

Is daar nuwe verwikkelinge waarvan ek dalk nie weet nie?
Oor die naweek het dit geklink asof - 'n mens kan raai wie - die 2 wat hom
aanvanklik beskuldig het, so geintimideer het, dat hulle besluit het om 'n
u-draai te maak.
Re: Brown terug in Polsmoor sonder sy medikasie... [boodskap #117697 is 'n antwoord op boodskap #117694] Do, 19 Junie 2008 12:40 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 14:26:18 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" < wrote
>

>> Dit lyk of Hlope se doppie geklink is.

>
> Ek hoop so.
>
> Is daar nuwe verwikkelinge waarvan ek dalk nie weet nie?
> Oor die naweek het dit geklink asof - 'n mens kan raai wie - die 2 wat hom
> aanvanklik beskuldig het, so geintimideer het, dat hulle besluit het om 'n
> u-draai te maak.

Daar is later gesê dat Tim Du Plessis en diegene stories vertel, en
dat dit die twee se oorspronklike houding was.Dat hulle niks verander
het van wat hulle oorspronklik gesê het nie. Dat hulle net rapporteer
wat gebeur het en nie individuele klagtes wil lê nie.
Dit kon egter ook vir selfbeskerming wees want daar was sprake van
hulle dagvaar vir getuienis.
Anyway, elf regters het teen hom besluit en as daar nie teen hom
opgetree gaan word nie, gaan dit 'n geweldige klad op die SA
regstelsel, sommer so 'n morskol, plaas. Daar is rede om te dink dat
hy gaan suffer. Maar, hierdie is Afrika (moet miskien ook onthou
word).
Vorige onderwerp: ‘Dronk’ dokter teen 213 km/h betrap_'Drunk' doc walks free
Volgende onderwerp: SA Polisiemagte skiet op mekaar na Metropolisie paaie blokkeer, motoriste aanrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:01:16 MGT 2024