>>> Daar is ook 'n gelukkige trekking vir 'n volwassene, sowel as vir een
> kind
>>> aan die einde van die verrigtinge.
>>> Kaartjies is te koop by AVK kantoor tussen 8h00 en 13h00 weeksdae.
>>> Skakel vir enige navrae tel. (012) 543 2257.
>>
>> Could you kindly translate the above into English and Xhosa - Sabsy and I
>> might want to attend.
>> Thanks.
>
> If you do not understand Afrikaans, how do you know it is an invitation to
> attend anything at all?
Maybe he was guessing? With your attitude I don't think you will be needing
many tickets.
N. P. van Wyk Louw skryf in die eerste vers van die gedig "Gesprek van die
dooie siele":
"Kan jy my woorde, liefste, hoor
Of iets die blanke stilte stoor
Waardeur ons siele eensaam gaan
Veryl soos wolkies voor die maan
Kan jy, kan jy my woorde hoor?"
En wat vir die toekoms? Vry na VWL:
"Ooit sal ons woorde, liefste, soek
Van 'n taal die is verby gegaan
Wat weg is, het verdwyn
Oër Afrikaanse vlaktes weggekwyn
Kan jy, kan jy die ander woorde nou verstaan?"
Ek weet ons mag nie Engels skryf, rassisties wees ensovoorts nie. Ongelukkig
het dié vraestel in my hande beland en ek wil dit graag deel met diegene wat
dit sal waardeer. Dit is eintlik 'n Word 97 dokument, maar aanvaar dit maar
soos dit is.
Gauteng Province
Department of Education
New Maths Exam
Examination Time: 3 Hours or so
Please read all the instructions carefully!
1. Please write all the answers between the lines.
2. No part of the answer book may be rolled and smoked.
3. No children of students are allowed to participate.
4. Please leave firearms with the Parole Officer.
5. Bribes will be accepted at a minimum of R100-00.
6. Please notify the Examiner if this exam paper does not match the one you
bought in advance.
Question 1
Philamon has an AK47 with 2 magazines taped together, each holding 30
rounds.
If he misses 8 out of 10 shots, how many drive-by taxi shootings can he
attend before reloading?
Question 2
Phineas has a 12-seater mini-bus, but to avoid any discomfort he never
carries more than 23 people. Assuming each passenger weighs 85Kg and piles
35Kg of luggage on the roof, he drives at 140 km/h and that his brakes are
25% efficient, what would his stopping distance be?
A - 300 M
B - 600 M
C - 10 M as there is another passenger to pick up.
Question 3
Jacob is employed as a garden boy for one day a week at 5 households.
Assuming that he can make a lawnmower last three months, how many lawn
mowers will the households have to buy over a period of 2 years?
Question 4
In standard 6 Jackson has made 4 girls out of his class pregnant and another
6 from other classes. How many girls will he have got pregnant before he
leaves school when he matriculates on his 29th birthday?
Question 5
Samuel and his friends, altogether 6 of them, can each drink 35 bottles of
Castle Lager per day before falling over. How many SAB trucks will they need
to hijack per year to remain permanently pissed?
Privaat wynversameling van ongeveer 1200 bottels rooiwyn van 1939 tot
1990 (baie KWV) te koop. Kies wat jy wil uit die versameling of neem
die lot.
Tel 021-9885815
of 083 2830798
Eben
Ek sal die jaar 2000 in suid-afrika binegaan, en begin nou 'n vakansie aan die
einde van die jaar beplan. terselfdertyd hoor ek op die radio hier dat chicago
se burgemeester 2 persone van elke liewe land en protektoraat op die aarde vir
'n vier dag (all expenses paid) gala uitgenooi het. Sover het hulle al
verteenwoordigers (gewone mense) van 190 lande, en so twee dosyn is nog
uitstaande. Dit laat my toe dink: hoe sou ek die jaar 2000 wou binnegaan. Ek
wonder toe ook watter vieringe en planne lesers hier het. Hoe beplan julle om
2000 binne te gaan. Of, hoe sou julle ideaal wou?
Die straat spekuleer oor die heks
en sewentien katte in die digte huis
met g'n beweging agter vensters nie,
g'n wandeling deur die tuin (nalatenskap
van 'n eertydse tuinier met groen vingers)
nie. Nie rook deur die skoorsteen nie.
Skeefkyk deur my ruit word die acalypha
'n vrouefiguur met kopdoek, maak die tuinhek
toe, kyk vir pos. Dubbelkyk buig takke
oor die posbus: stommer duplikaat
van die huis met swart eenoogvenster
en skarnierlose deur op die straat.
Ek haal aan uit e-mail uit SA: (met die uitsluitlike doel om nog 'n
prentjie te gee van hoe iemand die stemmery ervaar het, weereens in
teenstelling met die van Ferdi)
"Nouja soos julle weet het ek voor die tyd gaan stem. Man en is ek bly
want die toue was lank en oral het die mense ure tougestaan."
"In kiesafdelings waar swartes meesal stem, is net dieselfde personeel
as by klein afdelings voorsiening gemaak. En dan is daar 5,000 mense
wat moet stem en die toue groei steeds . Sommige swartes het vroeg
gaan staan en dan teen 8 uur huis toe gegaan en weer teruggekom. Een
bediende het vroeg gaan tou staan en toe sy so 8 mense voor haar gehad
het het sy haar selfoon uitgehaal en haar madame gebel om te se sy kan
nou kom. Hoes daai vir jou!"
"Sommige het vir 8 ure en ander dwarsdeur die nag tougestaan. Een wit
vrou het lank tougestaan en toe hulle haar linker duim met `n soort
swart ink wou merk (dit bly 8 - 10 dae swart en niks haal dit uit nie)
weier sy en argumenteer en stap toe uit op die ou end baie kwaad
sonder on te stem."
"Daar was seker baie ander insidente en ons sal seker nog daarvan
hoor. Die Telkom advertensie mense was gou met `n advertensie wat die
kronkelende lang tou wys en `n regte ou aija wat staan en brei met
rooi wol. Naderhand het sy vir die persoon agter haar `n trui klaar
gebrei en vir die ou voor haar en sy was besig met die derde trui toe
sy naby die stemtent kom. Kostelik!"
"Die stemmery was baie kalm en vreedsaam. Robeneiland se uitslae
was eerste uit al voor die stembusse gesluit het."
NB: moet my asb nie aanval oor die inhoud van die ouens se e-mail nie
- dis ander ouens se opinies en dis hoe hulle ons van die stemmery
laat weet het.
Vir die liggeraaktes onder julle: dis nie my enigste "input" oor die
stemming!
Try the book "The History of Afrikaans" by Fritz Ponelis. A lot of
historical background as well as analysis of the development of Dutch
and Afrikaans in South Africa.
Asseblief Gloudina
As Afrikaans en/of die nuusgroep vir jou belangrik is, hou maar aan om
gedigte te plaas ('n persentasie lesers waardeer dit waarskynlik).
Maar moet ASSEBLIEF nie probeer om "bydraes" te maak nie.
Moenie jouself aanmatig om daarmee voort te gaan omdat daar hier en daar
iemand is wat jou afbrekendheid en paranoia amusant vind nie
Jy besmet en noodwendig vermoor jy hierdie ng. Dit is een van die weinige
kommunikasiekanale wat vir andere van ons wat in die buiteland is, baie
opbouend, aktueel en insiggewend kan en behoort te wees.
Ek hoop jy sien nie hierdie as net nog 'n bydrae om op te reageer nie
Luister 'n slag. Ek weet hier is 'n paar nare ouens (en vrouens) wat jou
hardepad gee op die die ng, maar ek is bevrees jy het die vermoe om jou
hulle linkerhaakhoue te blok met jou regteroor.
Luister na jouself. ".....vir Clinton probeer vervolg het oor 'n
doodnormale aktiwiteit...." !!?
" Wanneer massas stem, is daar altyd onreelmatighede...." Altyd?
En nog 'n ding. Ek glo jy weet waar ek staan met rassisme en chauvinisme -
maar glo my, iemand wat hier in Kanada bly, prakties vir hulle lewe lank, en
dan ander (in SA) kritiseer as hulle iets negatiefs te se het oor SA se
nie-triviale probleme, het GEEN kredietwaardigheid nie. En jy weet dit.