"Ghingis Khan" skryf in boodskap news:005ce7db$0$10288$c3e8da3@news.astraweb.com...
> Verskeie internasionale Moslemterroristegroepe,waaronder die
> Palestyns-Islamitiese militante organisasie Hamas, die Libanese Hezbollah
> en Al Qaida is in Suid-Afrika gevestig.
> Dat kan er nog maar bij ! Gangsters zoeken natuurlijk landen op waar
> gangsterstreken niet opvallen
> Het gaat er toch zo goed, in ZA, sinds Mandela en zijn partij het er
> voor het zeggen hebben.
Het zal wel wellicht niemand verbazen dat blanke Zuidafrikanen en
ondernemers massaal naar China emigreren.
Noag, die ark, die muis en die Manx
Aug 08 2008 11:41:03:160AM - (SA)
'n Manx-kat, wat glo soos 'n hond geleer kan word.
Dis Noag se skuld dat die Manx-kat nie 'n stert het nie, lui een van
die verhale oor hoe dit gekom het dat Manxe nie sterte het nie.
Noag het glo die ark se deur toegemaak en die Manx se stert per
ongeluk daarmee afgekap - die Manx wou nie luister toe Noag geroep het
nie omdat hy besig was om 'n muis te jaag. Op die nippertjie, net toe
dit begin reën en Noag die deur wou toemaak, is die muis die ark in
met die Manx agterna . . .
Wat wel waar is, is dat die kat van die Man-eiland aan die Britse kus
af kom.
'n Paar honderd jaar gelede is die eerste katte met die afwyking reeds
gesien.
Omdat die geen verantwoordelik vir die afwyking dominant is, is daar
besonder baie stertlose katjies gebore.
Dit word ook gesê die eerste stertlose katte kom van een van die skepe
van die Spaanse armada wat naby Man gesink het. Die katte het glo na
die eiland geswem.
Die Manx is 'n erkende ras met kort, lang en stompiesterte. Hulle is
ronde katte - ronde gesigte, ronde wange, ronde lyfies - als is rond.
Die feit dat Manxe nie sterte het nie, tas nie hul balans aan nie.
Hulle beweeg nogal huppelrig met hul lang agterbene wat hul beweging
soos die van hase laat lyk.
Daarom word hul soms cabbits ('n samevoeging van cats en rabbits)
genoem.
As jy 'n Manx-kat het en jy soek hom, is dit die beste om op oogvlak
(joune, nie die kat s'n nie) te soek. Hulle hou daarvan om hoog te
sit.
Hulle word soms beskryf as 'n katsoort vir mans omdat hulle beskou
word as die katte wat die meeste soos honde optree. Hulle kan geleer
word om balle terug te bring, is meestal mal daaroor om in 'n motor te
ry en is mal oor water.
Hulle kan maklik geleer word om aan 'n leiband te loop en kom
aangehardloop as jy hul naam roep of fluit. Hulle leer ook maklik die
betekenis van "nee".
'n Probleem wat die Manx-sindroom genoem word en wat verband hou met
die afwykende geen wat die rugstring te ver kan verkort, is deesdae
meer onder beheer omdat beter teelmetodes gebruik word.
'n Te kort rugstring kan spina bifida, uitskeidingsprobleme,
blaasprobleme en spysverteringsprobleme tot gevolg hê.
Rolbos
is 'n tolbos,
'n hardloop-
spring-
en hol-bos.
Soek jy hier
dan is hy daar -
weggewaai
tot
wieweetwaar:
oor die berg
en oor die rant
weggewaai
tot
annerland
Hallo walvis
hoesie water?
Nat, ou pellie,
sien jou later!
Skilpad kan nie sing nie
Skilpad kan nie spring nie
Stom
en
stadig
stap
hy aan
waar sy skilpadpad mag gaan.
Die liedjie
van my rietfluit
my gonnie-piet-
verdriet-fluit
het niks
het niks
van die
ret-tet-tet
van die
luister-hoe-ek-
skree-trompet,
het niks
het niks
van die
rom-tom-tom
van die
hier's-ek-weer-
met-my-
trommel-trom;
hy't net
hy't net
die fyn verdriet
die fyn verdriet
van die fluitjiesriet
Ek sal
vir jou
'n appel pluk;
twee vere
en 'n roos.
Die appel
en die roos
is net
'n soetigheid
vir nou.
Die pouveer
en makouveer
is vir
more se onthou.
Wees dankbaar
vir 'n bleskop
waar skilfers
nooit
kan nesskop.
Hou poedels
van noedels
van pap
en polonie?
Ek glo nie.
Die Amerikaanse verkiesingveldtogte word nou interessant. Vir 'n
rukkie
daar, toe Hilary en Obama so in mekaar se hare was, het ek
belangstelling
verloor. Maar nou is dit net omtrent 'n bietjie meer as drie maande
voor die
verkiesing, en dinge begin kook.
Een van die dinge waarop almal wag, is die benoeming van
die
respektiewe vise-presidente. Ek dink nie Hilary verwag om gekies te
word
deur Obama nie. ( Ek sou haar graag in sy kabinet wou sien.) Ek dink
egter
Obama behoort 'n vrou te kies. Daar is 'n hele paar sterk kandidate en
al die
vroue wat so vir Hilary gewerk het, sal beter voel as daar ten minste
'n vrou
as vise-president verkies word.
Wie McCain gaan kies, sal hoogs interessant wees. Op 'n
stadium
het ek gewonder of hy Condoleeza Rice moes kies. Dan kon hy ten minste
twee voëls met een skoot in die hande kry - 'n vrou en daarby nog 'n
swart
vrou. Maar ek dink Rice se assosiasie met Bush maak nie van haar 'n
goeie
keuse nie.
Wonder ook watter kandidaat vir president meeste mense in
SA
sou verkies. Wonder of dit op hierdie stadium saakmaak. Gedurende die
apartheidsera was dit belangrik vir die apartheidsvaders dat hulle
iemand
soos Reagan in die Withuis gehad het, wat geweier het om daadwerklik
teen die regime in SA te werk, en dus so die apartheidsdiktatorskap
in stand gehou het.
Voor die biduur van die kring
vra Tant Miem die ouderling,
“Oor wie sal ons ons vandag bekommer,
Wie met karwats tot bekering bring?
Of bid ons sommer?”
'n Man stap by 'n ouetehuis verby en sien vier vrouens kaal op die
gras lê. Hy rapporteer dit aan die matrone.
Matrone sê dit is afgetrede prostitute. Hulle het 'n closingdownsale.
Heeft een persoon of bedrijf ervaren problemen met het bedrijf boekhouding
agentschappen, boekhouden onderzoek en financiële verslaglegging
verklaringen aan het ministerie van Financiën in Mozambique?
Dit verzoek is naar aanleiding van grootschalige georganiseerde omkoping en
corruptie dat wordt gepleegd op grond van een gebrek aan nationale
verantwoordelijkheid.
My adres is nou X2 hier geplaas.
Jou adres het ek verplaas Ferdi, een of ander tyd wat ek gebackup,
geformateer en ge-reinstall het. Dit sal dus erens op een van 'n hoop
DVD's wees. Riaan se adres het ek nie, en Jim s'n ook nie.
En julle ondersteun ons mening buitendien.
Kontak my of Torreke asseblief.
Zohan is 'n Isrealiese Komando lid wat graag in 'n haarsalon wil werk.
Zohan maak of hy tydens 'n geveg met 'n gevaarlike kalant sterf. Hy
vertrek dan in die geheim na Amerika om sy droom te bewaarheid maar hy
word herken en die poppe begin dans.
Ek persoonlike dink dat sommige tonele met baie swak smaak verfilm
was. Die fliek sal byval vind by die ouer tiener en jong volwasse maar
teen R45 'n kaartjie dink ek dis geldmors.
Akteurs:
Adam Sandler
John Turturro
Emmanuelle Chriqui
Nick Swardson
Lainie Kazan
Rob Schneider