Die môrester laat val
kort voor dagbreek drie
druppels nektar
op die rooi duin
en drie wyse manne
het op drie wit
môreblomme afgekom
en die geur van 'n
babatjie geruik
en hom gevind
wat sou praat
oor die een ster
bo verlate duine
Somerkersfees
(Welkom o stille nag van vrede, Lied No 358, Liedboek van die Kerk)
(Woorde; Koos du Plessis en Jannie du Toit: Musiek; Koos du Plessis)
Aanhaling:
Welkom o stille nag van vrede,
onder die suiderkruis,
wyl stemme uit die ou verlede
oor sterrehemel ruis
Kerfees kom, Kersfees kom
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer.
Hoor jy hoe sag die klokke beier
In eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
vertel die ou verhaal.
Kerfees kom, Kersfees kom
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer.
Voel jy ook nou sy warm liefde
As ond die dag gedenk,
Toe Hy sy Seun aan ons gegee het
Ons grootste kersgeskenk.
Christus kom, Christus kom
gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
in hierdie land, o Heer.
Mooi, eenvoudige woorde en 'n mooi, eenvoudige, gewyde wysie. Gaan
luister by
www.sois.uwm.edu/afrikaans/culture/music/choir_ooskaap/choir _ooskaap_somerkersfees.html
Dit pas ook mooi aan by ons land, is dit nie? Beter as 'n oorgewig
Vader Krismis in 'n warm, rooi oorpak, wat op 'n sneeuslee deur
rendiere getrek word.
Daar is 'n goeie kans vir reën hier by ons op Kersdag. Ek hoop dit
reën want ek het in al my jare en ek is al in beseringstyd nog
nooit 'n reënerige Kersdag beleef nie.
Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar word aan julle almal
toegewens. Hoop ons sien mekaar weer hier volgende jaar. Ek gaan so bietjie
Suidkus toe, en sal DV julle kom hallo se, vroeg volgende jaar.
Hiers 'n ander een vir jou: My elektrisiteitsrekening by die Jhb
stadsraad:
Die brief wat ek na hulle geskryf het, is in Engels, so ek paste dit
vir jou:
My account (electricity) shows:
1. Adjustment - (minus) 87.28
2. Interim charge 318.56
3. Service charge 147.12
4. Demand side management levy 16.00
5. Vat 14% 137.43
Whatever "service charge" and "Demand side management levy" is, if one
does one's sums, it seems that 318.56 PLUS 147.12 PLUS R16.00 is:
R481.68
If one subracts 87.28 (adjustment) the ammount is: R394.40.
Now calculate VAT at 14% and it is: R55.21
Now look at the VAT charged on my account - it is R137.43
Can you please rectify this? And can you please inform me for how long
VAT was illegally charged at illegal rates on my accounts?
Gewoonlik by die tyd het die weerburo al vir ons Transvalers laat weet of
ons 'n nat of droog Kersfees kan verwag daar in Natal. Tensy ek dit gemis
het, het ek nog niks gehoor nie. Hoe lyk die weer daar die laaste paar weke,
en wat is jou gevoel.
Gewoonlik by die tyd het die weerburo al vir ons Transvalers laat weet of
ons 'n nat of droog Kersfees kan verwag daar in Natal. Tensy ek dit gemis
het, het ek nog niks gehoor nie. Hoe lyk die weer daar die laaste paar weke,
en wat is jou gevoel.
Lees die briewe weer in Beeld en let op dat keer op keer
word slegs briewe wat kritiek lewer met betrekking tot die blanke tot
nie-blanke diskriminasie geplaas word.
Die skrywer van die brief 'kry elke hond sy dag...' het natuurlik 100%
my simpatie, maar die briewe-redakteur van Beeld moet afgedank word.
Ek hoop Tim vat hom vas want hy moet na 'n plakkerskamp verplaas word.
Lees en vergelyk briewe, en moet nie glo dat daar nie briewe met die
teenoorgestelde strekking ook aanland nie. Hy plaas egter slegs dié
wat die blanke cheap maak.
Dit is onwaarskynlik dat ek reaksie op hierdie skrywe sal lees binne 4
weke, want kort na ek send gekliek het, gaan ek die rekenaars
uitmekaar haal en 'n nuwe stel rekenaars in die Transvaal haal. Ek sal
tot in die nuwe jaar daar wees, maar laat tog intussen iets vir julle
om oor te herkou.
Gaan maar gal af Jottie, en sê hoe min jy hou van wat ek kwytraak.
Maar moet nie regtig baie moeite doen nie, want van die drie mense wat
hierdie brief (hierdie jaar) sal lees, sal my nie insluit nie. Ek plug
nou uit en sal in die eerste dae van 2009 Windows laai, Agent laai, my
(ander) gunsteling programme laai, weer inskakel hier, en waarskynlik
sal daar dan sowat 3 briewe ekstra hier wees. So, ek sal dit dà n lees,
maar teen daardie tyd het jy (miskien) al jou mind gechange.