Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ferdi, Riaan, Jim
Ferdi, Riaan, Jim [boodskap #118256] Do, 31 Julie 2008 13:06 na volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
My adres is nou X2 hier geplaas.
Jou adres het ek verplaas Ferdi, een of ander tyd wat ek gebackup,
geformateer en ge-reinstall het. Dit sal dus erens op een van 'n hoop
DVD's wees. Riaan se adres het ek nie, en Jim s'n ook nie.
En julle ondersteun ons mening buitendien.
Kontak my of Torreke asseblief.

Dave
Re: Ferdi, Riaan, Jim en Suidwester [boodskap #118259 is 'n antwoord op boodskap #118256] Do, 31 Julie 2008 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" My adres is nou X2 hier geplaas.[/color]
> Jou adres het ek verplaas Ferdi, een of ander tyd wat ek gebackup,
> geformateer en ge-reinstall het. Dit sal dus erens op een van 'n hoop
> DVD's wees. Riaan se adres het ek nie, en Jim s'n ook nie.
> En julle ondersteun ons mening buitendien.
> Kontak my of Torreke asseblief.
>
> Dave
>

Die uitnodiging geld ook vir jou, Suidwester.
Re: Ferdi, Riaan, Jim en Suidwester [boodskap #118260 is 'n antwoord op boodskap #118259] Do, 31 Julie 2008 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 15:24:35 +0200, "Torreke" wrote:
> "Dave"
>> My adres is nou X2 hier geplaas.
>> Jou adres het ek verplaas Ferdi, een of ander tyd wat ek gebackup,
>> geformateer en ge-reinstall het. Dit sal dus erens op een van 'n hoop
>> DVD's wees. Riaan se adres het ek nie, en Jim s'n ook nie.
>> En julle ondersteun ons mening buitendien.
>> Kontak my of Torreke asseblief.

>> Dave

>
> Die uitnodiging geld ook vir jou, Suidwester.

yep, ek was roekeloos om name te noem.
DIE KLEIN TREK VAN 2008 [boodskap #118263 is 'n antwoord op boodskap #118260] Do, 31 Julie 2008 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spider Pig  is tans af-lyn  Spider Pig
Boodskappe: 14
Geregistreer: Mei 2008
Karma: 0
Junior Lid
Is julle moeg vir die khaki's?
Re: DIE KLEIN TREK VAN 2008 [boodskap #118266 is 'n antwoord op boodskap #118263] Do, 31 Julie 2008 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 15:49:41 +0200, "E\(u\)we\(l\)knie"
wrote:

> Is julle moeg vir die khaki's?
>

'n khaki kan nie verwyt word omdat hy 'n khaki is nie.
Dìt, geld nie vir 'n verraaier nie.
Re: DIE KLEIN TREK VAN 2008 [boodskap #118267 is 'n antwoord op boodskap #118263] Do, 31 Julie 2008 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"E(u)we(l)knie" Is julle moeg vir die khaki's?[/color]

Khaki's?

Nee, wat De La Rey, De La Rey,
sal hulle die boendoes inlei.

Ons speel nie meer LP's nie,
hulle haak op een groef vas.
Re: DIE KLEIN TREK VAN 2008 [boodskap #118270 is 'n antwoord op boodskap #118267] Do, 31 Julie 2008 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Duif[1]  is tans af-lyn  Duif[1]
Boodskappe: 20
Geregistreer: Julie 2008
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 31 Jul 2008 16:43:00 +0200, "Torreke" wrote:

> "E(u)we(l)knie"
>> Is julle moeg vir die khaki's?
>
> Khaki's?
>
> Nee, wat De La Rey, De La Rey,
> sal hulle die boendoes inlei.
>
> Ons speel nie meer LP's nie,
> hulle haak op een groef vas.
>
>
>
>
>

So BTW, hoeveel groewe het 'n LP?
een, weet jy?
Re: DIE KLEIN TREK VAN 2008 [boodskap #118274 is 'n antwoord op boodskap #118270] Do, 31 Julie 2008 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < skryf
>
> So BTW, hoeveel groewe het 'n LP?
> een, weet jy?
>
Hang af of dit 'n manlike of vroulike LP is en hoe oud.
Re: Ferdi, Riaan, Jim en Suidwester [boodskap #118276 is 'n antwoord op boodskap #118260] Vr, 01 Augustus 2008 07:43 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:hqf394dtklonm632chhskuiiaemit5qed4@4ax.com...
> On Thu, 31 Jul 2008 15:24:35 +0200, "Torreke"
> wrote:
>
>> "Dave" >> My adres is nou X2 hier geplaas.
>>> Jou adres het ek verplaas Ferdi, een of ander tyd wat ek gebackup,
>>> geformateer en ge-reinstall het. Dit sal dus erens op een van 'n hoop
>>> DVD's wees. Riaan se adres het ek nie, en Jim s'n ook nie.
>>> En julle ondersteun ons mening buitendien.
>>> Kontak my of Torreke asseblief.

Ek het mail na die tor...@hotmail.co.uk toe gestuur.

Groete

Riaan
Vorige onderwerp: so b.t.w. Torreke
Volgende onderwerp: Mozambique rekenkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 08:10:26 MGT 2024