On Sun, 16 Nov 2008 16:34:06 +0200, Dave wrote:
> On Sat, 15 Nov 2008 15:06:06 +0200, Dave wrote:
>
>> http://www.dailynews.co.za/?fSectionId=3532&fArticleId=n w20081115122147467C912062
>
>
> Cop held for blue-light shooting
> 16 November 2008, 08:34
> Related ArticlesBlue-light shooting seen as attempted murder
> Blue light menace
> VIP driver punched in blue-light crash
> Durban - A policeman has been arrested for shooting at a tyre of a
> motorist who failed to move into the slower lane of the N3 near
> Pietermaritzburg on Saturday, causing an accident that left eight
> people injured.
>
Ek het gedink niks kan my meer skok wat die fokken gemors doen nie,
maar steeds was dit naar maar verstaanbaar, omdat ons die Jottieïte
ken, om te lees in die Rapport:
........Na verneem word het verskeie ANC-politici gistermiddag glo
........probeer keer dat Khumalo vasgetrek word.
Tipies, is dit nie:-(
Polisielid vas ná skietery uit kar op N3
Gerhard de Bruin
Durban
'n Konstabel verbonde aan die polisie se BBP-eenheid is gister in
hegtenis geneem nadat hy glo vanuit 'n bewegende BBP-voertuig met sy
vuurwapen op 'n onskuldige motoris op die N3 naby Pietermaritzburg
losgebrand het.
Dit was glo nadat die motoris nie vinnig genoeg uit sy baan kon padgee
nie.
Die motoris se een motorband is in die voorval stukkend geskiet en hy
het daarna beheer oor sy voertuig verloor en reg van voor met 'n
bakkie in die aankomende baan gebots.
Volgens supt. Henry Budhram, woordvoerder van die polisie in
KwaZulu-Natal, was die bestuurder van 'n Mazda3 op pad na
Pietermaritzburg toe die voorval gebeur het.
"'n Vangwa van die polisie se ongelukeenheid het agter die Mazda gery
toe 'n swart Volkswagen Golf met 'n flitsende blou lig en swart
vensters hulle van agter af ingery het.
"Die polisievoertuig kon daarin slaag om vir die Golf pad te gee, maar
die bestuurder van die Mazda was in daardie stadium nog besig om 'n
groot vragmotor teen 'n hoogte verby te steek."
Budhram sê polisiemanne in die vangwa het gesien hoe die Golf, nadat
die Mazda uiteindelik by die lorrie verby is en uit die baan kon
beweeg, tot langs laasgenoemde gery het.
'n Passasier van die Golf het toe 'n venster afgedraai en met 'n
vuurwapen op die Mazda begin skiet.
'n Agterband van die Mazda is papgeskiet.
Die Mazda se bestuurder het daarna beheer oor sy voertuig verloor, oor
die middelmannetjie van die besige N3 snelweg beweeg en reg van voor
met 'n bakkie wat op pad was Durban toe gebots.
Die Golf het daarna aangery en glo weggejaag toe die polisie in die
vangwa dit wou aftrek.
Volgens Budhram is verskeie patroondoppies op die toneel opgetel.
'n Bron na aan die ondersoek sê 'n konstabel Khumalo verbonde aan die
polisie se BBP-eenheid is kort daarna by Camperdown in hegtenis
geneem.
Khumalo het glo ná sy inhegtenisnemings vir die polisie gesê hy was
laat vir 'n afspraak met mnr. Meshack Radebe, LUR vir maatskaplike
dienste.
Na verneem word het verskeie ANC-politici gistermiddag glo probeer
keer dat Khumalo vasgetrek word.
Budhram het by navraag egter bevestig dat komm. Hamilton Ngidi,
polisiehoof van KwaZulu-Natal, persoonlik beveel het dat Khumalo in
hegtenis geneem word.
Drie mans in die Mazda en vyf in die bakkie is ernstig in die ongeluk
beseer en na hospitale in die omgewing geneem.
"Sedert verlede jaar was BBP-voertuie en -konvooie in talle
soortgelyke omstrede voorvalle in KwaZulu-Natal betrokke.
Die hele wêreld is geaffekteer deur die finansieële katastrofes wat
basies veroorsaak is deur die gierigheid en onverantwoordelikheid
van die verband-markte in die VSA. Alhoewel ons in Kanada bietjie
beskerm is omdat ons konserwatiewe huisverband-aankoop reëls
het, is daar nogtans reperkussies. Byvoorbeeld, pensioenfondse
hier in Kanada het ook letterlike biljoene dollars verloor en is nog
besig om te verloor in die aandelemarkte se meltdown. Ons koerante
is vol daarvan. Maar ek kan nie in die Beeld enige tekens vind dat
dieselfde in SA gebeur nie. Miskien lees ek nie op die regte plek
nie. Kan enigiemand vir my bietjie inlig?
"Saturday Night Live " beleef 'n opbloeiing wat dit seker nie sedert
die vroeë negentigerjare gehad het nie. Een van die aanvanklike redes
is omdat Tina Fey, wat nie meer 'n gereelde SNL lid is nie, so 'n
dead ringer vertoning gee as Sarah Palin. Die real genius is natuurlik
Lorne Michaels ('n Kanadees) wat vir Tina Fey teruggelok het vir die
eleksie-seisoen. Vanaand kom Will Ferrell as George Bush ook op.
Ek is seker helfte van die VSA se bevolking sal of vanaand kyk,
of stukkies daarvan more op CNN sien. Ek dink Saturday Night Live
word nou 'n speler in die VSA se eleksie.
Nog net tien dae, en dan gaan ons die grootste landslide
sien in 'n baie lang tyd. Jammer dat ek nie dieselfde kan rapporteer
van Kanada se verkiesing nie. Ons het maar weer 'n minority
Conservative regering ingestuur.
Ek lees gereeld elke oggend die Beeld se Internet-edisie. Ek sien
egter
baie min nuus van die finasiële gedoentes wat nou reg om die wêreld
aangaan. Ek neem aan dis omdat daar nie dramatiese verskuiwings
in die land se finansiële sektor plaasvind nie. Ek neem wel kennis
van die feit dat die rand skerp teen die Amerikaanse dollar daal. Maar
so daal die Kanadese dollar ook dramaties teenoor die Amerikaanse
dollar. Wat 'n ironie. Ons dollar daal, ons wat in 'n land bly waar
ons
nie die stupid eksesse toelaat wat die VSA banke so in die slag laat
bly
het nie. Ons sal getref word deur die resessie in die VSA, maar geen
bank hier is in die moeilikheid nie. En ons dollar daal. Seker omdat
spekuleerders die Amerikaanse dollar opkoop terwyl dit goedkoop
was.
State hospitals 'in crisis'
21 October 2008, 11:55
Related ArticlesOver expenditure cripples hospitals
Minister pledges to fight for better health
By Vivian Attwood
State hospitals in KwaZulu-Natal are on the verge of collapse and it
is only a matter of time before more patients die as a result.
This is the fear of senior doctors who say they are at the end of
their tether, and have revealed that staff at hospitals are working
under intolerable conditions, and have patients who are dying when
they should not.
The KwaZulu-Natal department of health has disputed claims that a
moratorium on vacancies at provincial hospitals is in place. But the
doctors refute this, saying that hospitals are effectively prevented
from filling open posts.
Six doctors, who requested anonymity, say that staff shortages and a
lack of equipment were damaging health care, and were caused by the
KZN department's attempt to recoup a budgetary overspend of
R1,2-billion in the past financial year by freezing posts and not
ordering much-needed equipment.
On Monday the Daily News carried an open letter to the new national
Minister of Health, Barbara Hogan, which set out paediatricians'
despair at the sagging standard of medicine.
According to a paediatrician at Addington Hospital, premature babies
are already dying because vital machinery that was ordered years ago
has not been sanctioned by the department of health.
A doctor who formerly worked at Port Shepstone General Hospital
revealed that a woman with an ectopic pregnancy had to be rushed to
Prince Mshiyeni Hospital in Durban because there was no anaesthetist
available at Port Shepstone. The ICU there was staffed by interns,
rather than qualified doctors. The woman narrowly escaped death.
At Addington Hospital a woman died in a waiting room without seeing a
doctor as her unsuspecting husband waited nearby - a death reported by
the Daily News on October 10.
KZN Department of Health spokesperson Leon Mbangwa denied that posts
had been frozen.
"We definitely don't have a moratorium on clinical staff," he said.
"That would include critical posts like paediatric and anaesthetic
doctors. We have, however, embarked on a process of trying to control
over-expenditure. Hospital managers must motivate for critical posts
to be filled, and fill out the necessary documentation. Some civil
servants are too lazy to follow the right channels."
A specialist at Addington Hospital claimed the Department of Health
was all too aware of the shortage of staff around the province. He
said the moratorium was no figment of their imaginations, but a
pressing reality.
"Come January, when interns leave, we will have just four doctors to
deal with the 3 000 paediatric patients we treat each month. Our goose
will be well and truly cooked.
"We keep inundating the human resources department to ask whether the
moratorium has been lifted. Each week they have to say no.
"Management has also sent letters to the department of health, but
it's like appealing to a rock."
A source close to the Port Shepstone Hospital said morale was at an
all-time low. "Doctors are at the end of their tether. The hospital
has been losing people for all the usual reasons, but since April they
haven't been able to hire replacements. By the end of the year only
two specialists will be left in anaesthesia.
"Incidents like that of the pregnant woman who nearly died are common.
There have been a number of near disasters."
At Addington, staff said they were "running on empty". Along with
staff shortages they have to contend with a lack of potentially
life-saving equipment, and the frequent absence of basic hygiene tools
like antiseptic soap, towels, scrubs and even cotton wool.
"The Department of Health justifies the moratorium by claiming a lack
of funds, but what is money if babies are dying at this hospital?"
said a paediatrician.
"We don't have a fully functional ventilator for premature babies.
Inevitably, there are infants who don't make it as a result. You can't
apply business principles to medicine."
The crisis is every bit as acute at Grey's Hospital in
Pietermaritzburg. A source revealed that the hospital had not received
new equipment for several years.
"We are faced with repeated failure of essential equipment like
anaesthetic machines and ventilators," she said.
"There is talk of shutting down the paediatric department because of
staff shortages. Most of the specialists I have spoken to are planning
to leave the country.
"Matters have simply gone too far. We can't condone what's happening
any longer."
Mbangwa said he was completely unaware of a critical shortage of staff
in the anaesthetic department at Port Shepstone Hospital.
"It is the first time I have heard about this."
ÂThis article was originally published on page 1 of The Daily News on
October 21, 2008
Kla julle met 'n wit brood onder die arm, terwyl Johannesburg beter is
as ál die ander stede? Of is die ander stede nóg swakker as Jo'burg?
Ek meen, dis mos die stad van goud..:-)
Wat kla julle Jo'burgers? Ons lees mos die koerante en sien hoe goed
dit daar gaan. Kla julle met 'n wit brood onder die arm, m.a.w. is
Johannesburg nòg beter as al die ander stede? Of is al die ander stede
nòg swakker as Johannesburg? Ek meen, die stad van goud...:-)