Also sprach @home.com
->. Buitendien, ou Charles, jy is nie wit nie, maar heelwaarskynlik pienk met bruin kolletjies.
Amen, ja. Ons wittes is almal sewe persent
swart. Hier in Suid-Afrika van die jaar 2000
het ons geen probleem daarmee nie. Hoekom het
jy in Kanada, ou antie?
Nobody can dispute the fact that the term "Dutchmen" is south
africa is used as a derogatory reference to those old order,
broederbond perverted boere that upheld Apartheid and opressed
the blacks.
While many overseas posters here such as POES & PATRICK will not
understand this terminology, they should take the cue from an
expert such as myself, on matters such as these.
The Dutchmen in a similar vein also had a derogatory term for the
english - "Soutpiele", signifying the English speakers apparent
strong ties with England, whilst at the same time viewing
themselves as true South Africans.
The English speakers of course provided the brains and the
financial skills required to develop South Africa to a thriving
nation only to have it destroyed by the nepotistic, greedy
Dutchmen, who ultimately sold out to their opressors and got into
bed with them.
This clearly makes the Dutchmen/Boere the despised race that they
are today.
Also sprach squi...@echelon.alias.net
(Squirrel)
-> The Dutchmen in a similar vein also had a derogatory term for the
-> english - "Soutpiele", signifying the English speakers apparent
-> strong ties with England, whilst at the same time viewing
-> themselves as true South Africans.
->
-> The English speakers of course provided the brains and the
-> financial skills required to develop South Africa to a thriving
-> nation only to have it destroyed by the nepotistic, greedy
-> Dutchmen, who ultimately sold out to their opressors and got into
-> bed with them.
Ou squireltjie, jou onderrok hang so ver uit
dat jou tril uitsteek. Jy besef natuurlik dit
is waar jou beweerde "brains" sit.
ik ben voor mijn werk op zoek naar typische gerechten uit
(zuid) afrika
kan iemand mij hier aan helpen?
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
As they would say in Kaapstad, Bloemfontein, Oos-London, Poort
Elizabeth, Pietermaritzburg, Paarl, Pretoria, Johannesburg, Jan
Kempsdorp, Louis Trichardt, en dies meer:
"MANS IS VAN AARDE. VROUE IS VAN AARDE. DEEL DAARMEE."
--
Sincerely,
ILUDIUM PHOSDEX
(die egte artikel--aanvaar geen plaasvervangers)
(N.B. Spammers beware: ALLE VOORBEELDE GEDEEL MET DIE BEHOORLIKE
KANALE!!)
For the best in badly-written, SCHIZOPHRENIC opinion and comment (and
more!) on the Internet, point YOUR web browser towards: http://anotherprozacmorning.homestead.com/
BOOKMARK! BOOKMARK!! OY VEY IZ MIR!! (apologies to Dr. Bronner's)
In addition to the aforementioned opinion, you can also find:
*FREE web-based, spam-strained Email!
*The best of online shops in the worst possible milieu therefor!
*The most realistically American media links page online!
AND PLENTY MORE WHERE THAT CAME FROM, DWAAS!
Ik zat me af te vragen waar het Afrikaanse woord 'bloot' (in de betekenis
van 'alleen' of 'slechts') vandaan komt....met als vermoeden dat dit een
van de weinige duidelijke Duitse leenwoorden is: het Duitse 'bloss'
(ss=ringel-S, of meer officieel 'sz') heeft nl. dezelfde betekenis, itt het
huidige(!) Nederlands, waar het bijna uitsluitend 'zonder kleding'
betekent....
Verder ben ik nieuwsgierig naar de achtergrond van Bobbejaan(land)....ik
twijfel eerlijk gezegd of ik de betekenis wel goed heb....soms denk ik dat
alleen Engeland bedoeld wordt, maar soms ook de USA....
Groetjes uit de Achterhoek(NL)....;-))
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
As 'n Nederlander maak ek beswaar teen die uitdrukking "The Dutchmen".
Die deur jou genoemde mense is lede van jou eie "wit" volk, en het niks te doen
met die Nederlanders nie. Ek is jammer vir jou eekhorinkie maar jou eie volk
(wellig jyself ook) het destyds vir die apartheitregering gestem. Jy het self
tog ook meegedoen met die apartheid praktyke, niemand het jou gedwing om jou
eie demokratise reg uit te oeffen en vir jare die apartheitbewind in die lewe
te hou. Investeer die lede van die regering van die nuwe Suid Afrika min geld
(as 'n appeltjie vir die dors) in Canada, Switserland, of selfs Oostenryk
(foei tog !) Die nuwe regering doen niks ander as die ouwe regering nie.
Slegs mag en geld tel, die burgers (wit en swart !) in die opinie van die
regeringslyers tel bugger all. Niks nuus, ooral in die wereld (kyk Duitsland)
vul regeringslyers hul eie sakke. Oh, en baie dankies reisiger, jy is 'n
vernuwende lig in dese nuusgroep !
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van die nuwe Suid Afrika, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
In article , Squirre wrote:
> In yet another "showing of the finger" to SAfricans in general,
> the mother of Africa - Winnie "dog-fuck" mandela has been let off
> scott-free regarding the squandering of thousands of Rands with
> her unauthorised jaunt to Ghana in 1994.
>
> This is just another case where everything is just forgotten!
>
> Remember the Boesak case - Fuckall happened!
> Remember Nazo and the Police chief - Fuckall happened!
>
> The Dutchmen were masters at this repulsive tactic and they have
> once again passed this skill onto the coons.
>
> The Dutchmen are clearly a lowly lot ... just imagine getting
> into bed with those you opresses so mercilessly for so many
> years.
>
> GA SIES.... JULLE VUILGOED!!!!
>
> Squirrel
>
In article , Philippe Matthews
wrote:
> Image Styles of the Fit & Famous - Iman
>
Daar het ons geskakel om die pragtig kaal fotos van die figuur van hierdie
supermodel te aanskou. Die teleurstelling is groot die model kom slegs met klere
en nie SONDER klere nie. Ag, ons is baie jammer !
"Sloompie".
>
>
> Iman Abdulmajid has an incomparable look that sets her apart from
> supermodels whose careers have risen and fallen since she was first
> "discovered" in 1974, at age 18, by photographer Peter Beard. At that time,
> Iman was a Somalian-born university student, studying political science in
> Nairobi. Her father was a teacher of diplomacy, and served as Somalia's
> ambassador to Saudi Arabia; her mother was a respected gynecologist.
> http://www.empowermag.com/extras/fit_famous.html
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook
elders op die Planeet. Veral die ANC, en President Thabo Mbeki,
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Vir die
deurlopende stabiliteit van stelsels, veral vanaf 1 Januarie
2000. Veral vir die rol wat President Mbeki speel vir die
bekamping en hantering van miv+/vigs. En om die Nuwe Suid Afrika
te bestuur om te kan skyn soos goud in die oggend son.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die voorspoed te verhoog
van almal wat in die Nuwe Suid Afrika woon. Behou geloof, hoop
en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee
in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Wil graag apologie aanteken vir die laat indiening van hierdie
projek - benodig invoer van die Sake Sektor.
Herstel van skade verantwoordelik deur natuur rampe, bv.
onlangse vloede: Wil voorstel om vir 'n lening aansoek te doen.
Stel voor 'n breuk van 20% en 80%. Die laaste persentasie is die
bedrag van die lening voorstel. En die eerste persentasie die
bedrag verkry van publieke fondse.
Munisipaliteit stelsel: Wil voorstel om die huidige stelsel te
behou, d.i. voor afbakening aanbevelings. Asook om vergaderings
te verhoog van Munisipaliteits hoofde asook diegene
verantwoordelik op 'n Provinsiale en Streeks vlak.
Hospitale: 'n Glas vrugte sap, of 'n koppie koffie of tee, met
melk en suiker, volgens keuse, en 'n sny gebotterde brood kan
vir ontbyt bedien word. Asook 'n gemiddelde grootte maaltyd. En
die keuse van vrugtesap, koffie of tee. Die Gesondheids
Departement kan toesig hou oor die kwaliteit van maaltye wat
bedien word, indien nodig. Pasiente kan kies of hulle ontbyt
en/of middag ete verkies.
BTW: Stel voor om hierdie persentasie dieselfde te hou.
Individuele belasting: Wil hoogstens aanraai om die belasting
stelsel vir alle Suid Afrikaanse burgers te standardiseer, wat
belasting betaal. Asook dieselfde persentasie vas te pen, bv.
20-25%.
Wil voorstel om die verslapping van Wisselwerkings beheeer
(Exchange controls) onbepaald uit te stel.
Maatskappy belasting, Individuele belasting, en Belasting
wanneer aandele verkoop word, kan verhoog word met dieselfde
persentasie. Om vir huidige benodigdhede om te sien. Insluitend
Hospitale, Munisipaliteite, Onderwys stelsel, en om skade a.g.v.
natuur rampe te herstel.
'n Oudit firma kan bystand verleen om die persentasie verhoging
te monitor. Asook om te sorg dat fondse korrek spandeer word op
Munisipale vlak.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :)
Gedeeltelike publieke deelname vir herstelwerk a.g.v. natuur
rampe. :) Die huidige Munisipaliteit stelsel kan behoue bly. :)
Munisipaliteite kan vir self besluit of hulle tariewe en/of
belastings wil verhoog. :) BTW kan dieselfde bly - diegene wat
nie werk het, kan dieselfde vir goedere betaal. :) Individuele
belasting - alle persone kan op dieselfde basis belas word. :)
Wisselwerking beheer kan stelselmatig verlig word, aangaande
vlakke van werkloosheid van Suid Afrikaanse burgers beduidend
verminder. :) Alle belasting kan verhoog / verlaag word met
dieselfde persentasie. :) 'n Oudit firma kan die persentasie
verhoging verifieer. :) Asook of Munisipaliteite fondse korrek
aanwend word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend verhoog word.
:) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
:) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Bg. maatstawwe kan aangewend word om Maatskappy te motiveer om
werk verskaffing te verhoog. Bv. om 'n gedeelte van grondstowwe
wat ontgin word, se waarde te verhoog en in verwerkte produkte
om te skep. Om plaaslik verkoop te word. Of uit te voer na
oorsese markte.
Stel voor om bg. pad te volg. En Wisselwerking Beheer (Exchange
controls) maatreels stelselmatig op te hef, namate werkloosheid
van Suid Afrikaanse burgers beduidend afneem. As om die pad te
stap van die Dr. Hoek verslag van die sestiger jare.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.