| didakties [boodskap #151866] |
Sa., 13 Junie 2026 08:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25477 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
didakties
Afbreking: di•dak•ties
Samestelling: didaktiek + -ies
Byvoeglike naamwoord: didakties
Attributief: didaktiese
Betekenis:
• Wat bedoel is om te onderrig of te verduidelik; opvoedkundig van aard.
Gebruik:
• C.J. Langenhoven het ook ander vorms van prosa geskryf, meestal van didaktiese aard.
Sinoniem:
• akademiese
• instruktief
• lerend
• lesgewend
• onderrigtend
• onderwysend
• opvoedkundig
Afgelei:
• didaktiek
• outodidakties
Vertaling:
Engels: didactic
Nederlands: didactisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 13 Junie 2026 09:00] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|