Ah, ek moet om verskoning vra. Prof Laubscher, jy is toe wel geskool en dalk
intelligent ook onder jou hoee en uitsonderlike skriftelike Afrikaans en
kekkel.
> Ek wil vir julle almal wat so gereeld skryf n gekenk gee.
> Geniet dit
>
> Reenen van Niekerk
>
> Name: gift.exe
> gift.exe Type: unspecified type (application/octet-stream)
> Encoding: x-uuencode
Van Radio Pretoria 'n faset van Afrikaner kultuur :
LEKKER OM BOER TE WEES
Dit moet seker 'n vreeslike doring in die vlees van ons volk se vyande wees
dat hulle maar net nie die doringboompie platgery kry nie. Elke keer staan
hy maar weer op en hoe meer littekens die stam bykry, hoe sterker word hy.
Ons praat natuurlik hier van die Boerevolk self. Van 'n eeu gelede toe die
Engelse "the last traces of Africanerism" wou uitwis, tot deur die nuwe Eeu
van Onreg wil die volkie maar net nie verdwyn nie.
Behalwe vir die hardkoppigheid wat gewoonlik met Afrikanerskap gepaard gaan,
is daar nog iets wat die wêreld blykbaar nie verstaan nie; en dit is dat dit
lekker is om 'n Boer te wees!
Dit is lekker om Afrikaans te wees en te praat. Afrikaans is so 'n
wonderlike unieke taal wat op Afrikabodem ontstaan het. Dit is eintlik
onbegryplik dat die hele wêreld nie die taal omarm, aangryp en hulle eie
maak nie, want as 'n mens nou van uitdrukkingsvermoë wil praat, is daar net
niks wat by Afrikaans kan kersvas hou nie. Maar nou ja, agteros kom ook in
die kraal, en miskien moet 'n mens maar net geduldig wees.
Dit is lekker om braaivleis te hou en die wêreld se probleme op te los
rondom 'n hardekoolvuurtjie waarop 'n sappige biefstuk volmaaktheid bereik.
Daar is nie nog 'n hemel soos die Bosveld sterrevertoning op 'n wintersnag
nie, daar is nie nog so 'n taal om dit in te beskryf nie en daar is nie nog
'n mens wat dit so kan waardeer soos 'n diepgewortelde Boer nie.
Dit is lekker om by 'n volkseie atletiekbyeenkoms te wees soos wat die
afgelope Saterdag op Kleinfontein plaasgevind het en te kyk hoe die gesinne
van die volk saam gesonde vermaak geniet. Met die heerlike klanke van
Boeremusiek in die agtergrond het oud en jonk oor die wenstreep geskuifel en
geseil.
Dit is lekker om aan goedgefundeerde volksprotes deel te neem. Op ses April
is daar weer bewys dat die Boere-Afrikaner 'n saak het. Elke woord op die
protesskrif kan met feite gestaaf word, en dit herinner sterk aan die
Kruger-Milner gesprek 'n eeu gelede. Ook daar was elke woord van President
Paul Kruger die waarheid en het sy voorspellings later waar geword.
Dit is lekker om vir die manne van die volk "oom" te kan sê en vir die vroue
"tannie" en dit is net so lekker om deur die kinders ge-oom en ge-tannie te
word. Dit maak van ons 'n familie wat saamgebind word op hierdie bodem. Daar
is min volke waarvan die families se geskiedenis teruggevoer kan word tot by
die ontstaan van die volk. Dit is lekker om sommer met die tweede sin van 'n
gesprek te hoor:
"En van watter Joubert's of Pretoriuse of Barnards is jy nou eintlik?"
Dit is lekker om koeksisters te eet en kerkbazaar te hou.
Dit is lekker om 'n eie identiteit te hê en om nie daaroor skaam te wees
nie, al probeer die "geleerde" mense so hard om dit weg te skryf in die
koerante.
En laat ons nou maar eerlik wees, dit is lekker om so effe dwars te wees en,
soos Radio Pretoria voor die Menseregtekommissie, onbeskaamd in Afrikaans 'n
standpunt in te neem. Al weet 'n mens voor die tyd die wenkbroue gaan lig en
die onbegrip gaan groot wees.
Die lewe moet seker maar baie droog en droewig wees vir iemand wat nie deel
van die Boere-Afrikanervolk is nie.......
--
Julian & Karin de Beer
117 Newell Rd RD3
Tamahere
Hamilton
New Zealand
Die boer wat vermoor was het gesterf toe hy sy swartwerkwers beskerm het.
Hoe verduidelik jy dit.
Mugabe is erger as Verwoerd en ou Ian Smith. Hy is n diktator uit en uit wat
sy eie ma sal vrek maak as sy teen hom sal gaan.
Die swart bevolking is dan teen hom. Met ander woorde hulle is ook verkeerd.
As jy kyk na ander lande in Afrika soos Botswana en Namibe , hoekom gebeur
diy nie daar nie.
Die hele probleem Mugabe glo nie aan God nie en daar le jou hele proebleem.
Lees Juilian se opmerkings .Dit is nog die beste wat ek hier gelees het
Ek se nie alles wat gebeur het deur die jare is goed nie. Apartheid moes
nooit n wet gewees het nie.As jy in elke land in die wereld kyk is daar
apartheid. Noem n land op wat nie apartheid het nie. In ander lande val dit
net onder n mooier naam soos onder andere " class distinction". Daar kan
enige ras langs my kom bly al is hy van Mars solank hy net hom gedra soos
ek. In my omgewing bly van alle rasse . Dit pla my nie want hulle is
ordentlik.
n Paar jaar gelede het n klompie boere na Lesoto gegaan en die boere gewys
hoe om hulle lande te bewerk en hulle geleer. Die jaar het hulle n 50% beter
oprengs gehad.Die volgende jaar toe die boere weer daar kom om verdere hulp
te verleen het hulle die boere gekry waar hulle voor hulle huisse sit en
rook. Hulle antwoord was dat hulle genoeg mielies geoes het om die jaar ook
te hou so hulle nie gaan plant nie.
Daar is boere in Zimbabwe wat hulle mede swart boere gehelp het maar nog
steeds is dit nie goed genoeg nie. In Namibie doen die blanke boere dit ook
en daar gaan dit redelik goed.
Ek wil nie snaaks wees nie maar ek sal te skaam gewees het om so iets te
skryf. As jy so iets gedoen het hoort jy en die sogenaamde polisiemanne
erens anders en dit is in n tronk.
Nou vir julle wat nie van 'n moddergegooiery hou nie, baie jammer, gaan maar
na die volgende header toe, want hier moet eers 'n sakie reggestel word
algaande meneer Leswin se uitlating op ons geagte nuusgroep.
Jammer dat ek jou nie dadelik kan antwoord het nie ou Les, ek was bietjie
landuit vir 'n rukkie, na nerens anders nie as goeie ou SA om die
moedertjies en vadertjies te gaan hello sê.
Net vir die rekords, ek dink nog steeds SA is tops en dat enige ou wat wil
waai daaruit moet die sangoma gaan sien. As die arme Zimbo's so lank kon
uithou met alles wat daar aangaan, het die SA'ners nie regtig veel om oor te
kla nie.
>> From: "Phatti" pau...@hotmail.com
>> Gaan dit goed met Neil en Susan daar in 17 Woodbury Crescent?
> EN
>> From: "Charles van der Wath" charlie.v...@virgin.net
>> Raait, nou weet ons waar om die briefbomme heen te stuur...
En Leswin seg toe...
> Nes ek gedink het - krap die rassis net veldiep en die barbaar bloei
> geweldsdreigemente.
Ja Leswin, natuurlik sou net jy gedink het ek sal die �50 spandeer om vir
Gloudina regtig 'n briefbom te stuur. Dankie vir die ondersteuning wat jy
gee aan die bitter min humor wat ons andersins maar somber nuusgroep PROBEER
opbeur.
> Tipies boelie - te dig om 'n kwessie te debatteer, en
> berus hul dan dikbek op die vuis.
Ag shame, so jy was al darem 'n paar keer in jou lewe hard gedonner vir al
die stront wat jy praat. En o ja, kom ons onthou nou weer wie het eerste
begin met al die moddergegooiery en persoonlike beledigings terwyl die rede
waarom ons almal op hierdie NG is, is suiwer om 'n interpretasie te kry van
ander mense se menings, en om dit te bevraagteken. Sug, lyk my jy moet maar
op sekere mense se vlak afdaal om deur te kom tot hulle ne?...
> Hoe pateties. En dit val my nou net by -
> hoe
> voel dit om deur ;n swarte soos ek uitgekryt te word as patetiese, onnosel
> dwase en sotte?
Ha ha ha, ek het al lankal so 'n spesmaas gehad. Jy kon seker nie WAG om
vroeër die "troefkaart" te speel nie ou Leswin!
Maar wag, nou kom ons by die punt uit.
Hoe opvallend dat die mense van jou velkeur (as jy dan regtig van 'n
oorbepigmenteerde ras is, ons sal seker nooit weet nie ne?) vir my blyk asof
hulle aan 'n globale minderwaardigheids kompleks ly. En dit het ek nou al in
my reise oorsee bevind, veral in die VK waar daar nogal 'n groot populasie
Nigeriërs, Jamaikaners, man, jy noem dit is, en waar ek al in saam met 'n
menigte van hulle gewerk het, op enige vlak. Van die gewone
konstruksiewerkers tot rekenmeesters. Almal ly aan daai ding van 'ons sal
jou wys ons is net so goed soos witmense'. Goed en wel, ek is absoluut mal
oor die skitterende ambisie, maar waarom?
Hier het ons dit nou weer gehad in Leswin se kommentaar oor hoe ek behoort
te voel om uitgekryt te word deur 'n swart man.
Ja ou Les, ek moet seker maar lekker gat voel ne?
Selfs 'n Nigeriese meisie waarmee ek lank gewerk het (wat al 'n graad
verwerf het in haar eie land) sweer hoog en laag dat dit swart mense was wat
die piramidies gebou het! En dit nadat daar nog nooit OOIT deur argeoloë in
Suider Afrika enige teken van eers iets eenvoudigs soos 'n wiel gevind is
nie. Wel 'n paar spiese en knopkieries ja, maar hei, as die leeu jou
basvelle die heeltyd wil hap dan moet jy seker maar 'n plan maak ne?
Maar dis nie waar dit eindig nie. Ek kan vir jou eerlikwaar sê ek was al
blootgestel aan enige vlak van swart mense.
Waar ek grootgeword het was die naaste bure aan ons 10km vér so daarom het
my ouers weens 'n gebrek aan vriende 'n swart seuntjie van my ouderdom
toegelaat om my Jonathan te wees op die plaas. Saam in my kamer geslaap,
saam skaak gespeel, saam klei-osse gebou.
Ek het selfs by Zwele se stroois oorgeslaap as dit te laat was om na my eie
huis terug te stap in die aande. Mieliepap saam geeët uit dieselfde blikbord
en toe eenkeer saam gegaan na sy plaasskool waar ek die enigste wit kind
was tussen 140 ander swart leerlinge.
Zoeloe praat ek vlot, tien teen een beter as Leswin self. Ek het hom
gerespekteer, en hy my.
En orals sien 'n mens dit, nie so erg in SA nie, maar veral oorsee. Leswin,
wat wil julle nasie bewys?
Daar het julle nou die HELE Afrika, en nog steeds maak julle 'n totale,
lagwekkende, oninspirerende, burger-oorloënde,
Amerikaanse-belastingbetaler-se-geld-morsende fokkop daarvan. Puh-leeze, ons
wil nou bietjie resultate begin sien man. Waar is die Afrika rennaissance
waarvoor ons so lank wag?
Vertaan my nie verkeerd nie, ek is doodgelukkig met my mede swart burgers in
SA. Hei, ons was dan almal daar gebore, en ek glo daar sal dalk nog eendag
harmonie wees in SA in my generasie. Julle het nou die regering en julle kan
nou maak en breek soos julle wil. Maar die vet weet niemand moet in my
kultuur kom inmeng, my bure op die plaas kom vermoor of my ouers se voertuie
kom kaap nie. Ek het nog nooit enige onregte gepleeg teen enige swart man in
my land nie, en ek wil ook nie hê daar moet teen my gediskrimineer word oor
my wit vel nie.
En meer teen jou gerig mister Laubscher, ook nie as 'n common rassis genoem
word as jy ook lekker mense klassifiseer op gronde van die kleur van hulle
velle nie. Want dan het jy ook al klaar 'n onderskeid getref.
Ek dink nie minder van mense van 'n ander velkleur nie maar die hemel weet
as hulle almal soos jy was dan het ek.
Verder dink ek maar jy is maar 'n plonker om lekker beer agter 'n
rekenaarskermpie te sit en mense links en regs te beledig terwyl selfs my
nefie in Gr 1 dit ook kan doen. Jy en my nefietjie lyk vir my het een ding
in gemeen: julle het nog altwee baie klein trilletjies. Ag siestog. Dan voel
jy nog dom as jy 'n swart vel het ook. Die lewe moet seker vir jou een lang
hel wees. Tsk tsk Les. Daar is gelukkig hoop vir mense soos jy - die ashoop.
Enige afrikaners in Christchurch?
Kontak my asb....ek wil meer uitvind oor NZ.
Lewens kostes per maand ens.
En moet eersdaags gaan vir n werk onderhoud?
Groete
Ronnie Lancaster lanc...@xsinet.co.za
Ek wag nog om te hoor van polisielede of gewse polisielede wat komisie of
snaakse stories het. Ek is besig om n boek te skryf. Ek het darem antwoord
gehad van Namibie se polisiemanne
Julle kan dit pos aan Posbus 1867, Bellville, 7535 of e-mail my op
rhe...@iafrica.com