Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

RSG gesprek voor tjailatyd, die Boetmans & die Internet

Do., 25 Mei 2000 00:00

Wil graag inniglike dank en waardering uitspreek vir die uitsaai
vir die pragtige program, asook die oop manier van gesprek van
deelnemers. Interessant hoe radio programme vinniglik opgespoor
word wat na die internet verwys.

Sekere gedeeltes van Fillipense 2 bevat interessante advies. Die
verwysing in Kahlil Gibran se boek, Die Profeet, na die skakels
van 'n ketting, kom handig te pas. Dit kan dieselfde skakel
wees.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Wapenwet

Wo., 24 Mei 2000 00:00

Nuwe wetgewing rakende die vuurwapens is nou by die portefeulje komitee
vir aanbevelings en kommentaar.

Dit is net nog 'n poging van die anc/sakp alliansie om die boere te
ontwapen.Dit is alles deel van die kommunistiese plan vir Azania en die
totale beheer van alles.Ek het in 1996 op 'n dokument van die anc
afgekom waarop uiteengesit word wat alles in die RSA moet verander word
voor hulle tevrede sal wees.
lees asb.noukeurig:
1)die suid afrikaanse polisie moet getransformeer word en oorgeneem
word.--afgehandel
2)die staatsdiens moet geafrikaniseerd word--afgehandel
3)die hospitale en gesondheids dienste moet getransformeer
word--afgehandel
4)gedwonge intregrasie in die skole-- afgehandel
5)uitfaseering en infiltrering van wit buurtes-- afgehandel
6)die beheer en beperking van vuurwapens en ammunisie--besig
7)beslaglegging op alle pensioen fondse se opbrengste--besig

Dit is nie meer lank nie(vir die wat weet wat ek bedoel)

Veiligheid & wapens | 5 kommentare

Aangename Kennis

Wo., 24 Mei 2000 00:00

Goeie dag aan al die deelnemers!

Ek het besluit om my status vanaf sluiper na aktiwe lid te verander.
Van die artikels hier moet ek sê dat ek Kaapse Kind s'n die meeste
waardeer.

Bestaan daar so iets soos 'n BGV (FAQ) vir hierdie groep? Of is die
enigste reël dat daar geen reëls is nie?

Geniet die dag,
Bennie

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Afrikaans leer: hoe en waar

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Wolf,

ek kan jou sê: begin net met te skryf, ek het afrikaans op my eie
bemeester, baie na musiek geluister, gesels op IRC ,etc...

en ek dink my afrikaans is glad nie sleg nie.
Liesbeth

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 8 kommentare

Vir Meester Phat

Wo., 24 Mei 2000 00:00

Hi,
Het jou mail gekry en probeer beantwoord maar die server wil die mail nie
stuur nie.
Kry 'n boodskap wat se dat die emailadres verkeerd is. Laat weet waar ek die
mail dan na toe moet stuur!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Boere bo

Wo., 24 Mei 2000 00:00

Hi daar alle Afrikaners

Ek is 'n student aan die grootste Afrikaanse universiteit in die wêreld
besig met my tweede jaar in Rekenaar ingenieurswese. As daar enige iemand is
was graag met my enige iets in afrikaans wil deel e-pos my asseblief. Ek is
lief vir my taal en trots daarop

Groete

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vir Wolf oor Afrikaans

Di., 23 Mei 2000 00:00

Wel, ek weet dat Afrikaans as vak aangebied word by die Universiteit Leipzig
in Duitsland.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Daar's 'n nuwe girl innie dorp...

Di., 23 Mei 2000 00:00

Menere en Maninne,

Ng's is nie 'n nuwe ding vir my nie, maar 'n Afrikaanse een wel! Dit is so
verfrissend om my eie BOERE taal op 'n ng te sien.
Moet my nie verkeerd verstaan nie. Ek het nie 'n probleem met die soutie
taal nie, maar my ingebore moedertaal is soveel lekkerder om te gebruik.

Gaan julle omgee as ek by hierdie ng aansluit?

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

AFRIKAANS

Di., 23 Mei 2000 00:00

EK WIL N BEROEP OP ALLE AFRIKAANSE GEBRUIKERS VAN HIERDIE NUUSGROEP DOEN OM
ALMAL WAT ENGELS HIER GEBRUIK, TE IGNOREER.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Boertjie : Volksvreemdes

Di., 23 Mei 2000 00:00

Ditto!

Ek wens net dat elke wit man en vrou en kind hier in hierdie land kon trots
wees op die feit van Afrikaner wees. In die woorde van Dr. Malan: "Glo in
jou God. Glo in jou volk. Glo in jouself."
Dis een plek waar die regering nie gefaal het nie - baie witmense voel
deesdae mos skaam om hulle herkoms te erken - kyk maar hoe baie praat eerder
engels as Afrikaans...Of dring nie op Afrikaans aan nie. Dis maar eintlik
al hoekom die swart doners ons aan die ballas beet het, hulle weet die
meerderheid van die minderheid is te sag om op te staan en te baklei...
Maar daar brand tog nog iewers 'n vlam, al is dit die minderheid van die
minderheid...

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1075  1076  1077  1078  1079  1080  1081  1082  1083  1084  1085  1086  1087  1088  1089  1090    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 01:08:47 UTC 2026