Ja ek is self in die bedryf vasgevang. Maar op Midrange (As400) platforms.
Het so maand of wat terug my eerste VB 5 projek gedoen. Nogal frustrerend
gewees om gewoond te raak aan event driven programming. Het nou VB6
aangeskaf en sal maar bietjie daarmee speel. Sien Crystel Reports nie meer
deel van VB nie.
Is daar baie werk in VB ?
Wat van (AS400) RPGILE ens daar anderkant die water ?
Groete
Krokkie
Pijotrij wrote in message ...
> Hi Krokkie,
>
> Ek sit in die IT-bedryf. Ek is 'n "analyst/programmer" in oa. Visual Basic
> 5/6 en SQL Server 6.5/7.
>
> Om te dink ek kon nie universiteit toe nie, want ongelukkig was daar nie
> geld nie, en ek was nie van plan om so groot lening te maak nie, toe gaan ek
> maar Kaapse Tech toe, het daar IT geswot (omdat ek nie geweet het wat anders
> nie) en nou sit ek lekker met my gat in die botter - interesante werk, goeie
> geld en die kans om enige plek in die wereld te werk (so ek kan my my
> grootste hobby hou en dit is reis)
>
> Groetjes
> Pieter
>
>
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Hi daar
>>
>> Wat se tipe kontrakwerk doen jy daar ?
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> Pijotrij wrote in message ...
>>> Hoi OOA,
>>>
>>> Ek's nou hier seker so bietjie meer as 2,5 jaar. (tyd vlieg darem) Het vir
>>> 6maande in Amsterdam gewoon - Rivierenbuurt, en toe na Zwanenburg getrek
>>> (net buite Amsterdam), op die oomblik bly ek in Voorburg, Den Haag.
>>>
>>> Ek ken actually 'n hele paar SA'ers wat in Amersfoort woon...
>>>
>>> Ek sit ook nog met die ou verblijfsvergunning en werksvergunning, maar kom
>>> Mei volgende jaar, wanneer ek 3 jaar hier is, het ek nie meer 'n
>>> werksvergunnning nodig nie en is ek nie meer gebonde aan een werkgever
> nie!
>>> (dus ek kan doen wat ek wil) Kan regtig nie wag nie, want ek is reeds 'n
>>> baie goeie deal in Amsterdam aangebied. Dit gaan beteken, ek kan van die
>>> huis af werk as ek wil, en somers gaan die company na Frankryk beweeg vir
>> 'n
>>> maand of wat (as ek wil...)
>>>
>>> Gelukkig het ek darem geweet wat om te verwag van die europese weer. Ek
>> het
>>> in Duitsland skool gegaan vir 'n jaar. Maar toe was die somer darem ook
>>> baie beter as die afgelope tyd wat ek hier sit.
>>>
>>> Gaan darem oor 2,5 weke na Griekeland op vakansie - lekker vir 3 weke, kan
>>> regtig nie meer wag nie.
>>>
>>> Hoe het julle dan hier uitgekom? Watse werk doen julle - as ek mag vra?
>>>
>>> Doi
>>> Pijotrij.
>>>
>>> OUT of Africa wrote in message ...
>>>> Hoi Pijotrij
>>>>
>>>> Woon en werk in Amersfoort omgewing, en jy? Woon julle darem bo seevlak?
>>>>
>>>> Hoe lank is 'n tydjie? Ja, as mens bereid is om in te val by die
>>> Nederlandse
>>>> leefwyse is hierdie regtig soos in die paradys woon... Ek ken egter ook
>>>> SA'ers wat net wil terug huistoe. As dit ons "lukt" wil ons graag
>> permanent
>>>> hier aanbly, maar op hierdie stadium dra ons nog "pasjes". Soos die
>>>> onderdruktes van vroeër!!!
>>>>
>>>> Mens het altyd gehoor dat die weer so "grys" is in Europa, maar nooit kon
>>>> mens dit regtig so voorstel nie!!! Maar is "regte" somersdae nie hemels
>>> nie?
>>>> (die tien dae per jaar!) Gelukkig verkies ek koeler weer, as ek warm kry,
>>>> raak ek sommer kort van draad ook!!!
>>>>
>>>> ooa
>>>>
>>>> Pijotrij schreef in berichtnieuws
>>>> 964537026.222902@ns0.klm.nl...
>>>> > OUT of Africa,
>>>> >
>>>> > Waar in die land van seks, drugs en kaas woon jy? Ek sit nou al self
>>> hier
>>>> > 'n tydjie op kontrak en moet se geniet dit ook terdee - behalwe nou vir
>>>> die
>>>> > weer...
>>>> >
>>>> > Groetjes
>>>> > Pijotrij
>>>>
>>>
>>
>
Op 30 juli verschijnt het honderdste nummer van de Meanderkrant op
Zondag. Dit literaire per e-mail verspreide "tijdschrift" is een
uitgave van Meander.
Meander is een literaire site op internet, die sinds 1995 bestaat. Er
wordt voornamelijk poëzie geplaatst, maar elke maand komen ook enkele
verhalen on line. Daarnaast bevat de site artikelen over literaire
onderwerpen. Er is een discussieforum en een afdeling met analyses van
klassieke gedichten. Bovendien kan men vanaf Meander per e-mail digitale
kaarten met gedichten versturen. Meander heeft een linkspagina met meer
dan 2000 adressen van plekken op internet waar men Nederlandstalige
literatuur of informatie over die literatuur kan vinden.
Er werken aan Meander meer dan tien mensen mee.
Het internetadres van Meander is: http://meander.italics.net/
Naast de site is er sinds 1998 ook een "tijdschrift", dat via e-mail
elke zondag wordt verzonden aan nu al meer dan 2900 abonnees.
Deze Meanderkrant op Zondag bevat behalve gedichten ook nieuws over
poëzie; regelmatig worden nieuwe dichtbundels besproken.
Twee maal per maand is er op woensdag een extra editie met een artikel
over een literair onderwerp of een aflevering van de reeks Hedendaagse
dichters.
Tot nu toe werkten hier aan mee: H.C. ten Berghe, Tonnus Oosterhoff,
Erik Menkveld, Willem van Toorn, Patty Scholten, Gerrit Krol, Arjen
Duinker en Robert Anker.
De Meanderkrant op Zondag is een van de wijdst verspreide publicaties
over poëzie in het Nederlands taalgebied geworden.
Informatie over de Meanderkrant op Zondag is verder te vinden op het
internetadres http://meander.italics.net/moz/
Meander is begonnen als een podium voor amateur-schrijvers, maar de
opzet is inmiddels breder geworden. Het is een serieus maar niet al
te zwaarwichtig "tijdschrift" dat interessant moet zijn voor iedereen
die van literatuur en dan vooral van poëzie houdt.
Ek is op soek na plate en beeldmateriaal van optredes van die S-A leerorkes
in die jare 1960 - 1970, en "Koffiehuis" programma's van die tv. Dit was
onder leiding van Ollie Viljoen.
wie kan my daarmee help of adresse gee sodat ek verder kan soek??
Die rede hoekom dit vir my so belangrik is... my pa en broers was is die
orkes en aangesien ek nou ver van my familie is (ek woon nou in Holland) het
dit vir my emosionele waarde.
Help, help, help
Baie dankie
Hoop om van iemand te hoor!
Daar is heelwat dinge wat ek met jou saamstem. Indien ek
jou slegs op jou noemnaam wil noem en nié naam en van nie,
kan ek jou 'parra' noem?
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Ek is jammer as dit 'n simpel vraag is, maar wie is
Gloudina?
Vic
*****************
Sy het by 'n wit boer op 'n plaas gewerk Vic. Oorspronklik
in die varkhokke waar die boervrou haar oor Gloudina
ontferm het en haar toe in die kombuis laat werk het.
Die stank vir dank wat sy teenoor die witmense openbaar is
tog tipies van haar ras, is dit nie?
Groetnis
Davie Davis
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Jy't darem 'n ongelooflike cheek om so sienderoë te knip aan die aanhaling.
En dan nog apologie te eis!
Ek voeg nou die stukkie in wat jy so kreatief geknip het:
skryf in boodskap news:397DD5F9.32B2A90E@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Lou Skryf:
>>> Ek stem nie saam nie Gloudina. Die Bybel se duidelik dat jy slegs 'n
>>> enkel God kan dien, as jy twyfel of die 'god' wat jy dien die regte een
>>> is dan 'glo' jy dood eenvoudig nie!! Daar kan du sslegs een Godsdiens
>>> wees en jy (jou siel dus) kan slegs gered word deur volkome geloof in
>>> God die Vader, Sy seun Jesus Christus se geboorte, kruisiging, dood en
>>> opstanding en die werking van Sy Heilige Gees soos beskryf in die
Bybel.
>>
** So, die "Bybel" is halfpad 'n Joodse geskrif, en het niks te doenmet
die boodskap van Christus nie. Hoekom noem jy die Ou Testament
die Bybel? Dis alleen as jy die Bybel in die regte perspektief sien, soos
wanneer Northrop Frye dit die "Great Code" noem, dat jy kan begin
ontsyfer wat daarin van belang is. **
>>
>> Om die Ou en Nuwe Testament
>> te verhef tot die enigste boek wat van geestelike dinge praat, beteken
>> dat jy 'n kult beoefen, met die gees politiek speel.
>>
>> Gloudina
>>
>
> So, Leendert. Vra om verskoning. Ek het nie
> Christene aangeraai om net die Nuwe Testament
> te lees nie. Ek het verklaar: as iemand soos Lou
> verkondig dat die OT en die NT die ENIGSTE
> boek is wat oor geestelike dinge praat, hy 'n
> kult beoefen.
>
> Gloudina
Nou's jy darem behoorlik gevang met jou vingers in die cookie jar, nie waar
nie!
Nie dat jy ooit verskoning sal vra nie!
Maar dit bevestig natuurlik jou skynbaar onkeerbare drang om te lieg. Mens
kan waaragtig niks glo wat jy sê nie, weet jy?
Leendert van Oostrum schreef in berichtnieuws
8lk51q$spl$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nog nie mans opgemerk wat Elize Botha met soveel jaloesie vervolg
> nie.
Die installasie het so vlot verloop ek kon nie glo dit is 'n Microsoft
produk nie. Ek het gisteraand bietjie begin speel en moet se ek hou van die
gevoel van die "ding". Sal vanaand begin om die res van die netwerk op te
stel. Ek moet se ek's nie baie lus om kabels na die kinders se kamers deur
te trek nie, maar sal dit seker moet doen. Toe ek gebou het het ek reeds
voorsiening gemaak met 15mm pype in die mure.