Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: Planetêre ru olie verskaffings Inisiatief

So., 17 September 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
affekteer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Ru Olie en Internasionale firmas verantwoordelik vir die
bemarking en verpreiding van ru olie, Brandstof Versswartes in ons
Paradys, en elders op die Planeet, asook OPEL lidlande, Midde Oosterse
Ru Olie Versswartes, Sasol en Philips Petroleum Oil, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Super effektiewe bemarking,
verspreiding en verskaffing van Ru Olie aan al die Lande op die
Planeet. Aanhoudende verskaffing van Ru Olie, petroleum produkte en
brandstof om die ekonomie van Lande op die Planeet te verhoog. Philips
Petroleum Oil, vir die inisiatief en risiko om vir ru olie te boor aan
die kuslyn van ons Paradys, by voorafbepaalde liggings. Insluitend die
menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag die Regerings van Rusland en Satelliet State, gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir
die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid. Menige vredes
inisiatiewe, om die vede en voorspoed van die Persone van Rusland, en
elders op die Planeet te verhoog. Veral vir die verhoogde ondersteuning
van Globale vredes inisiatiewe. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat gebruik is om van
apartheid te groei na 'n veelvolkige multi-kulturele Reenboog Nasie.
Verkieslik om hier in te sluit vir die laaste keer. Vir verdere bydraes
wat gelewer word om die vrede en voorspoed van die Persone van Rusland,
en elders op die Planeet, te verhoog. Om ondersteuning te verhoog aan
Rusland om deelname aan die globale ekonomie te verhoog.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met versswartes van Ru Olie in die
VSA, Midde Ooste, Asie, Afrika en elders op die Planeet, veral Rusland.
Om die produksie van olie bore wat voldoende voorraad besit, bv. Noord
Afrika, en veral in Rusland en Satelliet State, bv. Kazahkstan, te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die teenwoordigheid van die VSA en Rusland
afgevaardiges in OPEL onmoetings te verhoog, indien dit nie alreeds die
geval is, indien enigsinds moontlik. Vir Russiese amptenare om
verteenwoordiging te verhoog vir Sowjet Republieke wat ru olie lewer
aan lande op die Planeet.

Raffinaderye by olie putte kan ook verhoog word. Om werksgeleendhede te
verhoog. Afhangende van beskikbaarheid van menslike hullpbronne en
materiaal. Om produksie van ru olie verwante produkte te verhoog, veral
vir bg. Lande.

Bestudeer verbruikers benodighede van ru olie en verwante produkte
regoor die Planeet. Om plaaslike en uitvoer mark potensiaal en
benodigdhede vas te stel.Asook om mark navorsing te verhoog regoor die
Planeet, om volume van ru olie benodig vas te stel. Uitleg van markte
kan ook verhoog word, tussen wedyweraars, insluitend die VSA en
Rusland. Om voorspoedige verhoudinge te verhoog tussen partye. Op die
basis van 'n wen-wen situasie vir alle deelnemers.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande die vervoer van ru olie en
verwante produkte, vanaf ru olie versswartes na Wes en Oos Europese
Lande. Asook lande in Asie. Pyplyne kan ook verhoog word, vanaf olie
velde, veral Russiese olie velde, na Europese lande. Asook, om die
vervoer van ru olie, en verwante produkte, d.m.v. ondergrondse pyplyne
as die verkose manier, te vervoer, indien enigsinds moontlik. Om die
beskerming van omgewing te verhoog. Asook om die beskikbaarheid van
grond te verhoog vir alternatiewe gebruik, bv. behuising,
industrialisasie, ens.

Ondergrondse pyplyne kan ook verhoog word deur die gebruik van
mynskagte nie langer in gebruik, indien enige. Geheimhouding en
beskerming van ondergrondse pyplyne, indien enigsinds nodig, kan ook
verhoog word. Aanvullende netwerke in die verband kan ook verhoog word,
indien enigsinds nodig. Om die aanhoudende verskaffing van ru olie en
verwante produkte te verhoog, soos nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande lang afstand see vervoer van
ru olie. Om meer effektiewe aflewering van ru olie aan kliente regoor
die Planeet te verhoog. Veral in die geval waar lang afstand vervoer
betrokke is. Veiligheids reels en prosedures, soorgelyk aan die
lugvaart industrie, kan ook verhoog word vir vaartuie wat ru olie oor
see vervoer. Ook kan die nagaan van vaaruie verhoog word voor
en tydens vertrek, veral vir roes en enige ander defekte, indien enige.
Internasionale goedkeurings maatstawwe kan ook in die verband verhoog
word. Om die voorkoming van olie lekke, indien enige, te voorkom. Om
die beskerming van die omgewing, veral seelewe, te verhoog. Veral vir
lande wat inkomste verdien vanuit die seelewe.

Hoogstens aangeraai, om nood maatstawwe in die verband te verhoog,
veral aangaande die lang afstand vervoer van ru olie. Satelliet
verkenning, nood stilhou plekke, en/of ondersteunings vaartuie kan ook
verhoog word, waar en wanneer nodig, indien enige. Oordrag van ru olie
van die vervoer vaartuig na ondersteunings vaartui(e) kan ook verhoog
word. Om die gewig van die oorspronklike vaartuig te verlig, indien
nodig. Voordat enige olie lekke, indien enige, gebeur.

Globale ontmoetings kan ook verhoog word in hierdie verband. Veral
aangaande die aanspreeklikheid vir olie lekke, indien enige, indien
geen besluite in die verband alreeds geneem is. Dan, om wette te
verhoog in hierdie verband. Veral vir die betalings van boetes, asook
die tydperk van betalings, in hierdie verband, indien enige. Ten
voordeel van Land(e) wat affekteer word deur olie lekke, indien
enige. Ten voordeel van alle betrokke partye. Hersiening van toelae, en
boetes betaalbaar, indien enige, kan ook verhoog word, waar en wanneer
nodig. Die opdatering van veiligheids maatreels kan ook verhoog word.
Om die verdere voorkoming van soortgelyke insidente te verhoog, indien
enigsinds moontlik.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van Rusland en Satelliet State, en
elders op die Planeet. Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en
Rusland en Satelliet State, en elders op die Planeet.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Inkomste vanuit ru olie en verwante produkte vir Rusland en Satelliet
State kan asemrowend verhoog word.
Verskaffing van ru olie en verwante produkte kan asemrowend verhoog
word.
Wen-wen scenario vir ru olie versswartes kan asemrowend verhoog word.
Globale reels en regulasies aangaande die vervoer van ru olie kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe vervoer van ru olie kan asemrowend verhoog word.
Natuur beskerming en beskerming van seelewe kan asemrowend verhoog
word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

help me

Sa., 16 September 2000 00:00

hi
im not sure how this works but ill give it a try. im looking for some old
friends of mine that used to go to school with me. i went to townsview
primary in johannesburg.if you went there too or know some one who did
please contact me. i was in std 5 in 1991.

Davie Davis schreef in berichtnieuws
39bfe60f.13514013@news.intekom.co.za...
>
> Jong ons is grillerig vir die 'demon' sites.
>
>
> On Wed, 13 Sep 2000 21:34:12 +0100, L&P wrote:
>
>>
>>
>> Sien asseblief www.camerama.demon.nl - die artwerk van van Griethuysen,
>>
>> of foto's van scrapyards (as dit jou interesse het) ook op
>>
>> www.camerama.demon.nl
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Mediese fondse

Sa., 16 September 2000 00:00

"Tobie" skryf in boodskap news:8q0sbq$dd8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het julle al mense in beheer van afdelings se telefoon
> nommers in die hande probeer kry, vergeet dit, selfs die
> lokale takke het dit nie eers nie. As hulle queries te veel
> word dan ry hulle na die hoofkantoor om probleme uit te
> sorteer.

Dit is darem nie 'n probleem wat uniek aan Ou Mutual of selfs SA is nie.

Skryf 'n brief aan die CEO van die maatskappy. Dit het gewoonlik 'n
positiewe effek.

Ek voel ek kan my badwater drink as mens net 'n 800 nommer gegee word om met
'n maatskappy in aanraking te kom. Probeer bietjie om met meeste banke of
ander groot plekke in aanraking te kom. As mens nie na simpel
ding-dong-bong-a-long moet luister nie, dan kom jy deur na 'n tiener by een
of ander call centre wat net die script op die screen kan lees. Gewoonlik
pomp ek my lippe tien bar en moer die foon neer.

En wat my nog meer moerig maak is hierdie sotte wat mens bel en stront aan
mens wil verkoop. Hulle bel jou en wil 'n telefoondiens aan mens verkoop.
Hallo???? Jy praat met my oor die telefoon! As jy weer skrik, skrik sommer
wakker ook. Ek vra gewoonlik vir die ou se huisnommer sodat ek hom by die
huis kan bel wanneer dit my pas. Dan moet jy hoor hoe hakkel hulle, want dit
is nie in die script nie.

Felina, waar's my Valium?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

hoe spoor 'n mens iemnd op?

Vr., 15 September 2000 05:28

My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.)

Ek het sy volle name en sy ID nommer.

Is daar 'n manier om hom op te spoor?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: The Country Run Properly?

Vr., 15 September 2000 00:00

"Errol Back-Cunningham" skryf in boodskap news:39C18D96.6CA7DF46@ix.netcom.com...
> Down the tubes in 1910 - from where? From being a backward 3rd world
> post-civil war debacle with a local population that was still largely
> tribal, rural and subject to medieval feudal chief law??

On a bright October day in 1899, Oom Paul was sitting on his stoep and he
wrote a letter which went something like this:

---
Kerkstraat 1
Pretoria

8 Oktober 1899

Aan: Daai moer op die troon wat nie Afrikaans kan verstaan nie.

Lyk vir my mens moet jou harder neuk voor jy sal luister. Hou jou verdomde
vuil pote van my goud af, of ek gaan vir jou dik donder.

U hoogs de wetter in,

Paulus Kruger (President)

NS. Ek weet jy het die intelligensie van 'n kremetartboom, so laat ek vir
jou 'n prentjie teken. Hierdie is 'n ultimatum. 'n ULTIMATUM, rooinek. Het
dit? Goed. Sit!
---

He licked the stamp and said to his wife, "Vrou, loop pos hierdie ding voor
ek 'n beroerte kry."

The English sent back a terse reply, saying, "Oom Paul, fok jou ook. Twice
kwadraat."

The English bundled 450,000 of their most undesirable subjects onto ships,
painted targets on their backs, gave them rifles, and said to them, "Gaan
sort daai baster kaaskoppe uit, once and for all."

So the moral of the story is, England invaded the two Boer republics. It was
not a civil war, okay?

The region (South Africa did not exist at that time) which you describe as
so backward, had the following characteristics: a) People were free to live
where they liked, b) people were free to travel where they liked, and c)
people were free to work where they liked.

Then came 1910 when the Union of South Africa was declared. Shortly after
that the Native Land Act was passed by Parliament, and blacks could not own,
rent, or trade land any longer. Shortly after that came the Pass Laws. Now
suddenly blacks could not travel, stay, and work where they liked.

That is what you call progress, right? So far so good?

After the First World War, Oom Jannie Smuts became the darling of the world
when he helped establish the United Nations. He pressed very hard to have
included into the manifest of the UN principles like, "We recognise the
rights of all human beings," and, "We recognise that all human beings are
equal regardless of colour, creed, or race." Are you also beginning to smell
a rat here?

Then, after the Second World War, the UN called Oom Jannie on the red
carpet, and said to him, "Ou Janneman, you've been a very bad boy. Take that
piece of chalk and write 500,000 times on the blackboard, 'The blacks are
also human beings.'" Oom Jannie threw the piece of chalk on the floor in
disgust, stroked his bokbaard into some kind of a houding, and stomped off.

Then came 1948. And the rest is history...

> Balls. He realised that the Soviet Union was no longer a threat, and that the
> ANC had no-one to turn to but the West for handouts! He also knew that the
> Nats could no longer use the Rooi Gevaar as a major reason to vote Nat.
> Everyone just wanted to get on with their lives and get the economy going
> again. Where the hell were you??

Where the hell were you? The country was heading for a full-scale civil war
my friend. Umkontu iSizwe was gaining strength at a rapid pace. South Africa
was isolated, and the white electorate was getting agitated because they
were starting to feel the effects of the isolation more and more.
International sentiment was starting to boil, and foreign military
intervention could not be ruled out. The country had accumulated enormous
foreign debt. The economy was grinding to a halt because of the internal
unrest. White-owned businesses could not freely trade internationally. Etc.
etc.

If the Groot Krokodil was still president, he probably would have addressed
the problem with Kragdadigheid. And the country would have been a blood
bath, and you and me would probably have been pushing up daisies now.

FW had the fucking balls to call a spade a spade, and to accelerate the
inevitable, deftly skipping over the widespread blood bath phase.

Koeitjies & kalfies | 38 kommentare

Re: hoe spoor 'n mens iemnd op?

Vr., 15 September 2000 00:00

Brainwave:
Gaan na http://www.elections.org.za
Sleutel sy ID nommer in
As hy vir die byverkiesings geregistreer het sal jy vir ta' vang.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: mooi skilderye (vir Davie)

Do., 14 September 2000 00:00

In article , Davie Davis
wrote:
>
> Jong ons is grillerig vir die 'demon' sites.

Davie, daar is niks om bang vir te wees op onse "Demon" bladsy nie.

Demon is die grootste Engelse web verskaffer. Dese is nie gratis nie, dus

ons vind nie onwelgevoeglikhede by hulle.

En "by die weg" - "what's in a name" ?

Patrick

>
>
> On Wed, 13 Sep 2000 21:34:12 +0100, L&P wrote:
>
>>
>>
>> Sien asseblief www.camerama.demon.nl - die artwerk van van Griethuysen,
>>
>> of foto's van scrapyards (as dit jou interesseer) ook op
>>
>> www.camerama.demon.nl
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Apartheid - die naam!

Wo., 13 September 2000 04:01

Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
apartheid/rassisme nie. Die ANC het hierdie ding begin om die swart kieser
se aandag te probeer weglok van die eintlike redes waarom sy lot tans nie
verbeter nie - moenie in die goedkoop slaggat beland nie.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Toekoms Advies vir: miv+/vigs Helings Inisiatief

Di., 12 September 2000 22:42

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering, aangaande faktore wat die imuun stelsel
affekteer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik.
Vir die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Farmaseutiese firmas, Verskaffers en Verspreiders,
Navorsers, asook die menige Regerings en Organisasies, veral die VSA en
VK Regerings, en die VN, gelukwens vir die super sukses wat bereik is
sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Om 'n groot reeks van produkte en dienste te
verskaf. Verskaffing van werks geleendhede. Fondse en ondersteuning
verskaf aan menige miv+/vigs inisiatiewe. Ondersteuning gelewer regoor
die Planeet, veral om hoogs bekostigbare oplossings aan Regerings om
die miv+/vigs virus te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings, Mediese personeel,
Navorsers, ens. van verskeie Lande waar asemrowende suksesse behaal
word met die bekamping van die miv+/vigs, bv. Thailand, Lande in
Afrika, ens. en elders op die Planeet, indien enige. Om 'n sentrale
bron van kennis te verhoog aangaande miv+/vigs. Om bekendmaking daarvan
te verhoog aan veral 1e en/of 3e wêreld lande. Wanneer en waar benodig
deur Lande.

Ontmoetings kan ook verhoog word met lede van Private, Publieke en
Informele Sektore. Om die bron van kennis te verhoog aangaande die
beste metodes om miv+/vigs te bekamp. Asook om effektiewe prosedures te
verhoog om miv+/vigs te hanteer. Aanpassing en toepassing van alreeds
werkende prosedures elders op die Planeet kan ook verhoog word wanneer
die implementing daarvan verhoog word in ons Paradys, indien enige.
Hoogstens aangeraai, om dokumentasie in die verband te verhoog. Om die
beskikbaarheid van inligting in ons Paradys, en elders op die Planeet
te verhoog, waar en wanneer nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word met verskaffers van miv+/vigs
medisyne. Veral verskaffers van medisyne wat grootmaat afslag pakkette
verhoog aan die Regering van ons Paradys. Ontmoetings kan ook met Lande
waar medisyne wel in gebruik is, verhoog word. Om die vasstelling van
medium en/of lang termyn suksesse te verhoog.

Verskeie implementerings prosedures kan ook verhoog word aan lede van
die gemeenskap wat miv+/vigs onder lede het. Om die kwaliteit van lewe
te verhoog van persone wat miv+/vigs onder lyde het. Asook, om hulle
sosiale deelname en/of ekonomiese opligging te verhoog, indien dit nie
alreeds gedoen word, indien enige. Veral persone wat deel vorm aan die
arbeidsmag van ons Paradys, en elders op die Planeet. Om produktiewe
ure te verhoog wat aan die ekonomie spandeer word.

Mark navorsing kan ook verhoog word aangaande die effektiwiteit van
verskeie metodes wat implementeer word in verskeie gebiede. In ons
Paradys en elders op die Planeet. Om die effektiwiteit van werkende
maatstawwe wat implementeer word, te verhoog vir verskeie sektore van
die bevolking.

Volgehoue bywerking van 'n sentrale bron van kennis kan ook verhoog
word, in gereelde tydvakke. Om die verhoging van effektiewe maatstawwe
in berekening te neem. Hoogstens aangeraai, indien enigsinds moontlik,
om die beskikbaarheid van kennis deur 'n publieke medium, bv. die
Internet, te verhoog. Om navorsings en bekendstelling daarvan te
verhoog. Deur lede van die publiek, asook die groter internet
gemeenskap. Om die kwaliteit van lewe te verhoog van persone wat
miv+/vigs onder lyde het, in ons Paradys, en elders op die Planeet.

Uitnodigings kan ook verhoog word aan ander Lande. Om bywerking van die
sentrale data basis te verhoog. Om internasionale suksesse in hierdie
verband te verhoog.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
'n Sentrale bron van kennis om die kwaliteit van lewe te verhoog
aangaande miv+/vigs, kan asemrowend verhoog word.
Beskikbaarheid van werkende prosedures kan asemrowend verhoog word.
Kwaliteit van lewe van miv+/vigs pasiente kan asemrowend verhoog word.
Ekonomiese deelname van persone wat miv+/vigs onder lyde het, kan
asemrowend verhoog word.
Verskaffing van goede en dienste kan asemrowend verhoog word.
Profytvolheid van firmas kan asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid is. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Julle behoort die een te geniet

Wo., 13 September 2000 00:00

So rukkie terug het ek op 'n ander nuusgroep, alt.html gaan hulp soek vir
iets wat my baas nou weer raakgesien het, en konsuis wou doen. Almal...of
meeste van die outjies daar, weet dat ek 'n Suid Afrikaner is, een ou het
dit toevallig laat val, en hier is die reply wat ek in my mailbox van een
van die Amerikaners afgekry het. Ek copy dit net so oor:
"Well I suppose this trend is better then Apartheid, but you are still a
nation
of Nazi bastards who should be jailed for the mass murders, tortures and
other
crimes against humanity you ALL committed/ Every white in that country
should be
locked up for ever. "

Well anyway....my antwoord aan hom? "I love you...who asked you anyway?"
Sulke goed maak my ongelooflik magteloos, want ek het nog nooit een enkele
slegte ding teenoor 'n swart man of vrou gedoen nie.
In elk geval...ek sal dit maar liewers by die "I love you" los.

Groete

Elaine

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1025  1026  1027  1028  1029  1030  1031  1032  1033  1034  1035  1036  1037  1038  1039  1040    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 15:50:15 UTC 2026