Hoe kan julle nou vir hierdie arme mnr Greyling so lelik beledig?
Los die arme man nou uit!
Julle kan mos sien dat hy Nie 'n Poepol is nie!
Hy is Baie Meer as dit werd!
Hy is 'n BRILJANTE POEPOL !!
Aanvaar dit nou en los hom uit!
Dankie
Hannes skryf in boodskap news:39dce981$0$225@hades.is.co.za...
>
> Ferdi Greyling wrote in message
> news:39fc8a7f.109570247@news.is.co.za...
>> On Wed, 4 Oct 2000 22:56:04 +0200, "Hannes" wrote:
>>
>> >
>>>> Ek kyk jou in die oe.
>>>
>>> Jy is maar bra fokken skeel ook !
>>> En verder sien ons slegs jou poepol ! >
>>
>> Ek kyk jou in die oe Hannes, jy wat rassisme bedryf en wat die wat
>> beswaar maak daarteen met die dood dreig.
>
> Met die Dood Dreig?? Bwaaaa Haaaaaa Haaa Haa !
> Waar lees jy dit ?? Sit eers jou brille op!
> Slegs jou eie stank kan jou met die dood dreig !!
> Word weer Wakker !!
> Gaan slaap dan weer.
>
>> Ek ek vra jou: Wie is jy?
>> Hoekom is jy bang om te se wie jy is?
> Hierdie vraag was al lankal reeds beantwoord.
> Duidelik dat jy te onnosel is om dit te verstaan.
> Moontlik gebruik jou redakteur jou om slegs
> die "dom kolomme" vol kakstories, aan die
> morone in die samelewing te skryf.
>
>> (Daar is maniere om jou Internet-spoor te volg, weet jy? )
> Ja! 'n Spoor. -My Spoor?? -En ek is SO DOM ??!!
> Bwaaaaa Haaaaaa Haaaaaa Haaaaa Haaaaah !!!!!!!
> Geniet die soektog.
> Dit sal jou lank genoeg besig hou, sodat jy hopelik
> nie gou weer hier 'n klomp stront kwytraak nie.
>
> "Touch Wood"
>
Ek het so vinnig 'n draai gemaak om te sien wat my eie mense te sê het (dit
is nou julle klomp afrikaners wat deur die jare saam met my rugby kyk,
biltong vreet en bier drink. Tot my spyt is meeste van die mail...haat mail.
Een probeer beter wees as 'n ander en die gewone blah blah. Wat my vir al
moerig maak is die mense soos Gloudina wat soveel swart galligheid in haar
het, in 'n ander land bly, en dan arrogant, godlik probeer voorkom.
Ek is nou al amper 'n jaar in Amerika......en ek haat dit. Die amerikaners
is soos wat daai Goudina is. Tot meeste van die Suid Afrikaners wat hierso
in Amerika is, probeer so hard om Amerikaners te wees dat hulle hul
kultuur,mense en land heeltemal afskryf. Hulle is mos beter as die wat in SA
agter gebly het. Dit maak my siek!
Die gras lyk altyd groener aan die anderkant. Ek behoort oor 2 maande terug
by die huis te wees (my LAND!) met my familie. Dit is net jammer dat ons
afrikaners nie meer bymekaar staan en mekaar help in nood nie. Julle sal nie
glo hoe 'n mens julle waardeer wanneer julle nie meer om 'n mense is nie.
Ons gaan slapend deur die lewe en as ons net kan wakker word met behulp van
God se krag en genade, dan kan ons weer een nasie word.
Ek wil nou nie soos 'n dominee geklink het nie. :-)
Waar presies in Amerika woon jy die afgelope jaar en wie is hierdie "meeste"
SA's wat probeer Amerikaans wees? Ek woon hier vir 5 jaar en elke dag
verland ek terug na my land. Ek het geen behoefte om "american" te word nie,
en 90% van die Suid Afrikaners wat ek al ontmoet het hier voel
dieselfde....om eerlik te wees, ek het nie besef hoe kosbaar my kultuur
regtig is nie, voordat ek na die VSA getrek het....
Ik ben nederlander en ik denk dat alle nederlanders het grootste gedeelte
van het afrikaans wel verstaan. Mijn vraag is: kent iemand een boek waarin
het afrikaans in het nederlands of engels wordt beschreven ? Een boek dat ik
kan bestellen bij Amazon ?
Of hoe spel jy die naam? 'n Paar Indian Minors (kan tog nie miners
wees nie) het in 'n nes wat ek vir bosduiwe gebou het getrek. Die
bosduiwe het probeer maar kon hulle nie keer nie. En hulle bou 'n
vieslike deurmekaar nes (of so lyk dit nog voor hulle klaar is).
Vieslike voëls die. Stap by 'n tortelduif verby wat in vrede op die
gras lê en hap sommer in sy rigting net om hom weg te jaag!
'n Voëlkyker het 'n paar jaar gelede aan my gesê dat hulle voel dat
die regte ding om te doen, is om die Indian Minors dood te maak
wanneer hulle in die hande gekry word. Nie woorde om van 'n voëlkyker
re verwag nie nè! Want - volgens hom (en ek sien dat dit die waarheid
is) die Inian Minors verdryf ander voëls uit hulle neste (skop self
eiers uit) en neem die neste oor. En ook húlle het teelgewoontes wat
'n SA probleem kan word!
Tog is dit mooi voëls met net sulke mooi stemme.
óf is jou kennis betreffende die voëlryk beperk tot papegaaie?
Davie Davis skryf in boodskap news:39de24bd.244799@news.intekom.co.za...
:
:
: Skuus, een brief het weggeraak en toe ek weer een pos beland altwee in
: die posman de sak!
:
: DD
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ag DD moenie worry nie, dis so min dat ek briewe kry, wat O.
M. betref, twyfel ek of enige iets sal gebeur. Ek het
eenmaal die sambreel organisasie van Mediesefondse 'n
geregistreerde brief geskryf om sekere dinge onder hulle
aandag te bring ...... wel ek wag nou nog op 'n antwoord
........ ons is al siek en sat om met regstellende
engelssprekende vroue te praat en hulp te vra met mediese
probleme, maar hulle is vinnig oppad om dieselfde paadjie te
loop as topmed so paar jaar terug, ons het aan hulle ook
behoort totdat hulle diens so swak geword het dat ons na 'n
ander mediesefonds oorgegaan het.
Dankie elkgeval vir die moeite.
Lekker naweek,
groete
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ek wil graag weet wat dink mede Afrikaners van Amerika se "claim to fame"
dat hulle die eerste land was wat 'n man na die Maan gestuur het en hom
veilig terug gebring het Aarde toe.
Ek persoonlik is van die mening dat hulle die hele wêreld die afgelope jare
'n vet poep gevoer het. Selfs vandag wonder ek of dit moontlik is om iemand
op die Maan te laat loop.
Kom sê vir my wat julle dink dan begin ons 'n skoon debat.
Ek wonder of die regering hulle nuwe idee van verpligte weermag opleiding
sal toepas? Dis nou nadat hulle gesien het hulle army donner uitmekaar en
niemand wil meer vrywillig daarheen gaan nie. Ek wonder of hulle dit
terugwerkend gaan maak, dat sê almal jonger as 25 weermag toe moet gaan.
As hulle weermag weer verpligtend maak, is dit iets wat ek sal teëstaan.
Die weermag is afbrekend, en dit knak baie mense. Almal is nie gemaak vir
die army nie. En dit sluit nou natuurlik die vloot en lugmag in. As ek
eendag 'n seun het, en hy wil nie diensplig doen nie, pos ek hom na 'n ander
land toe, of skiet hom deur die poot as dit moet.
Plaas maak hulle soos die Amerikaners en adverteer hulle weermag en vloot so
intensief, dat jy voel jy moet en wil diensplig doen.