Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag ondersteunende Regerings en Konstruksie Firmas en
ondersteunende Organisasies in ons Paradys, en elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Menige land vullings en tonnel bou inisiatiewe, by lughawens en hawens,
en elders. Veral vir die bou van die tonnel tussen Engeland en
Frankryk. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika
en Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En
nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Stel voor om ontmoetings te verhoog met Regerings en die Konstruksie
Industrie, asook Tonnel bouers. Om die vestiging van 'n planetêre
konsortium te verhoog, indien nodig, om land vullings en/of tonnel bou
projekte op die Planeet te verhoog, indien so 'n Organisasie nie
alreeds bestaan. En/of 'n koordineerende liggaam, met die alleen doel
om die infra struktuur tussen land massas op die Planeet te verhoog,
waar en wanneer nodig.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig.
Advertensies kan ook verhoog word deur die Media, soos met die geval om
op olie bore te werk. Om internasionale werks geleendhede te verhoog
vir kontrak werkers op die Planeet, waar en wanneer nodig. Verkieslik,
om voorkeur te gee aan kwalifiseerde personeel vir lande waar projekte
verhoog word. Opleiding kan ook verhoog word in die verband. Om werks
geleendhede te verhoog, vir lande wat aan projekte deelneem. Ten
voordeel van alle betrokke partye.
Projekte kan ook verhoog word regoor die Planeet, waar en wanneer
nodig, bv. tussen eilande van Japan, Indonesië en die Fillipyne. Asook
tussen Australië en Papua Niew Guinia, Kanada en Alaska, ens. En elders
op die Planeet, waar nodig. Om die infra struktuur, en/of meer land te
verhoog aan huidige land massas, veral waar meer land benodig word.
'n Medium tot lang termyn inisiatief in die verband kan ook verhoog
word tussen Sjina en Taiwan, soos nodig. Nadat die groen lig hiervoor
gegee is, indien enigsinds nodig.
Hoogstens aangeraai, om te verhoog op huidige ontwerp en struktuur
tydens navorsing en implementerings fase van projekte. Gelyktydige
implementing van projekte kan ook verhoog word. Om planetêre suksesse
in die verband te verhoog.
Ontmoetings kan ook verhoog word met ondersteunende Organisasies. Veral
swaar masjinerie en grond verskuiwings firmas. Om die produksie van bou
materiale en/of masjinerie te verhoog, waar en wanneer nodig.
Seismiese navorsing kan ook verhoog word in die verband. Asook
navorsing en studie aangaande see golwe en stroom aktiwiteite. Rekenaar
simulasie modelle kan ook verhoog word. Om die haalbaarheid van
projekte te verhoog. Asook om asemrowende lang termyn suksesse in die
verband te verhoog. Veral op 'n lang termyn grondslag.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan
Regerings regoor die Planeet vir inisiatiewe in die verband.
Besprekings en/of terugvoer aangaande vordering van projekte kan ook
verhoog word gedurende internasionale ontmoetings tussen Regerings, bv.
Verenigde Nasies, G-7, G-8, G-20, ens. Om planetêre suksesse in die
verband te verhoog.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van bg. lande, waar nodig. Om vriendskappe
te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Gemeenskaplike inisiatiewe tussen verskeie Organisasies kan asemrowend
verhoog word.
Infra struktuur en potensiële infra struktuur tussen land massas kan
asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudinge tussen Regerings kan asemrowend verhoog word.
Werks geleendhede, veral in die swaar masjienery ingenieurs bedryf, kan
asemrowend verhoog word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.
(Verhoogde bydraes is 'n waarborg. Wanneer die reisiger sukses behaal,
wen almal.)
As julle dik is vir spam posse, kan julle na die volgende plekkie toe gaan. http://www.spampolice.com op die een of ander manier stop hulle al die spam
wat deur jou mailbox gaan en sal jy nooit weer gepla word deur spam nie.
Hulle page is ongelukkig vandag onbeskikbaar, maar hy sal seker one time or
the other wees op wees.
SUBIE DIE AMERIKAANSE FILOSOOF? subie is niks,het byna geen geleerdheid
nie.Wat is n filosoof?
skryf in boodskap news:39EFAC0F.59E0B60A@home.com...
> subie wrote:
>
>> Are we not seeing aspects of the philosophy behind the Tan Everyman in the
>> world today? How about right here in the U.S. where our rights to free
>> speech are being eroded in the name of political correctness.
>
> Dis tyd om subie-die-Amerikaanse filosoof wat inEngels skryf, af te skop van die
> Afrikaanse nuusgroep
> af. Dit bewys maar net weer: rassiste het geen lojaliteit
> aan 'n moedertaal of selfs geografiese geboorteland
> nie. Hulle wil net arrogant hulle wit velle verhef bo die
> res van die wereld.
>
> Gloudina
>
>>
>
Ek sal graag jou antwoord wou hoor Elaine:
Vraag: In die Christologie - of bloot volgens Christene - waarom het Jesus
mens geword?
Elaine skryf in boodskap news:39ed99bd.0@news1.mweb.co.za...
> Toe ek op skool was, was daar 'n outjie in my klas wat in die Rhema kerk is.
> Hy't dit nog in die bybel klas vir ons vertel, en 'n hele paar versies uit
> die bybel gehaal om dit te staaf. Hy't ook gesê dat Jesus deur al die dinge
> moes gaan, sodat hy kon verstaan hoe ons voel, anders was sy kruisdood vir
> niks. I kid you not, ek het dit daarna weer gehoor by 'n tannie wat ook aan
> die kerk behoort, en 'n pastoor wat by my ma se winkel ingekom het en dit
> vir ons vertel het.
> Real twisted people we're dealing with here. Hulle is ook nie die enigste
> sekte wat dit glo nie hoor, ek het dit al 'n paar keer gehoor.
>
> Elaine
>
> Oitaroh Margoloh wrote in message
> news:ZSfH5.2258$iY1.51951@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:39ed74c4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Jy laat my dink aan die mense van die Rhema kerk wat te vertelle het dat
>>> Jesus Vigs gehad het en saam met mans en prostitute geslaap het
>>
>> Elaine, is jy nou ernstig dat mense van die Rhema kerk sulke dinge sê?
>> Soos in Ray McCauley se Rhema kerk? Wanneer en waar is dit gesê?
>>
>
Ek is nogal baie geinteresseerd om te weet om welke redes verskeie mense SA
verlaat het. Maak nie saak of dit vir enigiemand anders sin maak nie -
die feit is - daar is 'n rede.
Het jy geweet dat die Golden Arrow baie geld terugploeg in die minder
bevoorregte gemeenskappe deur opvoedkundige toere ,ens vir skoliere.
Doen die taxies dit
Reenen van Niekerk
Sabsy skryf in boodskap news:8sjcqv$361$1@nnrp1.deja.com...
> In article ,
> "subie" wrote:
>> Black taxis, for example, are allegedly given
>> some sort of subsidy or support
>
> Can you provide details, on how this can be done?
> Surely, in an industry that is not regulated, how would the government
> be able to offer any subsidies?
> Surely, even you have to think before your inflamotary racist bullshit?
> Did you know that Golden Arrow (a white company) is subsidised by the
> government, and this is what caused all the war in the Western Cape?
> Because of the subsidy to the bus companies, the taxis complained that
> they were undercutting their prices.
> Perhaps if you spent more time thinking reality instead of creating
> unreality, you would learn something.
> Totally hopeless, though.
>
> --
> ---------
> "Faith is a cop-out. It is intellectual bankruptcy. If the only way you
> can accept an assertion is by faith, then you are conceding that it
> can't be taken on its own merits."
> - Dan Barker
>
Die manne in die veiligheidsmagte,dink wat jul besig is om te doen voor
julle jul eie mense
verkoop aan die swart kommuniste.Ek ken glad nie die agtergrond feite in die
saak nie as hierdie
feite korrek is dan moet ons hierdie tipe geelgat gemors heel eerste vanuit
ons midde verwyder permanent.
Marius Swanepoel, former police agent implicated in two massive arms heists
in Bloemfontein in 1998, has been arrested after failing to appear in court.
Swanepoel and three other whites with Army backgrounds removed big
quantities of arms and ammunition in two daring raids from Tempe military
base and a truck carrying ammunition on a road, caching everything on a plot
outside the city for as yet unknown purposes. The two coloured Army drivers
of the ammunition truck were killed during the raid. Swanepoel is suspected
of still working for the police, allegedly 'telling all' to the police not
long afterwards