Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Hondenuus vol 48

Wo., 15 November 2000 06:37

Die Organisasie vir Polisiehonde teen geweld(PTG) het in 'n media
verklaring aangedring op nuwe wetgewing om insidente soos die berugte honde
video-insident te vermy. Konsepwetgewing is aangeheg vir die aandag van die
bytrokke minister. Hulle voel dat daar aansienlike byt in sulke wetgewing
moet wees en dat huidige wetgewing op bluff neerkom...

Die konsepwetgewing behels:
1)Alle verbode immigrante word gedwing om daagliks in 'n chilli-mengsel te
bad
2)Polisiehonde met regse neigings word op 'n 23-uur daaglikse SABC TV dieet
gesit tot hulle heeltemaal links is.
3)Alle regter-slagtande word vervang met rubber kondome vir veilige
bytgewoontes; welke kondome goedgekeur word deur die minister van gesondheid
4)Polisiehonde het die reg van nie-byt op trekkers, treine en immigrante (
eksotiese kossoorte akkordeer nie met alle lede nie).
5)Alle polisiehondlede wat aanhoudend op TV gewys word het die reg dat
hulle gesigte gemaskeer word (die onnodige slegte publisiteit beperk hulle
loopbaankeuses tot die oppas van karwrakke).
6)Video kameras by honde eenhede word tot verjaarsdae van lede beperk.
7)Lede mag nie in sulke politieke herries betrek word nie tensy hulle
daarna parlement toe gestuur word met sitting en pensioen.
8)Lede net gebruik word in gewone misdaad sake soos moord, roof ens. en nie
by sensasionele televisieoptredes met rasse innuendo's nie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief

Wo., 15 November 2000 02:05

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettings vermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staats departmente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die imuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Menige inisiatiewe om die vrede en
voorspoed van die persone van die Afrika Kontinent te verhoog.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Regerings van menige lande wat deel vorm van die Afrika
Kontinent, veral lede van die OAE en Afrika Ekonomiese Unie, asook
ondersteunende Regerings en Organisasies op die Planeet, veral G-7, G-8
en G-20 lidlande ontmoetings, gelukwens vir die super sukses wat bereik
is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettings
vermoë en vasberadenheid. Verskeie veelvolkige vredes inisiatiewe.
Afrika Unie inisiatiewe. Menige toerisme inisiatiewe. Inisiatiewe om
die vrede en voorspoed van menige lande op die Afrika Kontinent te
verhoog. Verskeie beleggings inisiatiewe in die Afrika Kontinent.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Asiese
Renaissance. Asook om die Regerings van Afrika, en elders op die
Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer.
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met lande wat deel vorm van die
Sentraal Afrika streek, insluitend Burundi, DRK, Rwanda, Angola, ens.
Asook ondersteunende Regererings en Organisasies elders op die Planeet.
Om die 2020 en daarna plan te bespreek om die vrede en voorspoed van
die persone in Sentraal Afrika te verhoog. Met spesiale klem om die
voedsel produksie, asook deelname aan die IT industrie, en
ondersteunende industriee te verhoog, vir die persone in die streek, en
elders op die Planeet.

Vredes inisiatiewe kan ook verhoog word, indien enigsinds nodig, baseer
op huidige werkende modelle elders op die Planeet, indien nodig. Om
gesonde veelvolkige verhoudings te verhoog, waar en wanneeer nodig.
Daarna, vir Regerings om ontmoetings te verhoog vir die groen lig om
gegee te word, om die infra struktuur, bekostigbare behuising, onderwys
en opleiding, sekuriteit, vermaak, en veral toerisme inisiatiewe te
verhoog. Baseer op die Afrika Kontinent Inisiatief alreeds hier
gelewer. En/of enige aanvaarbare model.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Regerings van bg. lande. Om meer
effektiewe demokratiewe beginsels te verhoog, veral met betrekking tot
vryheid van geloof, soortgelyk aan ons Paradys, en/of enige ander
aanvaarbare model deur bg. Regerings. En/of enige aanvaarbare model
soos aanbeveel deur die WCPA (World Constitution and Parliament
Association), VN, en/of enige ander planetêre liggaam.

Die beskikbaarheid van land myne, indien enige, kan ook asemrowend
verminder word, d.m.v. radar, en ander moontlike skoonvee tegnieke.
Asook, om die aantal vuurwapens te verminder. Eienaars van hoë kaliber
vuurwapens, indien enige, kan versoek word om dit in te handig by die
naaste polisie stasie, sonder vervolging. Asook om 'n register te hou
van alle wettige jagters in die gebied. Lg. kan hoë kaliber vurwapens
toegelaat word, vir jag doeleindes alleenlik, indien nodig.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande grens oorgaan reels en
regulasies, asook regstellende handelinge om geneem te word, indien
enige, tussen naburige lande. Wette kan ook in die verband verhoog
word. Kommunikasie aan die publiek, asook grens patrollies, indien so
verkies, kan ook verhoog word. Om vreedsame verhoudings asemrowend te
verhoog.

Hoogstens aangeraai, om die sosiale regte en/of beskerming van imheemse
bevolkings groepe, bv. Pigmiee, soortgelyk as in die geval van Orang
Asli in Maleisie, te verhoog. Om vredevolle, veelvolkige verhoudings te
verhoog, waar nodig.

ONTWIKKELINGS INISIATIEF

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met 'n Planetêre Liggaam, soos
voorheen aangevra. Om ondersteuning te verhoog vir die behaal van
suksesse in die verband. Ten bate van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande die berekening van
toelaatbare bedrae van publieke fondse in private rekenings, indien
toegelaat. Asook, om boetes in die verband te verhoog, waar nodig, vir
enige oortredings, indien enige. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Geologiese navorsing inisiatiewe, asook opvolgende mynbou inisiatiewe
kan ook verhoog word, waar voldoende neerslae bestaan, veral met
betrekking tot minerale wat hoog in aanvraag is. Die vervoer van 'n
klein gedeelte van minerale ontgin elders op die Planeet kan ook
verhoog word na die gebied. Om die waarde daarvan te verhoog, ten
voordeel van alle betrokke partye. Ten doel om werks geleendhede te
verhoog.

Landbou inisiatiewe kan ook verhoog word. Veral die verbouing van
tropiese gewasse, bv. piesangs, tabak plante, suiker riet, ens.

Ontmoetings kan ook verhoog aangaande die gebruik van hennep in die
gebied, en elders op die Planeet. Asook met navorsers en verbouers. Om
navorsing te verhoog vir 'n alternatiewe produk as hennep, indien
enigsinds moontlik, wat vryelik beskikbaar kan wees, sonder enige
halussinasie effekte, indien so 'n produk gevind kan word. Indien wel,
om vervanging na alternatiewe hennep produksie en waarde verhogings
inisiatiewe daarvan te verhoog. Om werksgeleendhede in die gebied te
verhoog, asook elders op die Afrika Kontinent.

Bestaande hennep produksie, na die uitvinding van bg. produk, kan ook
verhoog word in beperkte hoeveelhede, indien enigsinds moontlik, waar
en wanner nodig. Staats beheer maatreels, asook wette kan ook verhoog
word in die verband. Om die vrye beskikbaarheid vir godsdienstige en/of
geestelike gebruik daarvan te verhoog, indien enigsinds moontlik.

Plekke van Geestelike aanbidding, kultuur sentrums, kunste en
handwerke, opleiding sentrums, insluitend IT onderwys en opleiding, te
verhoog. Om die sosiale waarde van persone in die streek te verhoog.

Opleidings inisiatiewe kan ook verhoog word aangaande gemeenskaplike
gebruik van tale, bv. Frans, Swahili, ens. Om die effektiwiteit van
kommunikasie tussen verskeie kultuur groepe te verhoog, veral op
besluit nemings vlakke.

Ontmoetings kan ook verhoog word met diegene betrokke by wetsaspekte.
Om die wetstelsel te verhoog in lande wat deel vorm van die gebied,
asook elders op die Afrika Kontinent, indien enigsinds moontlik. Om die
beskikbaarheid van gemeenskaplike tale te verhoog, waar en wanneer
nodig. Die gebruik van vertalers kan ook verhoog word, indien enigsinds
nodig. Om die vertaling van dokumente te verhoog, soos nodig. Om die
beskikbaarheid van kommunikasie - skryf en spraak - te verhoog na tale
benodig vir verwysings doeleindes deur lede van die gemeenskap.

Die beskikbaarheid van IT baseerde/ondersteunde konferensie deelname
kan ook verhoog word. Om die effektiwiteit van kommunikasie tydens
ontmoetings te verhoog. Vir deelnemers om in te sleutel en/of te lees
wat bespreek word, in tyds volgorde, aangebied in 'n volgehoue formaat.
Die beskikbaarheid van hoë spoed tik beamptes kan ook verhoog word. Om
die besproke woord in teks formaat te verhoog. Die druk van ontmoetings
notas kan ook verhoog word, soos versoek deur afgevaardigers. Vir
toekomstige verwysings doeleindes.

Bestudeer verbruikers benodighede in die streek, en elders op die
Planeet. Om uitvoer mark potensiaal en benodigdhede vas te stel. Daarna
om inisiatiewe te verhoog, baseer op benodigdhede. Vir lande wat
uitgenooi word om aan die groter Afrika Renaissance deel te neem, waar
van toepassing.

VREDES ONDERSTEUNINGS INISIATIEWE

Ontmoetins kan ook verhoog word met vredes magte in die gebied, bv.
weermag, lugmag, administratiewe en mediese dienste. Om die
standardisasie van alle vredes ondersteunings magte iin die gebied te
verhoog na 'n sentrale rang struktuur, opleidings metodes, promosie,
ens. Met die volgehoue doel om makliker integrasie te verhoog na 'n Pan
Afrika vredes mag. Vir die vredes magte van verskillende lande om
dieselfde prosedures te volg. Met dieselfde klere, motief, ens. Maar
vir verskillende lande om die land se verskillende kleure, orde tekens,
ens. behoue te bly, indien enigsinds moontlik. Uitnodigings kan ook
verhoog word vir vredes magte elders op die Planeet, veral verskeie
onderafdelings van VN vredes magte. Om ondersteuning in die verband te
verhoog aangaande opleiding, konsultasie, ens. Met die uitdruklike doel
om die beskerming van die publiek, asook staats geboue en publike en
private sektor inisiatiewe te verhoog, soos nodig.

Vredes en/of sekuriteits raads ontmoetings kan ook verhoog word. Om die
daarstelling van 'n sentrale bron van kennis, aangaande voorkomings
maatreels, asook genesings stappe om geneem te word, in geval van
dispute, en/of oortredings, indien enige, waar en wanneer dit gebeur,
indien ooit. Bepsrekings kan ook verhoog word aangaande die
onderliggende redes vir handelinge. Om die effektiewiteit van doelwitte
te verhoog in die ontwikkeling van 'n beter lewe vir almal. Versoek vir
ondersteuning kan ook verhoog word aan naburige lande, besigheids
alliansies, planetêre liggame en/of organisasies. Om advies hier
gelewer te verhoog om doelwitte in 'n korter tyds periode te bereik.

Bespekings kan ook verhoog word aangaande die kort, medium en lang
termyn benodighede van wapens en/of ammunisie deur onderskeie lande, en
in totaal. Om die balans van mag tussen lande te verhoog. Asook om
toekomstige benodighede aan versswartes te verhoog. Monitor, asook
toesighoudende inisiatiewe kan ook verhoog word waar nodig. Om te
verseker bedrae verkry om nie toelaatbare bedrae verby te oorskry.
Boetes kan ook in die verband verhoog word, waar nodig, indien enige
oortredings, indien enige. Ten bate van alle betrokke partye.

Uitnodigings kan ook verhoog word deur Regerings aan vredes magte
elders op die Planeet. Veral vredes magte wat die infra struktuur
verhoog tydens operasies, wanneer nodig. Om ondersteuning te verhoog om
doelwitte te bereik, asook die tydsvak benodig om doelwitte te bereik.
Helderheid aangaande doelwitte om bereik te word kan ook verhoog word
in die verband. Om vredevolle veelvolkige verhoudinge tussen lande te
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Noodmaatreels kan ook verhoog word, indien enigsinds nodig. Asook
voorsorg maatreels te verhoog vir onvoorspelbare gebeure, indien enige.
Om die effektiwiteit van operasies te verhoog, wanneer nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Effektiewe vertrekkings skedules, verkieslik met vooruitbepaalde
waarskuwings seine in plek, vir die verandering van planne, indien
ooit, en/of voltooing van dienste kan ook verhoog word. Besluite
aangaande toerusting in gebruik tydens operasies, asook omgewings
ontwikkelings inisiatiewe, indien enigsinds benodig, kan ook verhoog
word. Om voorhandse kennis te verhoog aangaande vertrekking reels om
gevolg te word, soos benodig deur Regerings. Reels en/of regulasies in
die verband kan ook verhoog word. Asook boetes vir enige oortredings,
indien enige. Ten bate van alle betrokke partye. Toesighouding tydens
opperasies kan ook verhoog word. Om vredevolle verhoudings te verhoog
tussen betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande toekomstige toelaatbare
vlakke van die beskerming van en/of ondersteuning aan die natuur en/of
landerye tydens operasies, waar en wanneer nodig. Asook om inisiatiewe
te verhoog om die groenigheid, veral boom planting inisiatiewe te
verhoog tydens afhandeling van operasies. Om die beskerming van die
omgewing tydens en na voltooing van operasies te verhoog. Ten bate van
alle betrokke partye.

Die vestiging van vredes gebiede kan ook verhoog word, deur vredes
magte, waar en wanneer nodig. Veral aangaande die plant van vredes pale
om die afbakening van sulke gebiede te verhoog. Neutrale vredes magte
kan ook verhoog word in die gebied, soos nodig. Om die onderhouding van
vrede in vredes gebiede te verhoog. Daarna om vredes gebiede gelykmatig
te verhoog. Baseer om uitkomste van ontmoetings, asook vreedsame
onttrekking van vredes magte. Ten bate van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met vredes magte elders op die
Planeet. Om die deel van suksesse te verhoog, veral tydens
internasionale ontmoetings, asook om die liggaam van kennis te verhoog
vir toekomstige verwysings doelteindes. Ten voordeel van alle betrokke
partye. Veral om asemrowende suksesse te verhoog aangaande die
verbasende belofte wat gemaak is tydens 'n vorige bydrae.

Na voltooing van vredes onderhoude inisiatiewe, kan die gee van die
groen lig verhoog word vir ontwikkelings inisiatiewe. Om asemrowende
suksesse te verhoog vir ekonomiese en ander inisiatiewe. Om die vrede
en voorspoed van alle betrokke partye in die gebied te verhoog.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog aan
Regerings regoor die Planeet vir inisiatiewe in die verband.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die ANC,
President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons Paradys, aan
die Regerings en die Persone van Sentraal Afrika, en elders, waar
nodig. Om vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys en die Regerings
op die Planeet.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Sentrale liggaam van kennis vir die hou van meer effektiewe vredes
operasies kan asemrowend verhoog word.
Infra struktuur van deelnamende lande kan asemrowend verhoog word.
Voordelige verhoudinge tussen Regerings kan asemrowend verhoog word.
Keuse van land van werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Suksesse van lande van die Hart van die AFRIKA Renaissance kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Sentraal Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die OAE / Afrika Unie Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie bydrae word as 'n voortsetting van 'n vorige bydrae, die Afrika
Kontinent Ontwikkelings Inisiatief beskou. Om gelyktydig interpreteer
te word, indien enigsinds moontlik. Om streeks suksesse asook
Kontinentale suksesse te verhoog vir 'n beter toekoms via almal.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
Sentraal Afrika, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie,
asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

('n Opregte apologie vir die oponthoud. So pas van 'n feite opsporings
sending af teruggekeer. Die troulied kan nou gesing word deur lede van
die Afrika, en veral die Suid Afrika Renaissance. En/of omgekeerd. Soos
die leser verkies. Met die uitdruklike doel om die tydsbestek om
doelwitte te bereik, asemrowend te verkort.

Waarborge vir beloftes gemaak tydens hierdie diens is ook verhoog.
Asook, om hierdie bydrae te beskou as die groen lig wat gegee word om
voort te gaan met enige Renaissances van enige land op die Afrika
Kontinent, indien enigsinds nodig.)

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Re: Toekoms Advies vir: Sentraal Afrika Ontwikkelings Inisiatief

Wo., 15 November 2000 00:00

Frikkie ek dog dat jy die een al lankal ge-'block' het.
Tog te bly dat jy die wat ek geblok het nie totentaal
herhaal soos
baie van die posters hier doen nie.
groete

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Frikkie Potgieter wrote in message
...
:Ag o aarde,
:Leef hierdie ding ook nog...
:
:Frikkie
:
:
:
:On Wed, 15 Nov 2000 02:05:24 GMT, reisiger

:wrote:
:
:>Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet,
:>insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel
neem aan die
:

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Staproetes in Suid-Afrika

Wo., 15 November 2000 00:00

Liewe Stapper,

Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
Namibia.

Besoek die blad by http://home.intekom.com/hiking

Hugenootstraat 20
Springfontein, 9917
Suid-Afrika

E-pos: hik...@intekom.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bowl

Wo., 15 November 2000 00:00

Arthur Hagen schreef
> Guave dus. Die heb ik in de supermarkt en bij de groenteboer hier ook wel
> zien liggen. Nog nooit gekocht; ik wist niet goed wat het was en of het
> lekker was. Misschien lekker voor in de bowl op verjaardagen?
>
> Groeten,
> Arthur

"Bowl" wat is dat? Wat zet je allemaal erin? Ik ben al een keer of wat bij
Nederlanders op een verjaarsdagfeestje geweest, maar heb nog niet een "bowl"
gezien...

Vertel meer...

Skunk

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Gloudina... Meesteres van dié groep!!!

Wo., 15 November 2000 00:00

Gloudina

Ek het die afgelope twee dae by die werk ook by die nuusgroep ingekyk.
Daar is jy nie onder my "blocked senders" nie, en dus het ek
onderstaande juweeltjie onder oë gekry.

(verskoon, ek het nie die hele thread gelees nie, ek gaan ook nie)

Jy's darem witter as sneeu, hoor! En dit het niks met jou ras te make
nie! Jy't foutloos deur die lewe gegaan, jou hele lewe deur!

Kom nou, bieg gou net één keer wat SA jou ook ondergekry het, en jy ook,
al was dit net in jou mind, gesê het: "Die verdomde kaffers!!!". Probeer
asb om nie "Apartheidsvarke" in jou antwoord te gebruik nie, jy klink
soos 'n plaat wat vashaak. Wees kreatief!

Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
hulle ookal was, oornag van jou weggevat word. Hoe lank is jy al uit die
land? As jy nog onder die "oranje blanje blou" uitgegaan het, daar was
'n massa uittog net voor die '94 verkiesings, dan kan jy nie eintlik met
die SA'ers gesels oor rassisme nie.

Daar het 'n funny leë gevoel in die blankes oorgebly na '94. Ek is
beïndruk met hoe hard die blankes aan hulle rassisme werk! En dis harde
werk om 'n witmens in Afrika te wees. In die buiteland kan mens nie
regtig oordeel nie, selfs nie na 'n vakansie in Suid Afrika nie...

Ek wil amper sê veral nie na 'n vakansie nie! Ons het met ons vorige
vakansie met die mees professionele swartes te doen gekry. Dit het weer
hoop in my laat opvlam.

Anyway, welkom terug in my huis. Die heaters is al aan hier by ons, by
julle seker ook. Die mense in SA waardeer nie die son genoeg nie...

Groete
Skunk

skryf in boodskap news:3A128CB2.41E813BE@home.com...
lous wrote:

> Soos ek gesê het - jy kan duidelik nie my punte in die vorige pos
> antwoord nie!!

Jou punt in die vorige pos was dat dit die Calvinistiesegrond van jou
opvoeding was wat vir jou blind agter
leiers laat aanloop het. En ek het daardie aanklag as
bogus beskou.

> in 'n
> blanke kerk ens

Ek het baie vroeg die NG Kerk verlaat en kerktoe gegaan by die lokale
sendingkerke waar ek
gewerk het. By my laaste werk, toe Bantoe-
Onderwys die plek kom oorneem van die sendelinge,
was die hoof van die plek, spesiaal aangestel deur
Verwoerd om apartheid daar toe te pas, ook die
ouderling by die NG Kerk in Amanzimtoti. (Ek
het al lankal vertel waaruit apartheid op Adams
College bestaan het. Wit en swart moes nou aan
aparte kante van die saal staan by die oggend-
samekoms. (Voorheen was die skeiding mans/
vrouens.) Verder het apartheid net beteken dat
die hoërskool nie meer 'n swart prinsipaal mag
hê as daar wit onderwysers in die skool is nie.
Toe kry ons nou maar 'n wit prinsipaal - een van
die talle onbevoegde wit joggies en ou wit omies
wat uit Transvaal op Bantoe-Onderwys toegesak
het. Die net result: dat daar meer wit mense in
swart onderwys was na apartheid ingevoer is,
as daarvoor.

> Hoekom? Het jy nie gesien in watter haglike
> omstandighede die arbeiders op jou pa se plaas gebly het terwyl jy van
> die vet van die hulel arbeid geleef het nie? Meer as hulle jaarlikse
> salaris as sakgeld op universiteit gekry het nie? Hoekom het JY toe nie
> gerebeleer nie?

Ek het gerebeleer.

> En het jou man weermag toe gegaan?

Ja

> Op slegs blanke treine en busse gerei? Hoekom?

Mens ry op 'n trein, Lou. En ja, nie-blankes was nie
toegelaat om saam met blankes te ry nie. Maar ek gee
nie die Calvinisme skuld vir die arrogante wit dominansie
in SA nie.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

ABORSIE!!!

Wo., 15 November 2000 00:00

Nasty Quaker:
> Nou praat ons aborsie. Genadiglik is daar nog in SA so 'n ding soos die
> "nasciturus fiksie". Beskerm dit maar as julle saam met my stem, dat
> ongebore babas ook 'n lewensreg het. SA is uniek in dié sin. In die VSA is
> RGU486 nou wettig. M.a.w. enige swanger vrou mag die pil te enigertyd voor
> geboorte neem, dit veroorsaak kraam, en dan is sy gekwyt van die baba.
> Daarop werp sy die arme ou lewetjie eenvoudig in die toilet of vullis of
> voer dit vir die hond, en almal sit lekker agteroor en sê: 'n vrou se reg
> oor haar eie liggaam is haar eie reg, en dit is haar keuse.
>
> Wees wakker, die dag kom in SA.
>
> Nasty

Groot woorde. Die reg om oor aborsie te besluit is helaas nie joune of myne
nie, dit lê by die vrou wat die fetus ronddra. Nie jy of ek gaan daaraan
enigiets verander nie, so laat dit rus.

Aborsies (wettig of onwettig) het en sal altyd bestaan. Jammer, veral as
mens kyk na mense wie graag kinders wil hê! Maar daar's ook miljoene kinders
wat honger is en sonder 'n toekoms is. Sou hulle nie beter af gewees het as
hulle geaborteer was nie?

Wat sê julle oor aborsies van wangeskape kinders? Is dit goed?

Niemand het iets gesê op hierdie groep oor die operasie wat verlede week in
Engeland uitgevoer is nie...???

Skunk

Koeitjies & kalfies | 71 kommentare

Kan iemand dalk help

Wo., 15 November 2000 00:00

Ek is op soek na 'n gerigestreerde staffie teëler in die Pretoria omgewing,
weet enige persoon dalk van so iemand of plek

Dankie

Riaan

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Haasdas se nuuskas

Wo., 15 November 2000 00:00

Haasdas se nuuskas berig as volg

Die Organisasie vir Polisiehonde teen geweld(PTG) het in 'n media
verklaring aangedring op nuwe wetgewing om insidente soos die berugte
honde video-insident te vermy. Konsepwetgewing is aangeheg vir die
aandag van die bytrokke minister. Hulle voel dat daar aansienlike byt
in sulke wetgewing moet wees en dat huidige wetgewing op bluff
neerkom...

Die konsepwetgewing behels:
1)Alle verbode immigrante word gedwing om daagliks in 'n
chilli-mengsel te bad
2)Polisiehonde met regse neigings word op 'n 23-uur daaglikse SABC TV
dieet gesit tot hulle heeltemaal links is.
3)Alle regter-slagtande word vervang met rubber kondome vir veilige
bytgewoontes; welke kondome goedgekeur word deur die minister van
gesondheid
4)Polisiehonde het die reg van nie-byt op trekkers, treine en
immigrante ( eksotiese kossoorte akkordeer nie met alle lede nie).
5)Alle polisiehondlede wat aanhoudend op TV gewys word het die reg dat
hulle gesigte gemaskeer word (die onnodige slegte publisiteit beperk
hulle loopbaankeuses tot die oppas van karwrakke).
6)Video kameras by honde eenhede word tot verjaarsdae van lede beperk.

7)Lede mag nie in sulke politieke herries betrek word nie tensy hulle
daarna parlement toe gestuur word met sitting en pensioen.
8)Lede net gebruik word in gewone misdaad sake soos moord, roof ens.
en nie by sensasionele televisieoptredes met rasse innuendo's nie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Briefie vir skunk

Di., 14 November 2000 00:00

Skunk skryf in boodskap news:8uqpqg$rgf$1@azure.nl.gxn.net...
> hennerietjie het onder andere probeer skryf...
>> koebaai antie (my pa sê skank is engels vir 'n myshond. dink antie 'n
>> myshond stink vir homself)
>
>
> Vra vir jou pa of hy al 'n myshond gerook het, dit sal dalk sy mind bietjie
> oopmaak! En nee, 'n myshond stink nie, sy pis stink!!!
>
> Skunk
>
>
Daar's natuurlik nog 'n ander soort skank - die, hier op die ng. Mens wen
hom op en dan stink (piepie) hy vir 5 minute.............

O.N. Heil

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1001  1002  1003  1004  1005  1006  1007  1008  1009  1010  1011  1012  1013  1014  1015  1016    »]
Tyd nou: Wo. Des. 24 22:26:29 UTC 2025