Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
241 resultate gevind
1 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 14 Junie 2020 09:54 «» deur: Leksikograaf
volop
… Afbreking: vol•op Byvoeglike naamwoord: volop Vergrotende trap: volopper Oortreffende trap: volopste Attributief: volop Betekenis: • In ruim mate. Gebruik: • Wie volop saai, sal volop maai. Spreekwoord: • Die een dag volop, die ander dag skoon op. [Spandabelrig wees.] • Vandag volop, môre skoon op. [Gesê van mense wat oordadig lewe sonder sorg vir die toekoms.] Sinoniem: • algemeen • baie • kwistig • oorvloedig • ruimskoots • ryklik • talryk Antoniem: • skaars …
2 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 12 Januarie 2019 08:13 «» deur: Inligting
Soogdiere
…gesien word. Krimpvarkies is nog redelik volop ten spyte daarvan dat hulle baie in aanvraag is as muti vir toorkunste. Vlermuise slaap in hul duisende in natuurlike grotte of bewoon die solders van huise en kerke. Die groot vrugtevlermuis rig groot skade aan vrugte aan; andersins is vlermuise waardevol in insektebeheer. Kruipmolle met hulle grondhopies is volop. Hulle moet nie verwar word met die vernielsugtige tandmol of grysmol nie. Interessant onder hulle is ook die reuseblesmol van Suidoos-Kaapland…
3 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Do, 03 Januarie 2019 16:20 «» deur: Inligting
Plant
… toestande waaronder bosse ontwikkel, is nie volop in Suid-Afrika nie. Parklandskappe met gras of lae struike tussen die bome kom die meeste voor in tropiese gebiede. Waar die reënval verminder of wisselvallig is, is die bome kleiner en word dit uiteindelik deur bosse, dikwels van ’n doringrige aard, vervang. Dit word oor groot dele van die Kalahari aangetref, en groot gebiede daarvan is nie die woestyn van fiksieskrywers nie, maar uitstekende beeswerêld. ’n Groot verskeidenheid bome en struike word…
4 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 26 Julie 2019 20:47 «» deur: Leksikograaf
skoon
…lei. [Van nuuts af begin.] • Die een dag volop, die ander dag skoon op. [Spandabelrig wees.] • Die see kan hom nie skoon was nie. [Hy is 'n baie slegte persoon.] • Uiterlik skoon is slegs vertoon. [Ware skoonheid setel in die innerlike.] • As twee hande mekaar was, word albei skoon. [Deur 'n ander te help, word 'n mens self gehelp.] • Vandag volop, môre skoon op. [Gesê van mense wat oordadig lewe sonder sorg vir die toekoms.] • As elkeen voor sy eie deur vee, sal die straat skoon wees. [As elkeen sy …
5 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Di, 22 Januarie 2019 14:22 «» deur: Inligting
Wewers
…llend. Die "White-browed" wewer is volop naby die Victoria-waterval en het ’n groot, slordige nes met ’n opening weerskante. Die familievoël bou in enorme gemeenskaplike neste, gewoonlik in kameeldoringbome van Griekwaland-Wes, Transvaal en Namibië (Suidwes-Afrika). Die baardmannetjie (naam afgelei van swart vere op die kop en keel) is algemeen in droë gebiede. Die buffelwewer is groter, en swart met wit spikkels, en word dikwels op die grond gesien in groepe van ses besig om ’n gemeenskaplike …
6 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Do, 10 Januarie 2019 06:53 «» deur: Inligting
Seehulpbron
…en Mosambiek gevang. Oesters is redelik volop langs baie dele van die kus, maar is nog nooit ten volle benut nie. Daar is egter onlangs ’n poging by Knysna in Kaapland aangewend om met staatshulp 'n oesterbedryf in te stel. Perlemoen haliotis-spesies is volop in baie dele van die Kaapse kuswaters en die inmaak daarvan vir uitvoer na die Ooste het na baie terugslae in ’n klein, maar bestendige bedryf ontwikkel. Lynvisvang, hoewel ’n swak georganiseerde afdeling van die Suid-Afrikaanse kusvissery, dra…
7 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Ma, 12 November 2018 18:02 «» deur: Inligting
Arend
…in Suid-Afrika aangetref, maar is nog volop en word in die wildtuine bewaar. Daar is 'n aantal soorte. Die valk het 'n stroombelynde liggaam en stert en gepunte vlerke vir groter spoed. Voorbeelde hiervan is: Die slegvalk wat in die omgewing van Tafelberg voorkom. Die bergarend (Terathopius ecaudatus) met sy swart kraag, kastaiingbruin rug en stert en wit vere onder die vlerke is 'n merkwaardige arend en het uiters lang vlerke, groot kop en kort stert. Dit bly die meeste van die tyd in die lug en kan…
8 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 11 November 2018 15:12 «» deur: Inligting
Amarillis
…'n pragtige lelie met ligroos blomskerms, volop aangetref op die laer hange van die Kaapse berge. Dit behoort aan 'n uitgebreide orde van kruierige en bolplante wat volop aan die Kaapse en Natalse kus voorkom en verskil van die leliefamilie alleen in dié opsig dat dit minderwaardige vrugbeginsels het. Die blare is swaardvormig; die blomme het drie kelkblare met dieselfde kleur as die drie kroonblare; die vrug is 'n veelsadige kapsule of 'n driesadige bessie. Baie van die bolle en ander dele van die blom…
9 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 13 April 2015 02:17 «» deur: boshof...
Re: Katjiepiering
…water in die somer. Lekker bros grond met volop suur kompos of ander organiese materiaal is noodsaaklik. Gee maandeliks 'n handvol beenmeel in die groeiseisoen. Voed een keer in die lente met twee handevol (vir 'n groot struik) 3:1:5 (26) SR- kunsmis en werk dit liggies in. Dit kan ná twee maande herhaal word. Dit bevorder gesonde groei en blomvorming. Volop verrotte dennenaalde en eikeblare help om die gond suur te hou. Blomswael of ysterchelaat kan ook gebruik word. Volg die gebruikaanwysings. …
10 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 12 November 2007 07:49 «» deur: PietR
Re: Opheffing
… RSA groot en net 2 miljoen mense! Daar is volop grond beskikbaar vir die wat die geld het om te koop, maar die swart mense soek nie dit nie. Baie goeie punt alhoewel ek nie so seker is dat daar nog geen suksesverhale was nie! Ongelukkig het ek ook geen bron om dit mee te bevestig nie maar my optimistiese kant verkies om dit te glo tot tyd en wyl ek statistieke sien wat die teendeel bewys. Let wel ek probeer geensins enige van die welbekende flops goedpraat nie! ----Glo my, daar nog nie een nie…
11 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr, 19 Januarie 2007 07:42 «» deur: Fritz Wuehler
Totius - Trekkerswee
…sy die jonkmans kan bekoor. Dan kry sy volop lekkers en 'n sitplek in die voorste ry; dan is daar volop gekkerny op die toneel en in die saal, totdat 'n ander lewensdag in sondenag word uitgeblus; die liggaam weer na late rus moet deur die vroeë more heen. Hoe sweef dan om haar koors-gesig die kuisheid van die môredou; hoe pynig haar 'n naberou wat al maar met die môre kom! Haar leë hart het sy so lank uit singenot se kelk laat drink, dit word haar aldeur …
12 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 26 Julie 2002 18:40 «» deur: Anoniem
Re: Indiese Spreeu
… die kaapse kwikstertjie wat toe nie meer so volop in die stede voorgekom het nie. Die kwikstertjie storie het nou platgeval want kwikstertjies en mynas bly nou lekker saam en eersgenoemde se populasie het herstel. Ek vermoed daar het iets anders met kwikstertjies gebeur - iets natuurlik, wat hul getalle aangetas het. Ten spyte van grooter getalle mynahs as 20 jaar gelede, het kwikkie getalle verbeter. Hulle kom selfs goed klaar met die nouverwante witgatspreeu. Voe"llewe is heeltyd in 'n natuurlike…
13 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 02 Januarie 2002 12:38 «» deur: Anoniem
Re: Die Mishoop-vergadering
…vakbonde van beurse voorsien.) Was daar volop beurse in die ou dae vir enigiemand wat hoë punte behaal het van regeringsweë? Hier in Kanada kry jy bitter min hulp van die regering, tensy jy baie arm is, en selfs dan kan jy niks aanneem nie. Die regering het selfs die leen van studentelenings in die hande van kommersiële banke geplaas. En ek wonder of in die apartheidsdae daar volop lenings vir swart studente bekombaar was uit die regering se sak? Hulle moes maar staatmaak op besighede en oorsese …
14 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Vr, 28 September 2001 06:28 «» deur: Wouter Plaasvark
Re: Vlak varke en vlakvarke
…raakgesien, nie. :-) Wouter Vlakvarke is volop in ons wildtuine, hulle is koddige diere wat dikwels met hulle sterte penorent hardloop. Dit lyk soos lugdrade (aerials). Hulle raak soms taamlik mak. En ja, hulle het baie vratte. Danielle Terloops, ek verstaan ook nou waarom jy niks van vlakvarke hou nie... "Because warthogs are symptomless carriers of African Swine fever, which is fatal to domestic pigs, and host to the tsetse fly, carrier of the deadly sleeping sickness in man and other fatal …
15 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Ma, 28 Desember 1998 00:00 «» deur: Internetredactie de V
volkskrant/boeken
…www.volkskrant.nl/boeken). De rubriek is nog volop in ontwikkeling, en bestaat uit: het Leesdossier: Een plek waar scholieren zich voorbereiden op het eindexamen literatuur. Hier vinden ze informatie over schrijvers en hun werk, ze kunnen vragen stellen en discussiëren met leerlingen van andere scholen over de boeken die we behandelen. Het Leesdossier is nog volop in ontwikkeling: nu vind je veel materiaal over De Tweeling van Tessa de Loo en Het lied en de waarheid van Helga Ruebsamen. het …
16 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Wo, 23 September 1998 00:00 «» deur: G.B.
Re: Mandela word Companion of the Order of Canada
…gt; internationale pers Wel, waar ek sit in Noord-Amerika sien ons volop nuus daaroor. Ek dink ook nie SA het vir Lesotho ingeval nie. Hulle en Botswana is gevra deur die regering van Lesotho om hulp aan te bied (glo as gevolg van een of ander ooreenkoms wat vantevore aangegaan is.) Ek weet nie waar jy sit nie, maar ons hier in Kanada kry volop nuus uit SA, beide goeie en slegte nuus, kritiek en prysens- waardig. …
17 Forum: Koeitjies & kalfies «» Gepos op: Do, 02 Mei 1996 00:00 «» deur: Johan Bollen
Re: Besoekende Vlaamse skrywers
…wel wat anders aan hun hoofd hebben en nog volop bezig zijn met alfabetisering. Humo: Heeft het veel zin buitenlandse literatuur te pompen in een kultuur die nog volop aan het alfabetiseren is? Tom Lanoye: Alfabetisering heeft meer facetten dan alleen maar iedereen de verschillende letters aanleren. Zij die kunnen lezen en schrijven, moeten toch niet blijven wachten tot iederen dat kan? Maar waar het geld eerst heen moet, dat blijft een heet hangijzer. Ik zou bijvoorbeeld niet in een township durven gaan …
18 Forum: Prosa & poësie «» Gepos op: Vr, 02 Augustus 2024 10:00 «» deur: Jan die Man
"As die lemoenbome bot" deur C. Louis Leipoldt
…oor het geërwe Kriekie, kom kriek dit vir my! Padda, wat onder die paddastel bas sing Blaas jou basuin nog vir my! Blaas al jou ouderwetse refreine, Wat ek kan opvang en vashou as myne, Elkeen iets nuuts, elkeen 'n verrassing; Padda, basuin weer vir my! Borrelvink, borrel, dit is mos jou broeityd, Sing vir jou maat en vir my! Kwetter van vreugde, uit liefde kom borrel, Hef aan 'n danklied vir elke graankorrel – Graan is so volop, want nou is dit snoeityd; Borrelvink, sing weer vir my…
19 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Ma, 25 September 2023 07:32 «» deur: Leksikograaf
baber
… babertjie Meervoud van verkleining: babertjies Betekenis: • 'n Groot varswatervis sonder skubbe en 'n baard om die bek, orde siluriformes. Gebruik: • Die baber is die grootste inheemse roofvis in ons waters; dit kom volop voor, baklei goed op 'n vishoek en is 'n uitstekende tafelvis. Sinoniem: • katvis Afgelei: • baberbek • kanaalbaber • klipbaber Vertaling: Engels: catfish Nederlands: katvis Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
20 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo, 14 Junie 2023 12:44 «» deur: Leksikograaf
kusgebied
kusgebied Afbreking: kus•ge•bied Samestelling: kus + gebied Selfstandige naamwoord: kusgebied Meervoud: kusgebiede Betekenis: • Die gebied waar die land en die see mekaar ontmoet. Gebruik: • Walvisse en dolfyne is volop in die kusgebied rondom Paternoster. Sinoniem: • kusstreek • strandgebied Vertaling: Engels: coastal area Nederlands: kustgebied Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
21 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 04 Maart 2023 12:05 «» deur: Leksikograaf
uitskop
… uit 'n pos te ontslaan. Gebruik: • Sy skop haar skoene uit. • As die huurder nie wil betaal nie, moet jy hom uitskop. Spreekwoord: • Agter elke bos uitskop. [Dit is volop.] Sinoniem: • uitboender • uitjaag • uitsit • uitsmyt • verjaag Afgelei: • uitskoppantoffel • uitskopper • uitskopskakelaar Vertaling: Engels: to kick out, boot out; to expel, dismiss Nederlands: uitskoppen Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
22 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 29 Januarie 2023 07:14 «» deur: Leksikograaf
prulwerk
prulwerk Afbreking: prul•werk Samestelling: prul + werk Selfstandige naamwoord: prulwerk Meervoud: prulwerke Betekenis: • Werk wat nie op standaard is nie; iets van swak kwaliteit. Gebruik: • Die uitstalling het min oorspronklike kuns gelewer, maar prulwerk was volop. Sinoniem: • afskeepwerk • brouwerk • knoeiwerk Vertaling: Engels: trash, rubbish Nederlands: prulwerk Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
23 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo, 08 September 2021 19:22 «» deur: Leksikograaf
ryklik
…trap: rykliker Oortreffende trap: ryklikste Attributief: ryklike Partitief: ryklikes Betekenis: • In oorvloed of oordaad. Gebruik: • Mag God ieder en elk van julle ryklik seën. Sinoniem: • kwistig • luuks • oordadig • oorvloedig • ruim • ruimskoots • volop • weelderig afgelei: • ryklikheid Vertaling: Engels: richly, abundantly, plenty, amply, copiously Nederlands: rijkelijk Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
24 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo, 24 Februarie 2021 14:45 «» deur: Leksikograaf
seebeer
…pelsrob van die Suidelike Halfrond (minder algemeen, 'n bererob). • 'n Hawemuur om golwe te stuit. Gebruik: • Die Suid-Afrikaanse seebeer (Arctocephatus pussillus) kom volop rondom die suidpunt van Afrika voor. • 'n Seebeer beskerm die skepe teen die onstuimige see. Sinoniem: • golfbreker • pelsrob • seebreker • seewal • seewering Vertaling: Engels: fur seal; breakwater Nederlands: zeebeer Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
25 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Do, 10 September 2020 14:53 «» deur: Leksikograaf
oorloop
…oorloop van melk en heuning. [Waar alles volop is.] • Die druppel wat die emmer laat oorloop. ['n Kleinigheidjie wat die gespanne gevoelens laat uitbars.] Vertaling: Engels: to overflow; to cross Nederlands: overlopen Selfstandige naamwoord: oorloop Meervoud: oorlope Betekenis: • Pyp wat keer wat 'n houer oorloop. Gebruik: • Die geiser se oorloop is nie reg geïnstalleer nie. Vertaling: Engels: overflow Nederlands: overloop Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder …
26 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 14 Junie 2020 10:00 «» deur: Leksikograaf
weiding
weiding Afbreking: wei•ding Selfstandige naamwoord: weiding Meervoud: weidings Betekenis: • 'n Weiland met gras vir diere om te vreet. Gebruik: • Buffels verkies bebosde gebiede waar daar volop weiding en water is. Afgelei: • weidingsgebied • weidingsgewas • weidingslisensie Vertaling: Engels: pasture Nederlands: weide Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
27 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Di, 14 April 2020 19:04 «» deur: Leksikograaf
sonnig
sonnig Afbreking: son•nig Uitspraak: /ˈsɔnəχ/ Byvoeglike naamwoord: sonnig Vergrotende trap: sonniger Oortreffende trap: sonnigste Attributief: sonnige Partitief: sonnigs Betekenis: • Met volop sonskyn. Gebruik: • Terwyl sy in Engeland was het sy verlang na Suid-Afrika se sonnige weer. Antoniem: • bewolk Afgelei: • sonnigheid Vertaling: Engels: sunny Nederlands: zonnig Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
28 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 04 Januarie 2020 08:35 «» deur: Leksikograaf
skaars
… skaars. • Hoekom is jy deesdae so skaars? Vergelyking: • So skaars soos hoendertande. Antoniem: • volop Vertaling: Engels: scarce, rare; a stranger Nederlands: zeldzaam, raar Bywoord: skaars Betekenis: • As iets net-net gebeur het, of as dit net-net so is. Gebruik: • Ons was skaars daar, toe steek hulle die vuur aan. Vertaling: Engels: scarcely, hardly, barely Nederlands: nauwelijks Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
29 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Sa, 14 Desember 2019 07:45 «» deur: Leksikograaf
melk
…van melk en heuning. ['n Land waar alles volop is.] • Dis nie die koei wat die hardste bulk wat die meeste melk gee nie. [Dis nie grootste prater wat die meeste doen nie.] Hiponiem: • beesmelk • bokmelk • borsmelk • dikmelk • kondensmelk • langlewemelk • melkpoeier • suurmelk • volmelk Afgelei: • melkbeker • melkemmer • melkglas • melkkan • melkkos • melkman • melkooi Vertaling: Engels: milk Nederlands: melk Werkwoord: melk Verlede tyd: het gemelk Teenwoordige deelwoord: …
30 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 03 November 2019 16:05 «» deur: Leksikograaf
heuning
…van melk en heuning. ['n Land waar alles volop is.] • Heuning in die mond, gal in die hart. [Agter die vleitaal skuil bitterheid.] • Hy probeer vlieë met heuning vang. [Vleitaal gebruik om jou doel te bereik.] • Wie heuning wil eet, moet steke dra. [Wie iets besonders wil hê, moet daarvoor betaal.] Afgelei: • heuningbedryf • heuningboer • heuningby • heuningkoek • heuningsoet Vertaling: Engels: honey Nederlands: honing Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan …
31 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 18 Augustus 2019 15:48 «» deur: Inligting
Basterhartbees
…eie. Skouerhoogte 117 - 122 cm (46 - 48 dm.) Volop in die Krugerwildtuin en in die noordelike dele van Botswana (Betsjoeanaland), langs die Okavango tot by die Etoshapan en Angola. Hulle hou in kleinerige kuddes soms saam met sebras en blouwildebeeste. Die basterhartbees behoort nie tot die geslag van die hartbees nie, maar wel tot dié van die blesbok. Hulle behoort almal, saam met die wildebeeste, in die onderfamilie Alcelaphinae. Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965 …
32 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Wo, 24 Julie 2019 08:11 «» deur: Leksikograaf
bos
…aamstem.] • Agter elke bos uitskop. [Dit is volop.] • Hulle is agter die bos getroud. [Hulle is nie wettig getroud.] • Hy gooi 'n klip in die bos. [Reaksie uitlok deur 'n uitdagende bewering te maak.] • Deur die bome nie die bos sien nie. [Die geheel nie kan sien nie as gevolg van te veel kleinighede.] • Sy loop deur die hele bos om die kromste lat te sny. ['n Meisie wat baie kêrels gehad het, maar met die treurigste trou.] Afgelei: • bosbewaring • bosbedryf • bosbewaarder • bosbewoner • …
33 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 21 Julie 2019 18:12 «» deur: Leksikograaf
kies
… wang. • (geologie) 'n Verbinding van swael en 'n metaal, wat volop in die natuur voorkom. Gebruik: • Sy kieste staan bol soos hy die kos in sy mond inprop. • Piriet of ysterkies is 'n verbinding van swawel en yster. Spreekwoord: • Hy maak van sy kies 'n looikuil. [Hy pruim tabak.] Hiponiem: • onderkies Afgelei: • kiestand • kiespyn Vertaling: Engels: cheek Nederlands: wang Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
34 Forum: Woordeboek «» Gepos op: Vr, 21 Junie 2019 06:55 «» deur: Leksikograaf
suinig
…aai, sal karig oes; wie ruimhartig saai, sal volop oes. [2 Korintiërs 9:6] Spreekwoord: • Hy is agterstevoor suinig. [Geld bestee op klein dingetjies en dan bestee aan onnodige dinge.] • Suinig met die pennies, rojaal met die ponde. [Spaarsaam met die klein dingetjies, maar kwistig met die grotes.] Vergelyking: • so suinig soos 'n vrek Sinoniem: • inhalig • skraapsugtig • spaarsamig Antoniem: • vrygewig Afgelei: • suinigheid • besuiniging Vertaling: Engels: stingy, economical, …
35 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: So, 26 Mei 2019 18:52 «» deur: Inligting
Balsem van Gilead
…Ethiopië. Dié wat in die Bybel genoem word, was moontlik hars van die mastik-struik. Die bos wat die hars vervaardig waarvan die balsem gemaak is, het in Ou Testamentiese tye volop in Gilead (oos van die Jordaan, vandag Jordanië) gegroei. Dit was 'n aromatiese gom of spesery wat gebruik is om wonde te genees. Sien Gen. 43:11; Jer. 8:22; 46:11; 51:8, ens. Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
36 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 26 Mei 2019 09:58 «» deur: Leksikograaf
agter
…is.] • Agter elke bos uitskop. [Dit is volop.] • Agter elke hond aanblaf. [Geen eie oordeel hê nie en ander napraat.] • Agter geld soos die duiwel agter 'n siel aan. [Baie geldgierig.] • Agter geslote deure. [In die geheim.] • Agter jou neus aanloop. [Iets doen sonder om te dink.] • Agter slot en grendel. [In die tronk sit.] • Agter sy rug iets doen. [Iets doen sodat hy niks daarvan weet nie.] • As jy self agter die deur staan, soek jy 'n ander ook daar. [Jou eie gebreke sien jy maklik in 'n ander …
37 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 12 Mei 2019 19:43 «» deur: Leksikograaf
dag
…dan verloor hy weer alles.] • Die een dag volop, die ander dag skoon op. [Spandabelrig wees.] • Dis elke dag dieselfde ou deuntjie. [Dieselfde storie word tot vervelens toe herhaal.] • Dis nie elke dag Sondag nie. ['n Mens kan nie elke dag rus nie.] • Een mooi dag maak nie die somer nie. [n Mens veralgemeen nie n.a.v. [een geval nie.] • Ek onthou dit soos die dag van gister. [Baie goed.] • Elke dag het genoeg van sy eie kwaad. [Moenie jou oor die toekoms bekommer nie.] • Elke hond kry sy dag. […
38 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 12 Mei 2019 17:03 «» deur: Leksikograaf
vandag
…k. [Daar is vandag min om te eet.] • Vandag volop, môre skoon op. [Nie matigheid voor oë hou nie.] • Sy gister en vandag se praatjies kom nie ooreen nie. [Iemand verander dikwels van mening.] • Moenie uitstel vir môre wat jy vandag kan besôre. [Iets dadelik doen en nie tyd verspil nie.] • Vandag vermorsing, môre verknorsing. [As jy nie spaarsaam te werk gaan nie, het jy môre niks nie.] • Het jy my gister gehuur, het jy my vandag gehad. [Omdat ek nie in jou diens is nie, kan jy my nie hiet en gebied …
39 Forum: Ensiklopedie «» Gepos op: Sa, 11 Mei 2019 05:53 «» deur: Inligting
Baffin, William
… (1584 - 1622) was 'n Engelse ontdekkingsreisiger en kartograaf. Hy het bekend geword vir sy twee ontdekkingsreise na Noord-Kanada, op soek na die Noordwestelike Deurvaart. ’n Baai wat hy in 1615 tussen Kanada en Groenland ontdek het, dra sy naam: Baffinsbaai, met volop walvisse en robbe; so ook Baffinsland: eiland wes van Baffinsbaai; kus bewoon deur Eskimo’s. Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965 Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk…
40 Forum: Woordeboek «» Gepos op: So, 05 Mei 2019 09:01 «» deur: Leksikograaf
elke
…eekwoord: • Agter elke bos uitskop. [Dit is volop.] • Bewaar elke splinter vir die vuur in die winter. [Maak in voorspoed bymekaar vir tye wanneer daar 'n skaarste is.] • Dis elke dag dieselfde ou deuntjie. [Dieselfde storie word tot vervelens toe herhaal.] • Elke pot kry sy deksel. [Elkeen kry die maat wat by hom pas.] Sinoniem: • iedere Verwant: • ieder • iedere Vertaling: Engels: every Nederlands: elke Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word…
Bladsye (7): [1  2  3  4  5  6  7    »]

Tyd nou: Di Sep 10 16:09:47 MGT 2024