Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ryklik
ryklik [boodskap #137910] Wo, 08 September 2021 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ryklik
Afbreking: ryk•lik
Samestelling: ryk + -lik


Byvoeglike naamwoord: ryklik
Vergrotende trap: rykliker
Oortreffende trap: ryklikste
Attributief: ryklike
Partitief: ryklikes

Betekenis:
• In oorvloed of oordaad.

Gebruik:
• Mag God ieder en elk van julle ryklik seën.

Sinoniem:
• kwistig
• luuks
• oordadig
• oorvloedig
• ruim
• ruimskoots
• volop
• weelderig

afgelei:
• ryklikheid

Vertaling:
Engels: richly, abundantly, plenty, amply, copiously
Nederlands: rijkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: radbraak
Volgende onderwerp: totem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 10:35:03 MGT 2024