Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seebeer
seebeer [boodskap #135761] Wo, 24 Februarie 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seebeer
Afbreking: see•beer
Samestelling: see + beer


Selfstandige naamwoord: seebeer
Meervoud: seebere
Verkleinwoord: seebeertjie
Meervoud van verkleining: seebeertjies

Betekenis:
• 'n Kleinerige pelsrob van die Suidelike Halfrond (minder algemeen, 'n bererob).
• 'n Hawemuur om golwe te stuit.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse seebeer (Arctocephatus pussillus) kom volop rondom die suidpunt van Afrika voor.
• 'n Seebeer beskerm die skepe teen die onstuimige see.

Sinoniem:
• golfbreker
• pelsrob
• seebreker
• seewal
• seewering

Vertaling:
Engels: fur seal; breakwater
Nederlands: zeebeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vete
Volgende onderwerp: byskrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 10:35:57 MGT 2024