Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prulwerk
prulwerk [boodskap #140976] So, 29 Januarie 2023 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prulwerk
Afbreking: prul•werk
Samestelling: prul + werk


Selfstandige naamwoord: prulwerk
Meervoud: prulwerke

Betekenis:
• Werk wat nie op standaard is nie; iets van swak kwaliteit.

Gebruik:
• Die uitstalling het min oorspronklike kuns gelewer, maar prulwerk was volop.

Sinoniem:
• afskeepwerk
• brouwerk
• knoeiwerk

Vertaling:
Engels: trash, rubbish
Nederlands: prulwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wolkdiens
Volgende onderwerp: landdroskantoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 10:36:28 MGT 2024