Dankie Danielle, ek sal oor die naweek rondskoffel en sien wat ek
kan kry. Ek gee nie om vir pesky ads nie, ek swipe hulle gou gou
af, maar daar is n nuwe soort ad wat op baie van die soekenjins voorkom,
blitsvinnig met musiek en al. Veral nou dat die Superbowl vinnig nader
kom. Gaan jy kyk Sondag? Ek kyk net vir die advertensies.
pop
Danielle skryf in boodskap news:eg727tcevvtng2dqkj3n4tgafpinp8knr5@4ax.com...
>>
> Gaan loer gou na www.winfire.com. Gratis DSL in Birmingham, AL en
> Atlanta, GA.
> Die ander gratis ene is "FreeDSL".
> Maar dis nou ISP's. Ek sou nie tyd mors met newsfeeds as ek jy was
> nie. Maar gratis DSL diens is altyd lekker! :-)
> Dan weer...niks is werklik gratis nie, want jy sal altyd met daai
> pesky ads sit. :-(
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Who will be considered a founding member?
A founding member will be anyone who has signed up with us and
provided their credit information before our first billing cycle. A
founding member will recieve access to our server at a reduced cost
for as long as the members account remains active.
ô ô !!!
DD
On Fri, 26 Jan 2001 00:30:56 -0800, Danielle wrote:
> Poppie het gevra of ek weet van 'n gratis nuus verskaffer wat
> privaatheid sal verseker. Hier is 'n oulike ene. Hy is wel baie
> stadig, maar is goed genoeg vir gewone groepe soos hierdie.
>
> Geniet!
>
> www.newzpig.com
>
> Gaan na bg werfblad en skep 'n rekening. Dit is vinnig. Jou nuwe
> nuus verskaffer se naam is: news.newzpig.com
>
> Heeltemal anoniem. Veilig, privaat en VERNIET! :-)
> Weet nie hoe lank dit nog verniet gaan bly nie, so maak gou.
>
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Hoor hier M8,
Het ons nie nie genoeg gehoor van Apartheidsvarke nie. Asseblief dit is my
naam daardie en ek hou nie daarvan dat jy hom so links en regs gebruik vir
almal nie, aangesien hier witmens / goed ook op die lys is wat stink soos
hulle al agter julle opgekruip het en hulle verdien nie om `n APARTHEIDS
VARK of BOER genoem te word nie. Sies man julle laat `n ou sleg lyk en
netnou stink ons ook net soos julle.
Vir die opgekruiptes, Oppas hoor, die wiel is baie stadig om te draai en
julle gaan verwerp word soos wat julle dit natuurlik verdien.
Gaan eerder op julle knieë en Bid tot die Lewendige Almagtige dat hy julle
vergewe, want duidelik is julle besig om saam met die Wêreldorde en geldmag
te val sonder dat julle dit besef of miskien lyk die gran vir julle net
groener. Julle gaan julle gatte mooi skeefsit mense en dit geld nou def. nie
vir die basters nie, want vir hulle is daar elk geval nie plek nie asook
geen hoop nie.
Kyk hoe goed gaan dit op die oomblik in die Afrika Lande. Man, byt net so
tien jaar van. Aids en Cholera, ai tog....dit is wat gebeur as God sy rug op
`n ou keer. Jy gaan woel ou maat.
Moet ook nie sê dat dit duiwelse dinge is nie, aangesien NET God oor LEWE
sowel as DOOD beskik.
Hiermee sluit ek af:
JOS 023:11 Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele, om
die HERE julle God lief te hê;
JOS 023:12 want as julle ooit mag afwyk en hierdie nasies aanhang wat
nog met julle saam oorgebly het, en julle met hulle verswaer en julle
met hulle en hulle met julle meng,
JOS 023:13 weet dan verseker dat die HERE julle God nie langer hierdie
nasies voor julle uit sal verdrywe nie; maar hulle sal vir julle 'n
vangnet en 'n strik wees en 'n angel in julle sye en dorings in julle
oë, totdat julle omkom uit hierdie goeie land wat die HERE julle God
aan julle gegee het.
JOS 023:14 En kyk, ek gaan vandag die weg van die ganse aarde, maar
julle moet erken met jul hele hart en met jul hele siel dat nie een
woord van al die goeie woorde wat die HERE julle God oor julle
gespreek het, onvervuld gebly het nie; alles het vir julle uitgekom,
nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.
MOET NOOIT VIR GOD EENDAG Sê EK HET NIE GEWEET NIE ?????
ApartheidsVark
Frikkie
skryf in boodskap news:3A6CCB32.CDB10E77@home.com...
> Danielle wrote:
>
>> Moeite werd om af te laai, en te
>>> hou...
>>
>> http://www.opkamer.nl/geluid/breytenb.mp3
>>
>
> Ja, die perfekte opsomming van die natuur
> van die apartheidsvarke.
>
> Gloudina
>
@home.com wrote in message ...
> lous wrote:
>
>> en die
>> Voortrekkers het niks met die punt te doen nie of wat praat ek alles?
>
> Die Voortrekkers het alles met die punt te doen. Ek kan
> jou verseker dat daar aborsies in die dae van die
> Voortrekkers plaasgevind het, en nie alleen self-aborsies
> nie. Daar was heelwaarskynlik vroue wat die know-how
> gehad het om te help wanneer dit nodig word ( soos wanneer
> 'n pa sy dogter verkrag).
>
> Gloudina
>
'n Proefiet van Jesus djy?
'n proefiet?
djy moet djou palys-hys
djy moet djou aeroplane-motorkar
djy moet daai kamma sêd smile van djou
en djou tears
en djou woerawarra op die pulpit
moet djou skorrelsvol braai-atappels en -vleis?
djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel!
en hoe lyk dit met djou kale pote vi' daai streamline ding
hoe lyk dit met djou toega vi' die vel van 'n kameel
hoe lyk dit moet daai skorrelsvol vi' sprinkane en wille hiening?
-- http://lous.zzn.com/