Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Vir krokkie

Sa., 03 Februarie 2001 10:44

Haai krokkie

Ek kry deesdae so blerrie min tyd om op die net rond te hang, as jy my direk
email kan ons dalk daai html probleempie van jou uitgesort kry. Jammer ek
kan dit nie hier doen nie, maar ek's alweer oppad.

Groete
Elaine

--
Check out:
http://www.lost.co.za
http://www.webmagic.co.za

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

ek is lief vir Gloudina !

Sa., 03 Februarie 2001 10:29

Sy bring verskeidenheid, amusement, verskil van mening,

kontoverse. Kortom sy is 'n baie standvastige mens,

ek is lief vir haar insendinge en standpunte.

Gloudina, moenie ophou nie !

Patrick,

(van die Wes Europese ondersteuningsgroep "Gloudina moet bly")

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

koers

Sa., 03 Februarie 2001 07:11

drie swaeltjies draai nog en soek
hul koers in die lug
by die kerktoring weerhaan

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Liewers Konserwatief

Vr., 02 Februarie 2001 20:51

George hospitaal suig soos die res v/d provinsiale hospitale
........... niemand gaan na daardie hospitaal nie, jy moet down and
out wees, of oumens pensioen kry. Ek weet van mense wat lenings
gaan neem om eerder na die privaat hospitale Lambrecht kliniek
George of Bay View Hospitaal in Mosselbaai te gaan. Hoekom moes jy
die vroumens se brief aanhaal Dani, ( jy't my hele blerrie aand
ge-spoil)
Welaf! en sy laat haar mediese polis opskort? Met die ou
de klerk-botha-vorster regime kon sy dit bekostig. Sy is nie meer
welaf nie en sal dit ook nie erken nie, die eerste dinge wat gesny
word as die knyp kom is die luukshede. Ek sê nou, sy is arm soos
die res van
ons, arm geword deur die huidge regime wat die gans wat die goue
eiers lê se keel nou al afsny om te vreet. Ek wens die halfnaatjie
vroumens wil hier kom woon vir 'n jaar, sy
het nie 'n cooking clue wat hier aangaan nie, sy glo wat haar
"welaf" suster vir haar lieg, to keep up a good front or pose.
Seker bang haar ouer sussie sê sy is 'n apartheids-varksog, as sy
begin vertel hoe dit regtig in die kammaland gaan ............
BAH!!!
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Danielle skryf in boodskap news:9bgh7tosi18lkl1rbf78liq1gsesgkh1du@4ax.com...
: On Wed, 31 Jan 2001 13:32:49 GMT, @home.com kots die volgende
aborsie :
:
: >. My jonger suster ( taamlik welaf,
: >dwarsdeur die ou regime met 'n duur private
: >assuransie-polis) het onlangs haar gesondheids-
: >assuransie gekanselleer en gaan nou na die
: >staatshospitaal op George.

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

SA Magte Geselsgroep

Vr., 02 Februarie 2001 17:49

Indien hier enige Oud / Huidige Weermag / SAP lede is wat miskien belangstel
om saam met ons oor die goeie ou dae te gesels kontak my gerus direk.

Ons het heelwat Spesmag Lede en gesels ook alreeds met legendes soos Kol.
Wynand du Toit, Kmdt. Willem Ratte en vir die SAP manne, Brig. Beyl van
Verdrag en `n paar manne van Koefoet.

Beste weermag Groete
Frikkie
Ps: Geen politiek op groep en geen bulshitters nie asseblief.

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

'N KANS OORSEE GESOEK

Do., 01 Februarie 2001 21:08

Ek verneem graag vir 'n eerlik hardwerkende
Noord-Kaapse jong man van 31 wat 'n noue
familieverwant van my is, hoe hy te werk kan gaan
om op 'n boerdery oorsee tydelike ('n jaar of meer)
werk te kry. Anders sal ENIGE harde handewerk
ook verwlkom word.
Hy boer tans en is een van die betroubare
soort. Hy moet eenvoudig uitspring om agterstande
sê te help uitwis. Sy vriendin -- 'n ewe ywerige
nooientjie wat selfs nie skroom om op die plaas hand
by te sit nie, wil ook graag saam -- nie vir die glamour
en die avontuur nie, maar om te WERK.
HET IEMAND KONTAKTE
KAN JY MY 'N E-TJIE LAAT KRY, ASB.

Dankie, by voorbaat

Jasper Schellingerhout

--
Ds. Jasper Schellingerhout
Evangelies-Gereformeerde Kerk Rietfontein
(012) 3314585
jasp...@mweb.co.za

Emigrasie & buiteland | 0 kommentare

Malkoeisiekte

Do., 01 Februarie 2001 06:05

Een vrouwelijke TV reporter doet onderzoek naar de oorzaak van de Gekke

Koeien Ziekte en heeft daarvoor een gesprek met een boer.

De reporter: "Goedemiddag meneer, ik ben hier om informatie te verzamelen

voor ons onderzoek naar de oorzaak van de Gekke Koeien Ziekte. Heeft u

enig idee wat de reden is?"

De boer staart de reporter aan en vraagt: " Wist u dat een koe maar één

maal per jaar gedekt wordt?"

De vrouw (blozend): "Dat is zeker nieuwe informatie, maar wat heeft het te

maken met de Gekke Koeien Ziekte?"

De boer: "Wist u, mevrouw, dat een koe vier keer per dag gemolken wordt?"

De vrouw: "Meneer, dat is echt waardevolle informatie, maar waar wilt u nu

eigenlijk heen?"

De boer: "Eigelijk heb ik het al gezegd mevrouw. Stelt u zich eens voor

dat ik vier keer per dag met uw tetten speel, maar ik neuk u maar één keer

per jaar, zou u niet gek worden?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Is dit waar of nie - antwoord die vraag, asb?

Wo., 31 Januarie 2001 19:44

skryf in boodskap news:3A780F23.54C01D76@home.com...
lous wrote:

> Of mense wat nie alhoewel hulle self afrikaans is nie hulle kinders
> afrikaans leer nie *onskuldige glimlag*

Lou, ek is nie meer "Afrikaans" nie. My huistaalis Engels. Ek is 'n
Kanadese burger. My tweede
offisiële taal is Frans.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Madiba & misdaad

Wo., 31 Januarie 2001 19:37

Madiba het volgehou dat daar altyd misdaad sal wees. Die verskil, het hy
gesê, is hoe jy die misdaad oftewel misdadigers benader. Mbeki het nie slegs
daarin geslaan om regter Heath ('n Madiba-aanstelling) te systap mbt die
ondersoek na die wapen biljoene nie, hy het die eenheid as sulks opgeskort.
Indien u nie gereelde toegang het tot RSA-koerante nie, volg gerus die Mail
& Guardian weekliks mbt die aangeleentheid - Mungo Soggot verdien 'n prys
vir sy hantering van hierdie aangeleentheid.
Gaan dan terug in die M & G anale en gebruik die soekterm petroleum -
weereens Soggot (joernalis). Volg die stories mbt Maduna. Verwys gerus ook
na die stories mbt Manuel en voormalige OG - Kluwer. Die kop en stert is
besig om mekaar te bereik lyk my. Twyfelagtige karakters in die petroleum
sage duik ook nou skielik op in die wapen fiasko...
Wie het interessante brokkies mbt die nuutste - die wapenskandaal? Laat
hoor.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie

Wo., 31 Januarie 2001 09:09

On 31 Jan 2001 01:23:30 -0600, Sandra Le Roux wrote:

> Jammer, ek wou netnou nog so paar dingetjies byvoeg.

Soos dat jy beskuldigings maak, verwys na argiewe ens. .... maar
dan niks aanhaal uit die argiewe nie!!??

Soos dat wat op die einde staan is bloot die modder wat jy gooi?

Soos dat jy Vettie as bron gebruik.
He, he....
Stupid optrede daai....

In fact is jy nie dalk Vettie nie? Hy het hom in die verlede die cross
dressing bit gedoen en as 'n vrou op die NG gepos - tot hy uitgevang
was deur iemand.

He vettie? Is dit maar net jy?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1835): [ «    968  969  970  971  972  973  974  975  976  977  978  979  980  981  982  983    »]
Tyd nou: Di. Mei 05 18:41:45 UTC 2026