Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

oom taboe het moelikgeit, antie

Do., 26 April 2001 21:05

hellou my antie,

sjoe sit ons darrim die week in suspênners toe oom stief sweetnie sê lat
daar 'n klomp plotte is wat agter oom taboe se bloed lê. oom hansie vannie
pênnelbieters sê as 'n griek vir doktir verwoord kon vermoer het sallit
seker die keer 'n porragees wees wat oom stief sê. latir sê die essybiesie
hille het die name en hille is ammal vannie y-en-sie. dankie vadder sê my pa
lat dit nie rakbie spelers van pietersbirg issie want dan soek hille weer 'n
week lank tussen die krokjoudille na oom taboe. dis nou as iemand sal agter
kom lat oom taboe weg is sê oom hansie vannie pênnelbieters.

my pa sê assit nie was lat die essybiesie geweet het nie sil hy gedink het
dis paggad ma' nie eers oom stief se skerpjoene weet wanner paggad 'n getye
gaan ytmoer nie hoe sal oom stief nou weet as hille oom taboe wil ytmoer.

toe issit allie tyd oom maffews phosa wat vir antie resitasies skryf en
sirril ramma phosa en oom tookjou segswale wie se name die essybiesie het
antie. my pa sê daai drie sallie deurie oog van 'n naald kom om oom taboe te
vermoer nie antie. oom hansie vannie pênnelbieters sê hytie geweet oom
bantoe holloemiesa is so slim nie want oom bantoe sê dis oom taboe se eie
klomp plotte om oom maffews hille te intimmiedeer lat hille nie sy plek moet
vattie.

my pa het toe die aangeegram oorleef antie ma' hy sê dit help niks nie want
brytentjie se span gaan hom nog 'n hartaanval gee met oop are en te al. en
hille het noggie eers teen die boels gespeel nie antie.

koebaai antie (oppas maar vir die y-en-sie se komplotte)

hennerietjie

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Archives: 25 April, 1901

Do., 26 April 2001 08:30

Op 25 April 1915 het 1500 Australiers, saam met New Zealanders and Britte,
op Gallipoli geland. Uiteindelik het meer as 300 000 Australiers op die
slagveld aan die oorlog deelgeneem, en 8 709 Australiers het gesneuwel,
terwyl meer as 150 000 gewond is. Ons herdenk die dapperheid van die ANZAC
troepe elke jaar op 25 April, en die ANZAC legende leef voort in elke
skoolkind en volwassene hier - Australie se nasionale identiteit en
patriotisme vir hulle eie land (eerder as vir die Britse Ryk) het hier vlam
gevat, en word elke jaar met groot entoesiasme hier, en in New Zealand,
gevier.

Lest we forget.

skryf in boodskap news:3AE72BC3.CF693628@home.com...
> On April 25, 1901 the Globe and Mail reported
> that hundreds of horses bought by the British
> government in the United States and destined for
> South Africa died on the voyage from New
> Orleans. It was believed that the horses were
> poisoned by Boer agents.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Boererate

Wo., 25 April 2001 17:52

Wonder maar net - het ons boererate oorgewaai van êrens anders of het dit
van ons verder versprei?
Wat sal word van ons as Lenons nie meer die medisynetjies maak nie?

In Philladelphia ( hier in die Kaap) is daar 'n winkeltjie langs die
petrolpomp. Die afgelope 31 jaar is daar in die toonvenster 'n boksie
Steekpille.
Weet iemand waarvoor dit is?

--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Gesondheid & boereraat | 18 kommentare

Munte

Wo., 25 April 2001 13:33

Ek het gister oor die radio gehoor dat die R5 muntstukke wat gedruk is in
1994 met die inhuldiging van Mandela nou "collectors items" is, bedoelende
die met die Uniegebou daarop. Weet iemand hier dalk hoe en waar 'n mens meer
hieroor kan uitvind??
Ek het 'n paar van die munte.
Groete
pjb

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Huiszoeking

Wo., 25 April 2001 11:32

Huiszoeking ten paleize van Belgische prinses
Terug
BRUSSEL - Bij een gerechtelijke huiszoeking in het paleis van de
Belgische prinses Liliane, de weduwe van koning Leopold III, zijn
gisteren dagboeken in beslag genomen die licht kunnen werpen op de
betrokkenheid van de Belgische staat bij de moord op Patrice Lumumba, de
Congolese premier, in 1961.

Leden van een parlementaire onderzoekscommissie eisten gisteren de
dagboeken op van kolonel Guy Weber, destijds werkzaam in de Congolese
provincie Katanga, waar de moord werd gepleegd.

Weber is op dit ogenblik een naaste medewerker van de 85-jarige prinses
en bewaarde in zijn kantoor in het paleis Argenteuil een deel van zijn
persoonlijk archief.

Formeel was het geen huiszoeking, omdat Weber vrijwillig de archieven
aan de onderzoekers meegaf. De commissie raakte in de dagboeken van
Weber geïnteresseerd nadat hij enkele pagina's voor de commissie had
gekopieerd. Daarin stonden persoonlijke opmerkingen over de gang van
zaken rond de dood van Lumumba, die de interesse van de onderzoekers
wekten. Lumumba werd onder het oog van Belgische militairen in 1961
vermoord. Zijn lijk werd door Belgen opgelost in zoutzuur om alle sporen
uit te wissen.

Katanga is een provincie die rijk is aan grondstoffen, die indertijd
door de grote Belgische bedrijven werden ge�xploiteerd. België was bang
dat met de verkiezing van Lumumba, direct na de onafhankelijkheid, de
Belgische belangen in het gedrang zouden komen. Lumumba onderhield nauwe
contacten met Moskou, en dat vergrootte de vrees in het Westen voor een
communistische staat in centraal Afrika.

Weber had de afgelopen weken geweigerd de documenten te beschikking te
stellen. Toen medewerkers van justitie thuis archieven in beslag namen,
besloot Weber de documenten in zijn kantoor in het paleis vrijwillig af
te geven.

De onderzoekscommissie liet op verschillende adressen huiszoekingen
uitvoeren. Zo werden een computerbestand en bankafschriften in beslag
genomen, waaruit zou kunnen blijken dat de Belgische regering destijds
over geheime fondsen beschikte om het bewind van Patrice Lumumba te
destabiliseren.

REMCO DE JONG

� Het Parool, 25 april 2001

Terug

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Arts minister wants Playhouse Board to go

Di., 24 April 2001 04:48

Arts minister wants Playhouse Board to go

In the wake of the racism scandal at the Playhouse in KwaZulu Natal, arts
minister Ben Ngubane has asked the board of the embattled institution to
resign en masse.

To get the full story, subscribe to ACEmail at
http://www.at.artslink.co.za/ace

--

"Arts world in one website"
http://www.artslink.co.za

Arts and Culture Trust of the President Award
Electronic Media of the Year in support of the arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Nominated 2000/1

Support South African Arts and Culture:
Dial-Up with Artslink.co.za and save!
http://www.at.artslink.co.za/isp

Debate issues affecting the arts and culture industry
http://www.at.artslink.co.za/egroups.htm

ICQ: 87315418

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Petrol Prys

Ma., 23 April 2001 21:13

Al weer n verhoging, die "vrye eknomie" bou nog steeds meer motorhawens want
daar bestaan n "groot tekort". As ons nie wins maak nie dan dreig ons met
staking en elke patat betaal net meer. Skryf dit in die Citizen, die
volksblad en almal skrik hulle dood. Dan kan ons nog motorhawens bou. Want
ons het hulle by die kort hare beet, hoe sal hulle by die huis en werk kom?

Ons bou n pyplyn in Durban, die mense gaan hof toe. Die hof stop die geding,
die onskuldige oiliemense appeleer, en hulle gaan voort om te bou aan die
pyplyn want die geleerde oiliemense se die hof het hulle net gekeer om oilie
te vervoer en nie om die pyplyn te bou nie. Waar de hel dink hulle het die
geld vandaan gekom.

Wat het van die wit olifant "Mosgas" geword, waar is die besparings wat die
bou van die projek gereverdig het. Hoeveel het dit my bespaar en hoeveel het
dit my gekos om dit te spaar?

Nou is almal stil, dit is so goed om te vra.. "Wie het die 4x4 gekry, vir al
die harde werk om ons "vyande" stil te hou en om hulle bang te maak"?

Dit is tyd dat ons druk moet uitoefen, wat van n blokkasie op die Ben
Schoeman elke dag tot dat die regering buig. As ons in Duitsland was was die
hel los, maar in Suid-Afrika blaf ons tot ons tonge uithang, selfs 3
aanvalle n dag op boere skok ons nie meer nie. Petrolprys moet onafhanklik
wees van die regering. Dit is die rede hoekom ek besig is om pad te gee uit
hierdie land. Hulle is besig om te maak wat hulle wil en niemand het die
"guts" om te se dat ons nou die rem vas vat nie.

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Weet iemand iets hiervan?

Ma., 23 April 2001 07:03

Weet iemand iets hiervan?

>
>>> SUBJECT: PROPERTY TAX: IMPORTANT!
>>>
>>> SERIOUS : Please put your name and forward thanks
>>>
>>> As you are all aware by now that in June 2001 a new bill will be
>>> passed in parliament that will dramatically effect every South
>>> African's life. A new rates and taxes bill that increases your rates
>>> to 7- 9% depending on property value. That means your rates on a
>>> house worth R200 000-00 will be R1333.33 per month. At that rate
>>> a lot of South Africans will be living in squatter camps or on the
>>> street.
>>>
>>> Please sign the petition and forward to every one you know.
>>> ALSO Please forward every 100 signatures to Tony Leon at
>>> lea...@dp.org.za
>>>
>>> 1. Marlon Young mar...@vipnet.co.za
>>> 2. Sharon Richards sha...@netactive.co.za
>>> 3. Janette Iceton jic...@edgars.co.za
>>> 4. Kim kruger, Cape town
>>> 5. andy barrett
>>> 6. Ann Campbell
>>> 7. Ruth Tawlie
>>> 8. Maggie smeda
>>> 9. Craig Du Plessis
>>> 10.Ann Webb
>>> 11.Derrick Webb
>>> 12.Carol Joeireiro
>>> 13.D. Matthee, Johannesburg
>>> 14. M Burns, Johannesburg
>>> 15. B. Pastorino, Johannesburg
>>> 16. L Hyman, Sandton, Johannesburg
>>> 17. [Karin van der Walt] Randburg, Johannesburg
>>> 18. Maggie Naicker - Midrand
>>> 19. Dhevan Naicker - Midrand
>>> 20. Tanya van Heerden
>>> 21. Colleen Paschke - Pretoria
>>> 22. Elize Williams - Centurion
>>> 23. Lizle Grobbelaar - Clubview
>>> 24. L. Venter - Centurion
>>> 25. M Louw - Centurion
>>> 26. T van der Watt - Centurion
>>> 27. M van der Walt - Kempton Park
>>> 28. B Bosch - Constantia Kloof
>>> 29. E Henning - Centurion
>>> 30. M Kleinhans - Pretoria
>>> 31. J Kihn - Centurion
>>> 32. Monica van der Merwe-Centurion
>>> 33. Marichelle Morkel
>>> 34. Shaun Jones - Centurion
>>> 35. Janus Barnard - Pretoria
>>> 36. Ina de Klerk
>>> 37. Liz van Deventer
>>> 38. Anusha Maharaj
>>> 39.Jenelle Kleb
>>> 40. Winston Kleb
>>> 41. Darryl Griffith
>>> 42. Diane Griffith
>>> 43. Rui Pereira
>>> 44. Elize Curtis
>>> 45. Betsie Lourens
>>> 46. J Labuschagne
>>> 47. E Gouws
>>> 48. H Kriel
>>> 49. A Botha
>>> 50. H Botes
>>> 51. S Smit
>>> 52. G Mdlalose
>>> 53. M Koster
>>> 54. D HAYES
>>> 55. Kobus Swart
>>> 56.
>>> 57.
>>> 58.
>>> 59.
>>> 60.
>>>
>
>
> ************************************************************ **********
>
> This message may contain information which is confidential
> and subject to legal privilege. If you are not the intended
> recipient, you may not peruse, use, disseminate, distribute
> or copy this message. If you have received this message
> in error, please notify postm...@ismsa.co.za
> immediately and destroy the original message.
>
> Any views expressed in this message are those of the
> individual sender, except where the sender specifically
> states them to be the view of The Institute of Service
> Management.
>
> ************************************************************ **********

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

dichters in Meander

Ma., 23 April 2001 00:40

Meander is een literaire site op internet, die sinds 1995 bestaat. Op
http://meander.italics.net/ staan gedichten en korte verhalen van
Nederlandse, Vlaamse en Zuid-Afrikaanse auteurs; recensies; artikelen
over literatuur en poëtische kaarten. In de rubriek 'Dichters' vindt
u nieuw werk van enkele hedendaagse dichters.
Tot nu toe werkten hier aan mee: H.C. ten Berghe, Tonnus Oosterhoff,
Erik Menkveld, Willem van Toorn, Patty Scholten, Gerrit Krol, Arjen
Duinker, Robert Anker en Anton Korteweg.

Meander op Zondag

Naast de site is er sinds 1998 ook een 'tijdschrift', dat via e-mail
elke zondag wordt verzonden aan nu al meer dan 4000 abonnees.
U kunt zich gratis abonneren op 'Meander op Zondag' door een e-mail
te sturen aan majo...@oudenaarden.nl met als inhoud: subscribe
meander-l (het laatste teken is de letter l).

Klassiekers

In de rubriek 'Klassiekers' biedt Meander een overzicht van het beste
werk van de bekendste Nederlandse en Vlaamse dichters van na 1880.
In besprekingen wordt telkens uitvoerig stilgestaan bij één gedicht. De
interpretatie van de inhoud is steeds het belangrijkste, maar er wordt
ook aandacht besteed aan aspecten als beeldspraak, verstechniek, etc.
Besproken zijn gedichten van Gerrit Achterberg, J.C. Bloem, Jan Emmens,
Jan Kal, Hanny Michaelis, Paul van Ostaijen, E. du Perron, Jean Pierre
Rawie, Gerard Reve, Vasalis, Simon Vinkenoog en Hans Warren.
De besprekingen volgen geen vast stramien. Ieder nieuw vers zorgt voor
een nieuwe invalshoek. Iedere drie weken verschijnt een nieuwe
bespreking, telkens van de hand van deskundige poëzieliefhebbers.
Op de site vindt u een toelichting bij de gebruikte termen.
http://meander.italics.net

U kunt de besprekingen ook gratis per e-mail toegestuurd krijgen: stuur
daarvoor een e-mail aan majo...@meander.italics.net en zet in de mail:
subscribe klassiekers

in...@meander.italics.net

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Gedig

So., 22 April 2001 17:41

By Gezelle se graf in Brugge
------------------------------
Christiaan M van den Heever


'n Tere herfslug bewe deur die bome,
wat geel soos koper teen die bloute skyn
bo Middeleeuse Brugge, waar die drome
van heengegane skoonheid nooit verdwyn.

'n Holle wielgerol klink oor die straat,
dan is dit stil hier by die marmersteen,
wat glansend in die aandson rykdom laat
oor kille stene, eensaam rondom heen.

Hier rus die grote Digter na sy stryd,
na al die droefheid van sy skugter hart,
verneder en verwaarloos deur sy tyd,
en nou veréwig deur sy digtersmart.

O ryke Digter, wat nou troon in Lig,
wat so ootmoedig jou aan God kon wy,
laat hierdie stille kruisiging my rig,
en laat wat suiwer is, oorwin in my!

--------------------

Prosa & poësie | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    944  945  946  947  948  949  950  951  952  953  954  955  956  957  958  959    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 15:36:48 UTC 2026