Hoe verder ons weg beweeg van die dae van Apartheid af, hoe moeiliker word
dit vir iemand om werklik opinies van enige werklike waarde daaroor te gee
behalwe oor die gevolge daarvan wat vandag nog sigbaar is. Apartheid is nie
iets wat mens eenvoudig kan "label" as dit of dat nie. Dit is baie meer
kompleks as dit.
Om Apartheid as net sleg of net goed te bestempel is ook nie die regte ding
om te doen nie, want dan maak mens iets wat duidelik beide was af as 'n
eenvoudige ding wat maklik is om te begryp en te verklaar. Die waarheid is
eenvoudig Apartheid was nie eenvoudig nie. Apartheid in sy totaal is baie
meer ingewikkeld as wat enige persoon of selfs waarheids komissie kan
probeer om te begryp.
Ek kan probeer om al die slegte dinge te noem en al die slegte dinge waarvan
ek bewus is en dan probeer om 'n sommetjie te doen oor of dit oorwegend goed
of oorwegend sleg was, maar my resultaat sal nie die begin en die einde van
die debat wees nie.
Wat ek wel wil sê is dat ons nie dom moet wees en Apartheid moet afmaak as
'n euwel of 'n seëning nie. Dis iets anders. Dis 'n POESPAS van goeters.
Die woord POESPAS beteken mengelmoes as jy wonder.
Hier is die goeie:
- Goeie infrastruktuur
- Goeie ekonomie
- Goeie skool en universiteits instellings
Die slegte:
- Rasse spanning (in my opinie aangeblaas deur kommunistiese dryfvere)
- Voordeel vir minderheid en meerderheid uitgelaat
- Het nie die beweeg rede vir die stelsel gedokumenteer nie. (Ek weet nie
van enige manifes wat aandui hoekom die leiers van weleer die stelsel nodig
geag het nie)
Die onbekende:
- Waarom?
- Kon die swartes opgevoed word in die tyd toe Apartheid ingestel is?
- Was daar nie veronderstel om 'n spertyd te wees nie? ('n tipe "sell by
date")
- Is die swart mense nou reg om die land suksesvol te bestuur?
Ek kan nie 'n slotsom bereik nie, omdat ek nog daaroor dink. Ek dink ek sal
seker 'n opinie vorm as die huidige regering triomfeer oor die probleme van
die land of vaal. Suid Afrika het die beste van alles (en hope meer daarvan
as enige ander Afrika land). As die swart regering nie die paal haal nie,
dan kan geen swart regering nie. Dan sal my slotsom ongelukkig wees dat
Apartheid die regte stelsel was omdat ten minste een gedeelte van die
bevolking reg is vir vooruitgang. Ek hoop egter ek kan sê dat Apartheid die
swart mense 'n voet gegee het om op te staan en die toekoms sterker in te
gaan as wat enige ander Afrika staat kon.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe beleid en beheer maatreëls.
Ondersteuning gelewer aan Firmas vir die aanhoudende verskaffing van goedere en
dienste. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid
Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons
Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By
voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag Firmas en Finansiële Instellings, veral multinasionaal
verteenwoordigend, in ons Paradys, en elders op die Planeet, asook
ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van produkte en dienste. Aanhoudende
navorsing. Werk verskaffing geleenthede. Dienste en ondersteuning aangaande
gemeenskap inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en inisiatiewe, veral om
miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die
Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en elders
op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van
ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer.
By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, met Regerings
organisasies, asook met Firmas verteenwoordigend slegs in ons Paradys, wat
internasionaal wil deelneem, multinasionale firmas, asook Finansiële Instellings
en Reserwe Banke. Om meer effektiewe ondersteuning te verhoog in die groei van
Firmas en Finansiële Instellings internasionaal. Met die uitdruklike doel om
produkte en dienste verskaf deur Firmas en Finansiële Instellings te verhoog,
veral waar verteenwoordigend in meer as een Land. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Firmas en
Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om belasting kortings te verhoog aan
Firmas en Finansiële Instansies betrokke. Met die uitdruklike doel om nouer
samewerking te verhoog tussen Regerings en Firmas in die verskaffing van
produkte en dienste. Om asemrowende suksesse te verhoog in die verband. Ten
voordeel van alle betrokke partye.
Ondersteuning en dienste verskaf deur multinasionale Konsultasie firmas kan ook
verhoog word, veral aangaande verhoogde vorming van vriendskappe en/of
samesmelting oor grense heen. Dienste aangebied kan ook verhoog word aangaande
Regerings beleid maatreëls om gevolg te word, Firmas beskikbaar vir uitbreiding
van internasionale markte, spesiale belange groepe beskikbaar, spesialiste
beskikbaar, diens verskaffers, finansiële dienste en ondersteuning beskikbaar,
verwysings, ondersteuning in moontlikheid studies om gevolg te word en verhoogde
waarde bepaling. Om die verskaffing van dienste en ondersteuning te verhoog aan
Firmas en Finansiële Instansies betrokke in die nuwe gebiede van uitbreiding en
om markte en vriendskappe te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Navorsing kan ook verhoog word, aangaande ondersteuning vir oornames, maatstawwe
om geneem te word vir verhoogde beskerming en stabiliteit, en prosesse benodig
om nis markte te verhoog. Verhoogde studie, asook publieke opleiding, en die hou
van konferensies kan ook verhoog word. Om groter verstaanbaarheid te verhoog
wanneer internasionale vriendskappe verhoog word. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
Uitnodigings kan ook verhoog word aan Gemeenskap leiers, en lede van die
publiek. Hoogstens aangeraai, om ondersteuning te verhoog aan publieke
kreatiwiteit in die navorsing en ontwikkeling na meer verbruikers vriendelike
produkte. Om 'n groter verskeidenheid van produkte en dienste beskikbaar aan die
publiek te verhoog, insluitend vir internasionale verspreiding. Ten voordeel van
alle betrokke partye.
Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir inisiatiewe onderweg in
die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.
Wil hoogstens aanraai vir hierdie om as 'n Planetêre bydrae beskou te word. Om
ondersteuning en dienste te verhoog in die verskaffing van produkte en dienste
aan globale markte. Om asemrowende suksesse in die verband te verhoog.
Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en
elders op die Planeet.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe beleids reëls aangaande die vorming van internasionale
alliansies kan asemrowend verhoog word.
Volume van goedere en dienste verskaf kan asemrowend verhoog word.
Profyte van Firmas en Finansiële Instansies kan asemrowend verhoog word.
Groter verskeidenheid van produkte en dienste vir die publiek om van te kies kan
asemrowend verhoog word.
Groter verspreiding van produkte en dienste regoor die Planeet kan asemrowend
verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomie�, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal � Daar is meer as genoeg
hulpbronne.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Like the Japanese and Germans whoever fought with the British in the Boer
war,was the Bad guys.
No matter what you say sheila,it's not going to change the history books.
Why don't you throw another shrimp on the barbie and go screw yourself
sideways.
Wat n drol.
"Rusty Nuts" wrote in message
news:3af577ce$0$25470$7f31c96c@news01.syd.optusnet.com.au...
>
> Logic wrote in message ...
>> Dear Mr. Rusty nuts,
>>
>> You seem to have forgotten that you technically won the war. Isn't it time
>> you burry the hatchet? It is after all you who put our women and children
> in
>> concentration camps forcing us to stop the war because they were kept at
>> ransom for you folk in the UK who did not have the decency of fighting a
>> straight war (which you would have lost). Now you come and say such truly
>> out of place things (out of place and out of time) groaning about something
>> that happened 100 years ago.
>>
>> I think we can better help each other by being allies rather than being
>> enemies. You would be foolish to refuse my offer. The truth is, that such
>> grudges are not healthy to either party. Lets put the history where it
>> belongs (in the past) and learn from it.
>>
>> I assure you, that if the UK declared war on us now, you will have a field
>> day with us as we have no army, YOU took it from us with your human rights
>> crap and gave it to the black majority which now don't know what to do with
>> it. You would have been regarded a man if you came here 15 years ago and
>> said what you are saying now. Then I would have called you a idiot with
>> balls as it really would be a brave (and futile) thing to do. Now it is
> just
>> plain gloating and really bad timing to come to a nation which has been
>> beaten down unfairly by the international community (due to lack of
>> understanding) and picking a fight. Quite honestly if you came to me bare
>> fisted I would knock your scull in so fast your hind hole will whistle. So
>> please, I am offering you friendship instead of hate. I think it would
> serve
>> us better in future.
>>
>> Regards
>> Logic
>>
>> PS We also lost friends and family in that war.
>
>
> Dear Logic,
> Thank you for your in depth resonse and thanks again for writing english so
> I can understand.
> Timing was not to gloat but as is a centenial year of my g-uncles death and
> i care not one shit about the politics of South Africa or Britain.
> As to who won I can see no benefit to my nation to the result of that war
> now or in the last hundred years.
> Many cannot stand Germans or Japanese as they have lost relatives to war.
> Our family was lucky not to lose a member in these wars and the last
> casualty of war was my g-uncle in the boer war.
> If there was Adolf Hitler, Hirishito and an Afrikaan in the room and I had 1
> bullet who do you think I would shoot?
> It doesn';t matter because in 20 years South Africa we be as Uganda is
> today.
> Enjoy your maids while you can!
> Afrikaans is a dead language
> As dead as Latin!
>
America die magtigste land ?!!! Daardie hele spul het 'n probleem daar,
hulle ly aan een of ander snaakse sindrome....Snaaks elke keer as die
mannetjies van Mars ( UVO's ) aarde toe kom , is dit reguit Amerika toe of
sorry dalk is hulle net bang hulle word dalk gehijack hier in Suid Afrika.
Daai klomp sien te veel snaakse dinge en vebeel hulle ook te veel.
Die "mag" van Amerika lê in die unies en ook gedeelteliks in die mense met
kapitaal. Daai "African Americans" word grootliks deur kapitaliste
voorgeskryf.
( soos in baie ander lande ook die geval is )
From: PL
Subject: Residents see street searches and arrests as arbitrary
Date: Sunday, April 29, 2001 11:53 AM
FROM CUBA
Residents see street searches and arrests as arbitrary
HAVANA, April 18 (Rafael P�rez, AFPCP) - After a period of relative calm,
police in the streets of Havana have begun stopping, searching, and in some
cases, arresting citizens in a campaign that has no apparent objective and
that residents perceive as capricious.
"When a policeman gets it into his head to arrest you, he simply puts you in
one of those trucks and you go in even if you haven't committed any crime,"
says a student who says he has undergone the experience several times.
Policemen patrol the Havana municipality of 10 de Octubre like bees,
standing at the
intersections of main thoroufares to check out passersby.
"This is like a giant prison," said Roberto, a resident of 10 de Octubre who
asked that his last name not be used.
"No one can walk peacefully down 10 de Octubre Street," said self-employed
businessman Pedro Isasis, adding "Instead of making sure there should be
medicines and food, they spend money in these police operations in which
they never capture the criminals anyway."
Versi�n original en espa�ol
CubaNet does not require sole rights from its contributors. We authorize the
reproduction and distribution of this article as long as the source is
credited.
Hahahaha,
Vertel hom Tinus,
Ek het gedink dis net ek hier wat nie bang is om dinge te sê soos wat dit is
nie, maar ek sien dat daar andere ook nog is.
Net jammer dat van die wit barbare al so uitgebaster het in hulle gesinne
dat hulle nie durf iets te sê nie.
Die doos kon nie daar gewees het nie, want hy was saam met `n paar ministers
informante vir die Boer gewees en sy eie baster nasie uitverkoop, net so erg
soos pienk frikkie de klerk met sy gespuis???
Frikkie
Robin deWet skryf in boodskap news:3af3cddb$1_2@news01.one.net.au...
> OOI,
> Rooinek, hoekom kom vat jy my nie aan nie , kyk ons boere drink petrol en
> pis "napalm"
> Jy kan doners bly wees dat jy nie daar was nie !!!
> Ek het nog so `n paar 7.62 `s wat hier iewers is, laat my net weet.
> Blerrie "Sout piel"
> :)))) Jammer mense , maar silke goeters maak my rond sit.
>
> Groete,
> Tinus.
> "Davie Davis" wrote in message
> news:5956ft0tcgrtntjh4a40eqfki703205rms@4ax.com...
>> On Fri, 4 May 2001 01:50:33 +1000, "Rusty Nuts"
>> wrote:
>>
>>> You shot my Great Uncle and if I get a fucking afrikkan in my sight I am
>>> gonna pop him dead. 100 years but the blood dosen't forget you cunts. You
>>> get all you fucking deserve,arseholes
>>>
>>
>>
>> http://www.myarkpark.com/decampcourant/konsentrasiekampe.htm
>>
>> http://www.boer.co.za/boerwar.html
>>
>> http://www.unisa.ac.za/dept/clru/boereblad.html
>>
>> http://abw.netfirms.com/concentr.htm
>>
>> "When is a War not a War? When it is carried on by methods of
>> Barbarism in South Africa."
>>
>> http://abw.netfirms.com/concentr.htm
>>
>