Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Plaasvark

Wo., 16 Mei 2001 09:21

Emmy : Waarom noem je jezelf plaasvark

pv : Maar waarom nie, ek dink dis 'n oulike naam en ek dra hom al lank?
Plaas kan jy ook soos in Nederlands sien, 'n plek. Nie noodwendig 'n
boerdery (farm) nie.

Max : Vir interessantheid: Afr: Vark - Varke Ned: Varken - Varkens

emmy : Plaas oke maar vark erachter??

pv : Maar 'n vark is tog die heel slimste mak dier wat daar is.
En heel mooi en snoesig ook.

-------------

> pv: Waarom noem jy jouself emmy?

> Emmy : Wij zeggen een beestje moet een naam hebben ;-))

pv : Nou daar het jy dit! Een varke ben een heel aardig beestje, hê

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Varke

Wo., 16 Mei 2001 07:59

Vir interessantheid:

Afr: Vark - Varke
Ned: Varken - Varkens

plaasvark schreef in berichtnieuws
9dtbs1$2bqs$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> "emmy"
>> Waarom noem je jezelf plaasvark
>
> Maar waarom nie, ek dink dis 'n oulike naam en ek dra hom al lank?
> Plaas kan jy ook soos in Nederlands sien, 'n plek. Nie noodwendig 'n
> boerdery (farm) nie.
>
> Waarom noem jy jouself emmy?
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Wat is die Bybel? - Vir Emmy

Wo., 16 Mei 2001 07:04

Danielle schreef in berichtnieuws
ib43gtodk3erdnkhn72su4t2dafshrrrkc@4ax.com...
> On Tue, 15 May 2001 10:51:20 +0200, "emmy" wrote:
>
>
>> Het christendom heeft altijd verkondigd het ware geloof te zijn .......en
>> dat zit diep gesetteld in zijn volgelingen ze wijzen resoluut elke
tegenargumenten af
> ;-))
>> Waarom???
>
> Hmmm..."waarom" vra jy? Ai toggie Emmy, ek kan maar net vir jou se
> wat my domme siening sou wees vir die eerste deel van jou vraag, maar
> ek is seker daar is duisende verskillende redes vir hierdie tendens.

> In 'n neutedop sou ek dan dink - OM DIE MASSAS (mense) TE BEHEER.

Juist !!! Daarom is het moeilijk om een leer die door mensen is geschreven
te volgen zonder zelf na te denken over de waarheid en de bedoeling daarvan.

>> Het Boedisme is het vredelievendste geloof wat er bestaat.
>> Veel westerlingen zijn ervan onder de indruk. Hun levenstijl en hun
>> innerlijkheid is indrukwekkend.

> Dis goed Emmy. As jy 'n innerlike geestelik behoefte het wat jy graag
> wil voed, en jy voel jy kan dit verky van die Boedistiese
> leerstellings - by all means - go for it.

Ik heb geen behoefte meer aan geen enkel geloof....

> Maar maak tog asseblief net 'n KEUSE! 'n Vermenging van die 2 gelowe
> verarm albei!:-)))

Ik wil geen van beiden ;-))

> Jou beurt. :-)

Laat je niks wijs maken kijk naar mijn posting over de vertaling
van de bijbel....
Ik hoop dat je God niet vreest ;-))

Grt Emmy

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

CD: FAMILIEWAPENS

Di., 15 Mei 2001 19:39

HALLO ALMAL

KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.

MARIUS ERASMUS
(mar...@freemail.absa.co.za)

Genealogie & famieliesake | 6 kommentare

Waarom ek nie kom nie!...

Ma., 14 Mei 2001 20:43

Hallo, elkeen!

Baie mense van hierdie nuusgroep het my al uitgenooi om naar
Suid-Afrika te kom... Ek is sogenaamd nie goed ingelig nie oor
die toestand in hulle land... Ek sou beter myself op die plaas self
vergewis van die stand van sake...
O.K., ek stem saam met hierdie algemene opinie! Dog ek is nie
van plan na Suid-Afrika te kom nie: as dit waar is wat julle vir my
sê oor al die moorde, brandstigtinge, verkrachtings, ensovoorts
dan het ek besluit dis beter in my eie land te bly. Ek glo ek is
veiliger hier in België! Ek is eintlik nog so dom nie soos wat julle
gedog het nie!

Met beste groete!

Norbert (uit Vlaanderen)

Koeitjies & kalfies | 37 kommentare

Krieketspan se nuwe naam: AmaDaggaDagga

Ma., 14 Mei 2001 06:37

Gehoor: Die boikies is nou glo bekend as die AmaDagga-Dagga na die 6 perde
se dagga-rokery in die hotelkamers!
Gibbs en sy pelle doen dit weer!

Thys oppie Bos

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Afrika

Ma., 14 Mei 2001 04:37

Afrika

Waar in die wêreld
skyn God so helder
As in Afrika self,
waar sy kinders hom bly erf ?

Waar die jakkals huil,
in maanlig roer, deur bosse geil.
Waar ons droomloos slaap
en 'n uil rustig sit en gaap.

Soos elke goue oggendstond
ons trap op warm Afrika grond.
Sonlig deel van God se krag
word Afrika 'n deel van onse dag.
Ons lywe brand 'n goue bruin
son is deel van ons goeie luim.

Eet ons eie vleis en pap
verstaan 'n kulturele Afrika grap.
Praat ons moedertaal kliphard
want ons leef in 'n Afrika hart.

Eg Afrika sonsondergang
waarna blindes altyd verlang
en sterf ons eens,
rus Afrika sag op sy geseëndes.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Wintie!!

Ma., 14 Mei 2001 03:53

Ek giggel nou nog oor die verbaasde gesig van Fleck toe hy ewe wintie draf
om sy seker doel te gaan druk, en hy deur Kayser van agter geloop is.
Spelers op daardie vlak behoort laaaaankal van beter te weet.
--
ann...@ctnet.co.za
Red wine lover.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

So interessant...

So., 13 Mei 2001 20:54

toe ek vandag verneem dat die prostitute in Durb's blou T hemde met
die Blou Bulle se logo dra.
By navraag sê hulle dit beteken "moet nie te veel verwag nie"

DD

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

ag ag nortbertjie tog !

So., 13 Mei 2001 15:49

Geachte Patrick,

Dankie Dankie jy is tereg baie beleefd teen 'n wyser
persoon.

--Wil jij wel eens naar de maan lopen, mijn jongen?

Nee, 'k wil nie. Naar die waterpomp vandag ja !

--Hoe zou jij dat nou weten dat ze mij daar niet accepteren?

Besoek daar die land en jy sal self ondervind !

--Ben jij zelf een Zuid-Afrikaan?

Ja ek is.

--Durf jij te beweren dat jij kunt spreken in
 naam van al de mensen uit Zuid-Afrika?

Daar is baie min swart mense wat blankes as hulle
gelyke sien, Dis nie my idee nie, dis die praktyk.

--Met welk gezag durf jij te spreken?

Ek weet, ek is gebore op 'n plaas in die Vrystaat,
ek het daar gewoon tot my sewentiende jaar.

--Trouwens, wie ben jij feitelijk?

Ek is ek, ek is Patrick

--Kom jij overal zomaar binnen zonder je eerst
--kenbaar te maken?

Op die NG's in die algemeen bakkely ons sonder
dat dit noodsaaklik is jou voor te stel
Pos jy andere bakkelyers ook met dese persoonlike vraag?
O, ek sien, jy weet - DD het sig voorgesteld,
Gloudina het sig voorgesteld, Rico het sig voorgesteld
ens. Jy is 'n baie belangryk persoon is jy nie ?

--Heeft jouw moeder jou dat zo geleerd?

Ek is 'n vondeling.

--Het adres van mijn homepage staat in verscheidene
--artikels van de nieuwsgroep vermeld.. Wààr is het jouwe?

Ek het nie 'n tuiste nie. Ek is nie 'n persoon nie,
ek is juis 'n deelnemende stem in de NG

--Of ben jij zo'n schijterd die alleen maar dapper
--is achter het klavier van zijn p.c.?

Ek is nie musikaal nie

--Altijd bereid om eens met jou te discussiëren,
--maar dan moet ik éérst weten wie je bent!

Jy skyn 'n baie nuusgierige persoon te wees

--http://titan.glo.be/~gd31621/index.html

Ek het nou ingeloer - is ek nou 'n wyser persoon,
het ek interesante informasie gevind op jou tuiste ?
Nee, ek het nie (gaap) - jou huis, jou tuin, jou
familie, jou CV (gaap)- jou dorpie (gaap)- bier (gaap)
Belgie (zzzzzz)
Ek noem jou Narsissus !

Patrick 'n man sonder nuttelose tuiste en sonder bierbuik.

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    936  937  938  939  940  941  942  943  944  945  946  947  948  949  950  951    »]
Tyd nou: Vr. Jan. 30 14:24:06 UTC 2026