Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » CD: FAMILIEWAPENS
CD: FAMILIEWAPENS [boodskap #42090] Di, 15 Mei 2001 19:39 na volgende boodskap
mariuse  is tans af-lyn  mariuse
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
HALLO ALMAL

KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.

MARIUS ERASMUS
(mar...@freemail.absa.co.za)
Re: FAMILIEWAPENS [boodskap #42091 is 'n antwoord op boodskap #42090] Di, 15 Mei 2001 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gaan besoek www.sierra.com ek weet hulle het so 'n program uitgebring en jy
kan jou familie geskiedenis navors oor wie jou oupa grootjie was en wat
hulle gedoen.

.
It's time.

"mariuse" skryf in boodskap news:3b020352_3@batman.vip-za.com...
> HALLO ALMAL
>
> KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
> FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.
>
>
> MARIUS ERASMUS
> (mar...@freemail.absa.co.za)
>
Re: FAMILIEWAPENS [boodskap #42092 is 'n antwoord op boodskap #42090] Di, 15 Mei 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Marius Erasmus schreef...
>
> KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
> FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.
>

As daar so 'n CD bestaan is ek ook baie geinteresseer. Maar ek verwag
eintlik nie dat jy so 'n CD sal vind nie.

Soek jy miskien 'n spesifiek familiewapen? Ek kan dan eens vir jou gaan kyk
bij die CBG in Den Haag. Die Muschart kolleksie (93.000) en Steenkamp
kolleksie (175.000) het baie beskryvinge en afbeeldinge van (hoofsaaklik
Nederlands) familiewapens.

Groete,
Arthur

Groete,
Arthur
Re: FAMILIEWAPENS [boodskap #42098 is 'n antwoord op boodskap #42090] Wo, 16 Mei 2001 04:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Haai Marius,
Die Genealogiese Instutuut van Suid-Afrika (GISA) http://www.sun.ac.za/gisa/
het 'n lys van party van die SA familiewapens. Dis nou nie op CD nie maar jy
kan die wapen darem in die hande kry. Op hulle blad kyk so onderlangs is
daar 'links' na ander bronne. Daaronder sal 'n adres kry na
http://www.oocities.org/Heartland/Valley/8140/fam-wapens.ht m

Ernest

"mariuse" skryf in boodskap news:3b020352_3@batman.vip-za.com...
> HALLO ALMAL
>
> KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
> FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.
>
>
> MARIUS ERASMUS
> (mar...@freemail.absa.co.za)
>
Re: FAMILIEWAPENS [boodskap #42111 is 'n antwoord op boodskap #42091] Wo, 16 Mei 2001 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ek daar sien is racing games...

. schreef in berichtnieuws 9ds1gq$a1n$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Gaan besoek www.sierra.com ek weet hulle het so 'n program uitgebring en jy
> kan jou familie geskiedenis navors oor wie jou oupa grootjie was en wat
> hulle gedoen.
>
> .
> It's time.
>
> "mariuse" wrote in message
> news:3b020352_3@batman.vip-za.com...
>> HALLO ALMAL
>>
>> KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
>> FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.
>>
>>
>> MARIUS ERASMUS
>> (mar...@freemail.absa.co.za)
>>
>
Re: FAMILIEWAPENS [boodskap #42112 is 'n antwoord op boodskap #42098] Wo, 16 Mei 2001 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Interessante site! Het julle die Visser wapen gesien? Nooit geweet dat hy eg
vol visse is nie!!! Mooi!

Ernest schreef in berichtnieuws
3b020782.0@news1.mweb.co.za...
> Haai Marius,
> Die Genealogiese Instutuut van Suid-Afrika (GISA) http://www.sun.ac.za/gisa/
> het 'n lys van party van die SA familiewapens. Dis nou nie op CD nie maar jy
> kan die wapen darem in die hande kry. Op hulle blad kyk so onderlangs is
> daar 'links' na ander bronne. Daaronder sal 'n adres kry na
> http://www.oocities.org/Heartland/Valley/8140/fam-wapens.ht m
>
> Ernest
>
> "mariuse" wrote in message
> news:3b020352_3@batman.vip-za.com...
>> HALLO ALMAL
>>
>> KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
>> FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.
>>
>>
>> MARIUS ERASMUS
>> (mar...@freemail.absa.co.za)
>>
>
Re: FAMILIEWAPENS [boodskap #42117 is 'n antwoord op boodskap #42111] Wo, 16 Mei 2001 09:15 Na vorige boodskap
Wessels  is tans af-lyn  Wessels
Boodskappe: 43
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Try
http://shop.sierra.com/IWCatProductPage.process?Merchant_Id= 1&Section_Id=9&p
count=&Product_Id=1631
if you just browsed the site by clicking Sierra Home => Research =>Genealogy
then you would have found it.
.
If all else fails read the freaking manual.

"Max" skryf in boodskap news:9dtbd0$npe$1@azure.nl.gxn.net...
> Al wat ek daar sien is racing games...
>
> . schreef in berichtnieuws 9ds1gq$a1n$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Gaan besoek www.sierra.com ek weet hulle het so 'n program uitgebring en jy
>> kan jou familie geskiedenis navors oor wie jou oupa grootjie was en wat
>> hulle gedoen.
>>
>> .
>> It's time.
>>
>> "mariuse" wrote in message
>> news:3b020352_3@batman.vip-za.com...
>>> HALLO ALMAL
>>>
>>> KAN IEMAND MY ASB BEHULPSAAM WEES. EK IS OPSOEK NA 'N CD WAT ALLE
>>> FAMILIEWAPENS BEVAT, INDIEN DAAR SO IETS BESTAAN, ASB.
>>>
>>>
>>> MARIUS ERASMUS
>>> (mar...@freemail.absa.co.za)
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Aantal geslag inligting benodig vir genealogie.
Volgende onderwerp: Wie kyk vir my in die SA telefoon gidse asseblief !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:16:40 MGT 2024