Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Tito Raps die Ekonome!!

Ma., 16 Julie 2001 07:40

Tito beweer dat daar nie een ekonoom in die hele Suid-Afrika is wat
behoorlike navorsing doen nie.
Dit is darem 'n vreeslike klap in die gesig vir die wat heeltyd met hom
saamstem:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Skotse Krieket.

Ma., 16 Julie 2001 05:25

Nou net gehoor Skotland het gekwalifiseer vir die Krieket Wêreldbeker, Ek
dink die Skotte moet aandring om in Skotse Rompies (kilts) te speel - dan
gaan hulle definitief die kampioene wees:)))
Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
speel om te kan kwalifiseer:((

Annette

Sport & ontspanning | 6 kommentare

Re: From 1960 to 1992 South Africa was excluded from the Olympics

Ma., 16 Julie 2001 05:01

My indruk op hierdie vroeë tydstip is dat dit voordeling is dat China die
2008 OS-gasheer sal wees. Hulle gaan in die proses 'n klomp aandag op
hulself vestig - "they can run, but they can't hide..."
En , bestaan die moontlikheid dat "hulle" spele geboikot kan word (aan die
einde van die dag) - soos Moskou-syne.

"Poseidon 55" skryf in boodskap news:VZg47.1852$304.112873@news20.bellglobal.com...
>
> From:
> To:
> Subject: From 1960 to 1992 South Africa was excluded from the Olympics
> Date: Saturday, July 14, 2001 3:21 PM
>
> MOSCOW, July 14 (Reuters) - International Olympic Committee (IOC) director
> general Francois Carrard drew a sharp distinction on Saturday between the
> organisation's stance on apartheid in South Africa and its attitude towards
> human rights in China.
>
> The IOC voted overwhelmingly on Friday to award the 2008 Olympics to Beijing
> despite widespread international disquiet with China's record on human
> rights.
>
> South Africa was excluded from the 1960 Rome Olympic Games because of its
> apartheid (racial separation) policies and was not readmitted until the 1992
> Barcelona Olympics after the laws were demolished. The IOC withdrew formal
> recognition of the South African National Olympic Committee (SANROC) in
> 1970.
>
> Carrard told a news conference South Africa had been excluded from the
> Olympic movement because SANROC had been bound by apartheid laws which were
> entrenched in the county's constitution.
>
> "It was one of the grossest violations of fundamental human principles," he
> said. "We are talking about discrimination based on race.
>
> "The National Olympic Committee at the time was not able to carry out its
> activities in accordance with the principles of the Olympic charter."
>
> Carrard acknowledged human rights was a "very serious issue" but said by
> contrast with SANROC China's National Olympic Committee was not engaged in
> violations of human rights.
>
> "We don't by any means suggest that human rights are not a fundamental issue
> but that the situation is totally different," he said.
>
> Earlier, Carrard was asked if the IOC had debated the issue of human rights
> in China.
>
> "It is a tradition of the International Olympic Committee, which is one of
> the oldest, if not the oldest, international organisations in the world
> which
> has survived since 1894 that there has never been political debate on the
> floor," he replied.
>
> "But the members are acutely aware of the main issues. Each member is duly
> informed, duly conscious of whatever the issue or problems of the day are."
>
> Apartheid was one of the more difficult problems the IOC has had to face and
> was directly responsible for a boycott in 1976 when black African nations
> walked out of the Montreal Olympics in protest against a New Zealand rugby
> union tour of South Africa.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Jonas....?

Ma., 16 Julie 2001 03:33

Al die herroetering gedoen?

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Waterblomme

So., 15 Julie 2001 21:40

My beste beskrywing is, as jy die ruik van 'n grasdak huis kan omsit in 'n
smaak, weerspieël dit die smaak. Ek is baie lief daarvoor en maak dit
gereeld saam met lekker skaapnek en surings.
PBS

From: "Annette"
Subject: Re: Dis in die kas.
Date: 15 July 2001 05:59

Pop - die waterblommetjies wat jy gekry het was verkeerd:)))
Dit moet smaak halfpad tussen boontjies en spinasie - definiteif nie soos
blomkool nie.
Ek moet sê ek sal moeilik kies tussen waterblommetjies ( my gunsteling
groentegereg) en Beestert ( my ginsteling vleisgereg)
Annette

pop skryf in boodskap news:9iqe9d$qff$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Ekskuus my Danielle, JY is die vaalpens, of is jy nou besig om jou verlede
> te verdoessel? :-)) Is jy nie in Sasolburg of een van daai plekke
> gebore,
> en toe getrek na die Kaap nie? Mmmmm?????? :-)))
>
> Volgens my onontwikkelde smaak is waterblommetjiebredie is die mees
> overrated dis wat in die shee shee
> restaurante in die Kaap voorgesit word. Ek het dit drie keer geëet. Een
> keer in n fancy plek in die Bos, een keer by n maaster kok se huis
> in Rondebosch en een keer in Johannesburg. Elke keer dieselfde, smaak
> nes blomkool wat fyngemaak is. Nie sleg nie maaind joe, net nie so
> wonderlik soos mense dit uitmaak nie. Wat nou Regtig lekker is
> (volgens moi jy weet mos) is OxTail. Kry dit glad nie hier in Amerika
> nie, mense gril as jy dit noem. Ook skaapstertjies in die pot (9 dae oud!
> :-)
> met jong aartappeltjies, en al die vet afgegooi! Koningskos. Wag,
> laat ek eers gou aandete gaan aanslaan, iets in my noop nou om vir n slaggie
> iets behoorliks te kook vir die gesin. Koebaai.
>
> Pop
>
> :-))))
> Danielle wrote in message
> news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
>> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
>> wrote:
>>
>>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>> agter in die kas sit.
>>>
>>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>
>> Nee - seblief moenie! :-))
>>
>> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
>> die "blommetjies" versigtig. As jy snaakse goeters sien, wat lyk asof
>> hulle nie daar hoort nie, dan beskryf jy dit vir ons hier. Iemand sal
>> dalk weet wat dit oorspronklik was of moes gewees het. :-))
>> As dit "skoon" lyk (wat ek twyfel), dan maak jy 'n lekker
>> lamsvleisbredie daarvan - maar i.p.v suurlemoensap moet jy rerige
>> Kaapse surings gebruik, en onthou veral die 2 bottels wyn (om te drink
>> terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
>> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kunstefess in Ingeland

So., 15 Julie 2001 21:40

Meer bsonderhede te www.ukkasie.com
Wie gaan daar wees?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die Hollanners !!!

So., 15 Julie 2001 19:51

> Wie kan me helpen....ik man zoek zonealarm pro met serial ...
>
>
wie kan mij ook helpen ...??? ik man zoek vrouw met hoop geld..graag
oud met
hardklachten.,.??

Ronald

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Nunavut

So., 15 Julie 2001 18:49

Gloudina: . . Inuit. En baie van hulle bly nou in 'n deel van Kanada wat
Nunavut genoem word.

Wouter: Dis mos 'n hedendaagse reservaat of tuisland?

Jy is reg, ek kan dit nie weerstaan nie. Gie gie gie :-)

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Filosoefie van die dag

So., 15 Julie 2001 15:53

Almal aanvaar dat die werk met hooggety sal verdwyn, maar jy bou nog
steeds jou sandkasteel.

Annetitius

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Ongelooflik!!!

So., 15 Julie 2001 09:07

Ons was gister in Almere...

Het julle die sandkasteel op TV gesien?

http://www.zandkasteel.nl/

Koeitjies & kalfies | 36 kommentare

Bladsye (1834): [ «    897  898  899  900  901  902  903  904  905  906  907  908  909  910  911  912    »]
Tyd nou: Di. Mrt. 10 09:47:54 UTC 2026