Na die genoegsame tyd wat gegun is om gegewens in die verband te evalueer, word
dit beskou in die beste belang om hierdie bydrae te lewer kort na die gee van
die groen lig wat hier aangevra word. Ten voordeel van alle betrokke partye. By
voorbaat baie dankie. Jammer vir die oponthoud in die verband.
Die gee van die groen lig, indien enigsins nodig, word hiermee gegee aangaande
die "Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief." Om gelewer te word soos
besluit deur Planetêre Ontmoetings. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer. Wil graag apologie aanteken dat dit nie alreeds gelewer is nie, a.g.v
my keuse, indien wel.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop word as
hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem moedig die
bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te moer en
hulle kom niks oor nie.
Ek het nog weer vir jou probeer epos stuur, maar nou druk jou adres
vir my 'n toffie. Wat ek nog wou se is moet asseblief nie enige
attachments stuur nie. Die adres is 'n besigheids een ook en my velle
sal oral van my af getrek word.
Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
Olimpiese Spele ?
Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
Edmonton.
Annette
Die benodigde bydrae kan verwag word die laaste op 14/8/2001. Met die
uitdruklike doel om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet, asemrowend te verhoog. Asook om die beskikbaarheid van
tyd benodig op die persoonlike vlak te verhoog vir beloftes om aan voldoen te
word. Ten voordeel van alle betrokke partye. Jammer vir die oponthoud.
Onderhandeling and kompromieë kan ook verhoog word aangaande tyd beskikbaar in
die lewering van hierdie diens, soos nodig. Om toelating te verhoog vir lees,
ontwikkeling van bydraes, asook tyd skedulering in die lewering van bydraes. Om
asemrowende suksesse in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke
partye.
(Onlangs is ekonomiese inspuiting plan ontwikkel. Geglo om in enige naburige
land verhoog te word, waar nodig. Om vrede en voorspoed asemrowend te verhoog.
Ten voordeel van alle betrokke partye.)
(Aangaande meer effektiewe uitstaande indiening van belasting, enige advies om
gevolg te word om permanente suksesse in die verband te verhoog, sal inniglik
waardeer word. Om meer effektiewe kontinuïteit van hierdie diens te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.)
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.