Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Britney Spears is in die stro...

Vr., 21 September 2001 10:19

Britney het mos met Pepsi kontrak geteken vir 75 miljoen Pond. Sy's die nuwe
Pepsi Girl.

Nou's sy in Australië deur die kammera betrap, besig om Coca-Cola te
drink!!!
__________________________________________________________

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Future Advice for: Nuclear Policy Initiative

Do., 20 September 2001 20:23

"reisiger" schreef...

> PS. Any hissing snakes towards anybody is due to a blind spot, and will be
> corrected when seen. Sincerest apologies is noted therefore. Please
forgive.

Jammer, waarom nie in Afrikaans nie? Ek is baie lief vir sissende slange
....

Groete,
Arthur

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Arthur in die water??

Do., 20 September 2001 18:10

Sies, nou het julle vir Arthur so gepla, hy lewe onder die seespieel!!!

Die gebied waar hy woon, is nou heeltemaal onder geloop, dit het daar so
lank gereen, dat daar meer as 5 cm water staan.
Dalk is Arthur sy rekenaar stukkend, en is sy huis ondergeloop.

Of is hy sy eie ark gaan bou???????

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

The 3rd Boer war

Do., 20 September 2001 10:16

Ek wonder of 'n ou ook uit die foto kan aflei dat Nelson 'n Nazi
ondersteuner is.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??

Do., 20 September 2001 09:08

>>>> Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> Enlarge the font size to 26
>>>> Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> you have more than one option)
>
> Groetnis,
Frans

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Re: TOEVALLIG, ONGELOOFLIK OF WAT??

Do., 20 September 2001 08:39

'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.Ek is nou
gat vol van Amerika en vliegtuie, was dit bloot toevallig dt 'n paar Moslems
besluit het om vliegtuie te steel en in geboue was gaan vlieg het nie. Wat
vir my net wonderlik is is dat die Moslems nou sê ons moenie alle Moslems
onder die selfde kam skeer nie. Kry vir julle voel hoe voel dit om 'n blanke
Suid-Afrikaner te wees wat elke dag van rassisme en apatheid beskuldig word.

Groete
Spook (wat ly aan gatvollietyd)

"fransd10" skryf in boodskap news:3baa319d_2@batman.vip-za.com...
>>>> >Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> >hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> >In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> >Enlarge the font size to 26
>>>> >Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> >you have more than one option)
>>
>> Groetnis,
> Frans
>

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Die nuwe SA

Do., 20 September 2001 07:32

>> Nou wat wil jy hê hulle moet doen Gloudina, toyi toyi dalk?
>> Pop ( wat nie in glo in n vakansiedag vir elke cause nie).

> Ek dink tog nie so nie Gloudina, dit hang af in watter kringe
> jy beweeg. Nie een van my vriende of familie
> het iets anders as respek vir mense van n ander ras nie.

Gloudina
Nou, wat moet ek dink as "Pop" self die bostaande opmerking
maak oor die toyi toyi - duidelik 'n smalende opmerking. Ek was
werklik geskok toe ek daardie opmerking van jou lees. Wanneer
sien ek weer een slag dat jy mense oor die vingers tik oor
duidelike rasssistiese poste - soos Annette se sogenaamde WAT
lys, wat smalend probeer praat oor hoe swart mense Engels praat.
Ek is sat van hierdie soort hooghartigheid. Wie dink sy is sy? Ek
daag jou uit om sulke gedrag goed te praat.

Wouter
Gloudina my skat, ek dink jy lees te veel hierin.
Draaksteek met dinge soos die vakbondvastrap (toyi-toyi) of swart
uitsprake is al amper net so aanvaarbaar soos om met blanke uitsprake
of boeremusiek te spot. Dit verskyn vry algemeen in die kwaliteit
Engelse media en word lank nie meer as taboe beskou nie.
It is part and parcel of the (new) South African way.
Op die regte tyd en plek, natuurlik.

Een van die mooi stories is die buitelandse toeris wat in SAA se
eersteklas tydens sy aandete 'n swart lugwaardin vir "black pepper" vra.
Toe bring sy vir hom The Sowetan ('n koerant met hoofsaaklik swart lesers).

Koeitjies & kalfies | 86 kommentare

Neukery

Do., 20 September 2001 05:58

Max skryf dat in Nederland die kinders nie geneuk kan word nie, maar op die
kont geskop word.
Gelukkig weet ons mense hier waar die kont sit en sal nie so iets wreeds aan
die tere bloedjies doen nie.
Miskien moet Max probeer om die mense daar te wys dat hulle anatomies
dwaal:)))
Annette

Koeitjies & kalfies | 18 kommentare

Niesberig: Daars iets aan't gebeur in PTA

Wo., 19 September 2001 14:14

Gehoor op die plaaslyn se riemtelegram:

Daar's groot probleme in petoorja:

Die AWB (Alles Wil Bliksem) is glo besig om die staatsgeboue met 'hang
gliders' aan te val.
Die hele stad is glo in rep en boer

want almal wil glo sien hoe ET se onderbroek
so ver uit die tronk uit kan rek.
En hierdie hele spul IS 'n lekker liegstorie
so uit my eie duim gesuig
Thsy oppie Bos

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Vouter jou stoute bakouter

Wo., 19 September 2001 14:09

gegegege Vouter het nou 'n ander naampie....

Vouter jou stoute bakouter
vaasplark die kwark
nou's almal
kwaad vir die touter

Thys oppie Bos

"xganon" skryf in boodskap news:a122e80ba62da48eb776454cb2da2f27@xganon.com...
> Re: Message-ID:
> Message-ID:
> plaa...@hotmail.com
>
> As our poofter/bounder Vouter Plaasvark merrily continues
> to spam multiple newsgroups with OT posts originating at
> mweb.co.za, he drippled over SCU, SCJ, SCP with the
> following spew and I quote;
>
>> Palldin (my typo)
>
>> Yeah mate. At least I can spell my own name
>> Wouter
>
> And this is your one, singular, accomplishment? Figures.
> You forgot the period at the end of your
>

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Bladsye (1834): [ «    855  856  857  858  859  860  861  862  863  864  865  866  867  868  869  870    »]
Tyd nou: Di. Mrt. 10 00:51:28 UTC 2026