Re: The train: Shosholoza Meyl
Wo., 06 Maart 2002 03:39
Richard - waar was verlede week 'n artikel oor die treindiens en een van die
koerante - moer my met 'n snoek ek kan nie onthou watter ene nie. Maar, daar
is klaarblyklik goed en veilig - 'n sekuriteitswag op elke wa - my
onmiddelik vraag was - wie pas die wag op ...
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Nl-SA hockey :-))
Di., 05 Maart 2002 21:43
Haai almal en veral Annette, ons groot sportvrou op hierdie groep.
Ek glo julle is meer lief vir krieket en rugbie, maar nou het ek gehoor, dat
die Nederlandse hockeyteam het gewen van Suid Afrika.
Nerens om, maar ek wil dit maar net vertel :-)))
Gr.Rico
Koeitjies & kalfies |
11 kommentare
Re: a man wants to live in south africa
Di., 05 Maart 2002 21:27
Jinne maar ons is goeie maniere!
"Frank" skryf in boodskap news:vd9h8.771$Jt2.343@nwrddc04.gnilink.net...
> Black shoe polish might do - for a while. But you have to be stupid, I mean
> really stupid, otherwise you have no chance. May be you have already
> qualified. Person with working brain, will not want to go to SA.
>
> "webmaster" wrote in message
> news:a634b1$7t6$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> If you want a job in South Africa you need to be "AFRICAN" ie a black
> face.
>>
>>
>>
>> "afpa.vannes" wrote in message
>> news:a62in9$ps2$1@wanadoo.fr...
>>> I plan to live in south africa and why not in the Northern Province or
>>> Mpumalanga nearby the Kruger Park.
>>> I'm looking for contact in order to find a job in a private reserve.
>>> Is there any body can help me ?
>>> Thanks
>>> benoit : b.bo...@libertysurf.fr
>>>
>>
>
Koeitjies & kalfies |
34 kommentare
Pikkewyne
Ma., 04 Maart 2002 14:20
Iemand van die VSA het my vanoggend meegedeel dat hy in 'n TV dokumenter
gisteraand gesien het dat duisende pikkewyne Kaapstad binnegeval het, en dat
hulle so ewe mak tussen die mense in die see swem:)))
Ek moes hulle gemis het, want ek het nog nie een vandag raakgeloop nie;)))
Annette
Koeitjies & kalfies |
4 kommentare
mp3 converter
So., 03 Maart 2002 20:54
Ek het so 'n klein programmetjie (mp3converter.zip) op
onderstaande ftp gesit. Dit verander 'n .mp3 lêer na 'n .exe
Vergroot die lêer met ongeveer 10kb. Daar is ook 'n voorbeeld
(AaronicBenedictionEnglish.exe) wat afgelaai kan word vir latere
oopmaak, of jy kan dit sommer net daar en dan laai en speel.
(Dit is te sê as jy nie bang is om 'n .exe lêer wat ek gemaak
het, oop te maak nie.) .... hehehe *��
--
Ek gooi 'n klip in die skelm se bos, slaan die drom met 'n 4lb
hamer en lui diedie klokkie. Luister wat ek fluister.
"Walk & C More�"
-------------------------------
ftp://isat877@ftp.isat.co.za/walk/
-------------------------------
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
50 50
So., 03 Maart 2002 17:58
Het enige van julle in dié
program wat steeds besig
is om uitgesaai te word,
gesien hoe sjimpansees
in Amerika mishandel
word in laboratoriums?
Troeteldiere |
0 kommentare
Weg
So., 03 Maart 2002 15:38
Sien julle seker so oor 'n week weer. Ek wonder of daar intussen bietjie
rekonsiliasie tussen ons gaan wees. :-)))))))))))
Koeitjies & kalfies |
6 kommentare
Onse Baby!!
So., 03 Maart 2002 15:00
Baby Jake Matlala ( 40) het gisteraand sy laaste titelgeveg geboks.- en
gewen.
Hy tree nou uit at die WBU Junior veergewig kampioen.
Ek dink dit is 'n rekord in die boksanale.
Nogal 'n genotvolle geveg, met die skare wat Shosoloza dreunsing.
Annette
Sport & ontspanning |
2 kommentare