Mnr Mbeki se standpunt oor vigs is, soos wat ek kan uitmaak, in iets dieper
begrond as bloot 'n opinieverskil oor die herkoms daarvan. Iets daarvan is
te lese in 'n toespraak wat hy by Fort Hare gegee het, waarin hy sê dat die
huidige internasionale benadering oor die siekte swart mense weerspieël as
synde "draers van 'n bose kiem", en dat hy hom nie daarmee kan vereenselwig
nie.
In sy skrywe op die ANC se webwerf beskuldig hy die Vigs-aktiviste daarvan
dat hulle "a whole people" beledig. Dit kan nie bra anders verklaar word as
dat hy die miv/vigs-koppeling as 'n persoonlike belediging teenoor 'n hele
ras beleef nie.
Dit fassineer my. Kan hy nie op 'n manier oortuig word dat dit 'n MENS-ding
is en nie 'n RAS-ding nie? Hy behoort dit tog te kan sien in die groeisyfers
onder mense van alle rasse.
Ek ry gister terug van Durban. Ek het tyd om op te maak en besluit en nie
die Tol pad vir R 26.00 vir 10km te ry nie. Kom by die Tolhek aan ek vra hoe
ry ek JHB toe sonder om die Tol te gebruik. Jammer se Ta ons het alle paaie
gesluit, haal maar uit en wys.
'n Brief uit 'n tydskrif wat ek maandeliks kry en bes moontlik lê
dieselfde tydskrif nou ook op Sakkie se lessenaar.
Black And Disappointed
I wish to mention a problem which seems to have escaped the attention
of your Metro Police. People shower naked in groups along the
beachfront from Blue Lagoon to Waterworld, completely disregarding the
law and showing utter disrespect for other cultures and people: locals
and tourists. People, particularly black men, urinate openly in
public, not even turning their backs.
I am a 54 year old black women from England, over on holiday and am
quite disgusted and find this a huge disappoinment, as I am proud of
being black - and of what black people have achieved.
I will be visiting South Africa with my niece and nephew in the
future, but I think Durban will not feature on our 'places to go'
list.
Unfortunately I will not be here to read your reply but I am certain
my friend will send me a copy of METRObeat.
Margaret Cunningham
in METRObeat 15 March 2002 P6
******** ******** ******** ******** *******
Waarom het ek die brief hier geplaas?
Of vir die mense van buite, wat hulle enigste
kennis oor Suid Afrika in hul lokale tydskrifte
en koerante opdoen, die klasseverskil te
verduidelik. Vir hulle verstaanbaar te maak
dat 'n reënboognasie nie bestaan nie,
dat ons totaal en al verskillend is en
verskillende waardes openbaar.
Mev Cunningham gaan, wanneer haar vriendin
vir haar dié uitgawe stuur, teleurgestel word deur
te sien dat haar brief die enigste van al die
lesersbriewe is wat nie as belangrik genoeg geag is
om 'n voetnota met 'n antwoord uit te lok nie.
************************************************************
Verskoon die Engels eers - maar dit is die aanknopingspunt - en ek wil nie
dat iets miskien verlore kan gaan in die vertaling nie:
I was amused to see on the TV last night that they have already invented
drive by wire, computer controlled cars - saw several of them charging down
a motorway with barely 20 feet between them and the guys in the driving seat
reading their newspapers. They reckon it's safer (fail-safe even) than we
mad fools being let loose at the wheel. Not surprisingly, they are having
trouble selling the idea.
Nou, ek het 'n teorie hoekom hierdie wonderlike gedagte nie aanvaar wil
word nie.
Wil iemand anders hier hul/hulle mening waag?
Die Pastoor , wie se dogter 'n Profeet is, is nog nie dood nie.
Hy wil nie meer verklarings/voorspelling maak wanneer hy nou gaan dood nie,
maar sy broer sê dat alhoewel hy nog rond sit en elke dag iets eet, hy
miskien voor die einde van die maand sal dood wees.
Sal julle laat weet wanneer die heuglike gebeurtenis wel plaasgevind het:))
Annette
'n vriend van my het vandag 111 e-pos stukke van verskillende
mense gekry wat hom vra om hulle van sy e-pos te verwyder. saam
met die 111 se pos het bostaande lêer ook saamgekom.
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Angola uitreiking / outreach http://walk.isat.co.za
Niemand het nog die weggesteekte
bladsy gekry nie
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~