Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Is jou seun se naam Mornè?

Do., 22 Augustus 2002 16:22

Vandag was daar 'n onderhoud met 'n skrydter van 'n boek oor Afrikaanse
name - sy het navorsing gedoen en die oorsprong van die name word bespreek.
Sy het ook vertel dat Dr Beyers Naudé se susters sulke interessante name
gekry het - die eerste twee kan ek nie onthou nie, maar die ander twee wel-
Himne en Ligstraal.
Dan ook modename - wat in 'n sekere tyd gewild is.
Ons weet almal van al die Morné's wat deesdae rondloop nadat Morné du
Plessis gewild geword het nadat Naas geslaan het;))
Nietemin - die naam Morné beteken:
Leeu, sonder tande, tong of kloue.:))))

Annette

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

het die witborskraai 'n wit eiertjie gele??

Do., 22 Augustus 2002 14:07

Haai NG
Daar is erens 'n grappie oor die Witborskraai
wat 'n wit eiertjie gele het - weet enig iemand van
julle die teks?
Dankies,
Patrick

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

'n Rugby ode

Do., 22 Augustus 2002 12:43

By Pieter van Zyl.

It was just the other Saturday and I was screaming in the stand When the
bladdy stupid referee went and lifted up his hand "another penalty" he said
"and yet again against the boks" and something in my mind just snapped like
the elastic in my jocks. Piet Potch I said, ou boet you just can't let
this go someones gotta get out there and kill the flippin ou. I stumbled to
the field vision blurred with all the dop I fell clear over the advert board
and landed on my kop. No-one even checked me, no-one saw me coming and then
before I knew it I was up and running. Now remember boet, a wing I was when
I still played the game and when I hit my sprinting stride it still felt all
the same. The crowd they went ballistic, I was sure it was just for me
forgotten were the injuries, even the shaky knee. The ref he was still
blowing, the fools hand up in the air when I rounded past the scrum and
lined him up from there. I hit him like a whirlwind, all boep and balls and
grit. and down went the Irishman, that ugly little shit. I heard him
scream and whimper and even heard him cry and then that bladdy kiwi lock
went and hit me in the eye.

Corne was there too and I thought he'd come and help
and whip the bladdy Kiwi and make the bugger yelp.
but no, they went and left me to the mercy of the guards
and the jail and the courts, the whole nine yards.
would I do it again,,,you bet your broek I would
and so should you okes, you really really should
Coz the bokke are the bokke and no ref is ever ever fair
and they better just be careful to check that I'm not there
!!

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Wie het die "Witborskraai" geskryf?

Wo., 21 Augustus 2002 21:17

Haai,
Weet enig iemand van julle WIE die grappie
verhaaltjie van die Witborskraai geskryf het, en het
enig iemand nog die teks? En sal iemand my verduidelik
of die teks enig politieke betekenis het??
Pos dit vir my asseblief!
baie dankies!
Patrick

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hoekom blaf die honne ....

Wo., 21 Augustus 2002 04:09

Lees Koos Kombuis se artikel
"Hoekom blaf daai honne voor die hekke van paradise ?

http://mweb.co.za/litnet/koospens/honne.asp

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Ek word gek van advertensies...

Di., 20 Augustus 2002 14:44

Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
nie.

Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
spyware op jou pc te installeer.

Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
skoonmaak van al die twak.

As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
en ek kan die oorsaak nie kry nie.

Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)

Byvoorbat dankie

Max_________________________________________________________ ___

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

www. SAReunited .com

Di., 20 Augustus 2002 14:35

Registreer hier om al jou ou skoolmaats op te spoor !

Groot pret !

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Mal Mugabe se Grace is 'n disgrace

Di., 20 Augustus 2002 12:37

Van : The Daily Telegraph (VK), 20 Augustus 2002

Mugabe's wife to move into white couple's farm

Zimbabwe's first lady, Grace Mugabe, has chosen the white-owned
farm she wants and has ordered its elderly owners and residents off
the land, it emerged yesterday.

Mrs Mugabe has picked the Iron Mask Estate, 30 miles north west
of Harare, which belongs to John and Eva Matthews, both in their
seventies. The couple abandoned their home at the weekend.

According to residents on the farm, Mrs Mugabe and a high-
powered entourage visited the property last week, said she would
be moving in shortly and told them to find alternative accommodation.

The news came as police continued their hunt for white farmers
refusing to move off their land after the passing of a deadline set
by President Robert Mugabe's regime. Mr Mugabe's supporters
have moved on to several farms in the eastern part of the country
while the owners were in police cells. Farm equipment and
personal possessions were looted, although police denied any
knowledge of the crimes.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Tronkstraf

Di., 20 Augustus 2002 10:42

Ek dink dit het tyd geword om die gebruik in oënskou te neem en te bepaal of
dit wel die genoegsame straf is wat dit behoort te wees.
Ons weet almal dat families moordenaars en verkragters beskerm en nie oorgee
nie, omdat die verkragters /moordenaars heel waarskynlik die enigste
broodwinner is, en van hierdie magsposisie seker is dat sy familie hom nie
sal verkla nie.
Om dus so 'n persoon in die tronk te stop waar hy/sy heel rustig hulle dae
in die son sit en verslyt, sonder 'n kommer oor 'n dak oor sy kop of kos in
die maag, op die onkoste van die belastingbetaler, het absoluut geen doel
nie.
Die oortreder het dus in teenstelling met die inkomstelose agtergeblewe
familie, of die familie van die slagoffer wat 'n broodwinner deur sy daad
verloor het, 'n koninklike en sorgelose tyd.

Daar moet ander maniere gevind word om so 'n persoon van die familie te
verwyder, maar waar hy/sy genoeg moet verdien om die familie by die huis te
kan versorg.
Wat van dwangarbeid op plase en fabrieke, waar die loon verdien direk betaal
word aan die familie oortreder en die familie van die slagoffer.
Heel waarskynlik kan sekere families in sulke gevalle beter af wees.
Enige voorstelle of sinvolle idees?
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Earth Summit in JHB

Di., 20 Augustus 2002 09:43

Ek hoor die toegangsgeld na die uitstalling is hoog om ongewenste elemente
te ontmoedig om die uitstalling waar te neem:)))
Is dit die sustainable development waarvan hulle praat?
Annette

"Darren" skryf in boodskap news:ajt1hj$9lf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Voetleuce" wrote in message
> news:3d61fa52$0$18843@hades.is.co.za...
>>
>> "BNP" wrote in message
>> news:ajrq9h$jh0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> "Everyone is not ready,'' South African Justice
>>> Minister Perminent Monkey told Teuters.
>>
>> Are you sure about this name, bru?
>>
>
> lol, quite original, but to be honest, the cops and defence force actually
> do look prepared for once.
>
> Darren
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    706  707  708  709  710  711  712  713  714  715  716  717  718  719  720  721    »]
Tyd nou: Sa. Mrt. 07 13:24:05 UTC 2026