| teelvog [boodskap #151101] |
Wo., 01 April 2026 16:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25125 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teelvog
Afbreking: teel•vog
Samestelling: teel + vog
Selfstandige naamwoord: teelvog
Meervoud: teelvogte
Betekenis:
• 'n Taai, klewerige vloeistof met saadselle wat deur manlike diere geproduseer word.
Gebruik:
• Baie koeie kan met die teelvog van 'n enkele stoetbul bevrug word.
Sinoniem:
• saad
• semen
• sperma
Vertaling:
Engels: seminal fluid
Nederlands: teelvocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|