Ek het nog nooit so lekker gelag op enige ng. soos op hierdie een nie.
As jy van Britse humor hou en ook meer wil uitvind oor wat in Europa
(en EU) aangaan, dan is dié nuusgroepe vir jou. Dit is nie 'moderated
' nie. Walter as jy nie daar is nie, kan ek dit aanbeveel. Pas op die
manne 'crosspost' baie, so dit is niks om 120 'postings' af telaai
nie. Nee, Annette is nie op daai groepe nie :-)
---
"Moja"
> "Binky Dawkins" wrote:
>
>> Not only have the media managed to 'lay a glove' on President Cherie and
>> the the other crooks and misfits, they have practically battered them
>> senseless. The fact that all of the scandals mentioned above have not yet
>> brought this government down is a reflection on the unprincipled times we
>> live in, and the fact that the opposition are like rabbits frozen in a cars
>> headlights.
>
> That's because the opposition is just as guilty of its scandals as
> Labour.
Ancient history, and they have served their time. Anyway, I don't
think
that they could compete with this lot.
> Just the fact that the Tories tolerate queers in their ranks is
> scandalous enough.
If we barred queers from parliament we would empty the place !
-----------------
Paul Hyett
>> Over 1 million people read the Telegraph.
> Which is amongst the *smallest* circulation's amongst our national daily
> papers.
Yes, realtively speaking it is not all that large. But in absolute
terms, a million people is not a trivial number.
The Wall Street Journal has only 1.5 daily subscribers and New York
and Washington papers have only 1 million, yet they are America's most
read papers.
You people either have an aweful lot of fish to wrap or you haven't
dicovered ordinary toilet paper in rolls.
Ek hoor julle word tand binnegeval deur sekuriteitspersoneel ter
voorbranding vir die ANC kongres.
Kan iemand uitvind of ek 'n stalletjie met pap en hoender nog daar kan
oprig?:)))
Annette
Van vrouens, kinders en andere:
Sê wie het 2 dae aan die onderwerp spandeer - en wat duidelik uitgekom het
is dat dit net 'n gepraat is, en die mense wat as kind gemolesteer is het
onomwonde verklaar dat hulle weet dat niks gedoen gaan word om die skuldiges
te laat besin nie.
Hulle wil nou dat almal wat van sulke misdrywe bewus is, die skuldiges gaan
aankla - maar soos een dame beweer het - toe sy 'n klag wou gaan lê toe 'n
kind haar in haar vertroue geneem het, is aan haar gestel dat slegs die
moeder die klag kan onderteken. In die spesifieke geval wou die moeder nie
die kind glo nie, of het heelwaarskynlik ander redes gehad hoekom sy geweier
het om dit te teken.
'n Ander dame het weer heeltemal verkeerdelik gekom met die storie dat die
wyse waarop kinders aantrek, mans uitlok om die veragtelike daad te pleeg.
Dis natuurlik 'n hoop bollie - en mens wonder hoekom daardie mite nog so
sterk aangehang word.
Tyd van lyste met handtekeninge en praat is lankal verby.
Nou moet daar geleentheid gegee word dat wanneer daar 'n aanklag is, elke
geval op meriete behandel moet word, sonder tegniese puntjies waar die
onwillige moeder moet teken . Deur haar onwilligheid is sy self net so
skuldig soos die gewaande molesteerder.
Dit help nie om die lot in die tronk te sit nie.
Laat die skuldiges vir die res van hul lewe betaal in kontant vir die
lydendes se opvoeding en noodwendige gevolglike sielkundige behandeling.
Ek is heeltmal bereid om 'n kind, vrou of jongmens wat so 'n ondervinding
gehad het by my in te neem en te help, net sodat hulle van die monster ( nie
altyd 'n man nie) kan wegkom.
Hoe 'start' ek ASPI?
En moet my nie vra wat dit is nie, ek weet nie, dis net dat 'n 'error
message' dit vir my gesê het. Was by help, maar Help het nog nie van
so iets gehoor nie :-(
As dit sal help ek hardloop Win XP Professional.