Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Die Zim soustrein

Di., 14 Januarie 2003 18:56

Vanaf die iAfrica tuisblad:

South Africans are "filthy and recklessly uncouth," Zimbabwe's Information
Minister Jonathan Moyo has claimed, in an angry response to a Sunday Times
front page report about his shopping spree to the country.

Moyo said the report showed South Africa was not a worthy holiday
destination where one could enjoy the kind of privacy one could expect in a
civilised country, according to the Cape Times.

"I have always had a nagging feeling that for all their propensity for
liberal values and civilised norms, these people are dirty," Moyo said in a
statement in the state-run Herald newspaper.

He added that South Africans were unfit to lead the African renaissance. "If
these people, in the name of South Africa, believe they can lead an African
renaissance, then God help them because they are joking. Their barbarism
will never take root or find expression in Africa," Moyo said.

The Sunday Times report exposed Moyo's spending spree in South Africa while
many Zimbabweans went without basic commodities over the holiday period.

According to the Cape Times, there is a view among many in Zimbabwe that
politicians were not affected by the economic hardships affecting the
country and were not in a hurry to get the country out of its crisis.

President Robert Mugabe reportedly has his groceries flown in from London
every month, while many politicians frequently stock up on supplies during
trips to South Africa.

Moyo also criticised the Sunday Times, saying the report was "unacceptable
for African journalism and the civilised world".

The Herald also said it believed British intelligence was behind the "plot"
which resulted in the Sunday Times report.

Koeitjies & kalfies | 37 kommentare

Roofkopie - vervolg

Di., 14 Januarie 2003 18:51

Julle mis die punt - is 86% wins geregverdig - veral as jy die kompetisie so
dooddruk dat dit hofsake kos om jou te stop?

Hulle het Maandagmiddag 'n stukkie op RSG gehad waar 'n kundige van Unisa
verduidelik het dat Micro$oft eintlik die hofsaak verloor het. Die M$
bemarkingsmasjien het dinge egter so geplooi dat Jan Alleman dink hulle het
die saak gewen.

Blykbaar is databasisse groot geld in die sagteware- en aanlynbedrywe. Jou
gevolglike vermoee (ja, ek weet) om daaraan te koppel kan jou besigheid maak
of breek. M$ is nou verplig om 'n Java koppelvlak te verskaf sodat ander
eksterne databasisse ook gebruik kan word. M$ het dit hewig teengestaan want
Java is "freeware" en hulle (M$) wil eerder die verbruiker laat opdok vir
databasis koppelvlakke.

So is my arme mede-Afrikaner gebreinspoel. Dit moet die Eskoms en die
Telkoms wees want hulle is heeltemal tevrede met 'n 86% winsmarge.

Gepraat van Toyota - Brand Pretorius (ex-Toyota) het sy kommer uitgespreek
oor die volgehoue prysstygings van nuwe motors. Statistieke wys klaar op 'n
voortdurende daling van nuwe voertuigaankope.

IS 86% WINS GEREGVERDIG?

Koeitjies & kalfies | 23 kommentare

Re: Gevvarlike Korporasies - Lubners

Di., 14 Januarie 2003 18:30

Ek het nie geweet Lubners verkoop Shanks nie.
Annette

"pieter" skryf in boodskap news:b01jqq$sk5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle hou anyway kak meubles aan so moenie by hulle koop nie
> "Intekom" wrote in message
> news:b018qa$nls$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> From: "Intekom"
>> Subject: Unfair trading by Corporates - Lubners
>> Date: Tuesday, January 14, 2003 4:58 PM
>>
>> I have had unfortunate dealings with Lubners, to say the least.
>>
>> Large companies can easily bully the smaller consumer, that is, unless the
>> smaller consumer stands up and protects himself! Does anyone know of a site
>> where I can post my story as a warning to others?
>>
>> Has anyone else had bad dealings with Lubners? Why not post your story here.
>>
>> Full details to follow.
>>
>

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Roofkopie - hoekom nie?

Ma., 13 Januarie 2003 18:06

Ek haal 'n uittreksel aan vanaf die iAfrica tuisblad:

"Meanwhile, consumer advocates are criticising the scale of Microsoft's 86
percent profit margin on its Windows, which runs nine out of 10 personal
computers worldwide. "

Dit is na aanleiding van die suksesvolle eis wat inwoners van Calif.
ingestel het.

As dit jou kop nie seermaak nie dink vir jouself - Gates is skatryk, feitlik
die hele stelsel is aan sy kant (ooeee, 'n roofkopie! Tronksake ou boetie!!)
en ons is die arme drommels wat moet opdok. Vir wat??? Regverdige wins gun
ek enige iemand maar hierdie is verregaande.

Laat ek nou gou my CD-writer gaan opstart.........

Koeitjies & kalfies | 60 kommentare

Vir Suidwester - bande wat bars

Ma., 13 Januarie 2003 16:37

Snaaks hoe dinge altyd gebeur - verlede week praat ons daarvan, en Saterdag
toe gebeur die met 'n motor voor my.
Gelukkig het ek stadig soos gewoonlik gery in die middelbaan, anders was dit
my tyd:))
Ewenwel, die regter voorband het gebars, en die bestuurder het geen kontrole
oor die motor gehad nie - dit het links oor die twee stadiger bane beweeg,
teen die reling gebots, 'n 180grade draai agtertoe gemaak en met die
agterkant teen die reling gebots, en toe horisontaal halfpad oor die twee
stadiger bane tot stilstand gekom.
Genadiglik is geen ander motor getref nie.

Dus, ek dink ek was tog reg dat mens meer beheer het as die agterwiel bars.

Annette

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Zuid-Afrikaanse schrijvers naar Winternachten festival in Den Haag

Ma., 13 Januarie 2003 11:22

Zuid-Afrikaanse schrijvers naar Winternachten festival in Den Haag

K. Sello Duiker, Achmat Dangor en Etienne van Heerden zijn dit jaar de
Zuid-Afrikaanse schrijvers die deelnemen aan het literatuurfestival
Winternachten in Den Haag. Van 17 tot en met 19 januari vindt dit grote
literaire evenement voor de achtste keer plaats op vijf podia in Theater aan
het Spui en Cinematheek Haags Filmhuis. In totaal treden meer dan zestig
schrijvers, muziekgroepen en stand-up comedians op. Het thema is dit jaar
'Beeld van Holland', over de identiteit van Nederland, gezien door de ogen
van Nederlandse, Zuid-Afrikaanse, Indonesische, Surinaamse, Antilliaanse en
Vlaamse ogen. Ook de Zuid-Afrikaanse musicus Louis Mhlanga treedt op dit
festival op.

Winternachten brengt jaarlijks kunstenaars uit Nederland en de
'verwantschapslanden' samen. Sinds vorig jaar niet alleen in Den Haag, maar
ook in Zuid-Afrika, Indonesië, Suriname en de Antillen. Vorig jaar maart
bracht Winternachten nog schrijvers uit deze landen naar Zuid-Afrika, voor
optredens in Durban (Time of the Writer) en Kaapstad (Cape Town Festival).

In het festival in Den Haag traden in eerdere jaren vele andere
Zuid-Afrikaanse kunstenaars op, zoals Breyten Breytenbach, Sandile Dikene,
Antjie Krog, Soli Philander, Basil Appollis, Koos Kombuis, Gert Vlok Nel,
Loit Sôls en David Kramer. In maart vindt Winternachten opnieuw in Durban en
Kaapstad plaats.

Meer informatie over Winternachten is te vinden op www.winternachten.nl

Informatie voor de pers via Xandra Leuverink.

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Sing jou hart uit ...

So., 12 Januarie 2003 20:34

MidiBoer 2003 is uit. Gaan kyk na die nuwe blad. Jy kan selfs nou lid word
van die MidiBoer klub.

Dis als oor afrikaanse musiek en meer.

http://myweb.absa.co.za/vos/

Tjek dit eit.

Musiek & liriek | 4 kommentare

Die rigting van die Politieke wind eersdaags getoets!

So., 12 Januarie 2003 15:48

Al die belangrikste politieke partye meet kragte op 22 Januarie 2003 om die
steun van sowat 30 000 Pretorianers.
Die ANC,KP,DA,NNP asook drie kleinere partye(waaronder die VF en die NA) met
mekaar in die stryd tree in 'n tussenverkiesing.
Die algemene aanvaarding is ook dat dit die lankverwagte afsterwe van die
eens magtige NNP sal aandui.Verder sal dit ook aandui waar die Afrikaner se
heil le in die massa
politiek.Dit sal dalk die antwoord verskaf of die DA net 'n tydelike tuiste
aan die Afrikaner gemeenskap gebied het en of die KP regtig met mag en
mening terug is in die stryd!
Daar sal ook in Pretoria se wyk 40 in Maart gestem word.Daar kom die DA voor
sy grootste toets tot dusver
te staan.Hy sal moet wys dat hy steun wen in die anderskleurige wyke.Daar is
nagenoeg 15000 bruin en swart kiessers.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Ingelse woorde

So., 12 Januarie 2003 12:58

Interessante webplek soos deur Clickonline (BBC) bekendgestel ...
http://www.worldwidewords.org/

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Chris Coetzer

So., 12 Januarie 2003 09:38

Wie's Chris Coetzer?

En Wit Willem?

Kan hulle sing?

Kan mens na hulle luister?

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    646  647  648  649  650  651  652  653  654  655  656  657  658  659  660  661    »]
Tyd nou: Sa. Jan. 17 15:05:53 UTC 2026