KUNSKAFEE (135)
Sondag 16 Februarie 2002
kykNet 19:00
Herhalings: Maandag 17 Februarie om 14:30
Dinsdag 18 Februarie om 9:30
Saterdag 22 Februarie om 9:00
"KUNSKAFEE" is 'n kunsjoernaalprogram wat alle kunsvorme so wil reflekteer
dat dit vir Jan Alleman toeganklik sal wees - sonder om die fynproewer
teleur te stel. Van teater tot beeldhouwerk; argitektuur tot landskapkuns;
klassieke musiek tot pottebakkery; ballet tot moderne dans; skilderkuns tot
straatkuns; letterkunde tot strokiesprente; rekenaarkuns tot die Internet;
fotografie tot spotprentkuns.
"Kunskafee" word nie vanuit 'n ateljee uitgesaai nie. Die stel is
verskillende en uiteenlopende plekke - 'n teater, uitstalling, 'n besondere
stuk argitektuur, 'n galery en so meer.
Ankeraanbieder: Shemane Harris
Boekerubriek: Hettie Scholtz
Veldaanbieders: Charlene Truter, Pieter Koen, Melt Sieberhagen en Dawn
Matthews.
* Kunskafee kuier hierdie week by Die Boomhuisie in Krugersdorp. Hierdie
gewilde restaurant, teater en kuierplek is boere-kitsch op sy beste en
menige bekendes het al in dié unieke plekkie opgetree.
* 'n Profiel oor Karin Skawran, stigter en jare lank hoof van die
Departement Beeldende Kuns en Kunsgeskiedenis by UNISA. Vir die eerste keer
is daar 'n groot aantal van haar eie werk deel van 'n uitstalling, "Islands
of Refuge", by die Tina Skukan Galery.
* 'n Profiel oor Mervyn Africa, een van ons land se voorste jazz musikante
en komponiste, wat deesdae in Londen woon.
* Hettie Scholtz kyk in haar boekerubriek na optimisme wat dikwels met
deeglike skeut humor saamgaan. Dít veral na aanleiding van "South Africa -
The Good News" en "Will the Real Ben Trovato Please Stand Up?", die nuwe
boek van dié bobaas briefskrywer.
* In die Wes-Kaap gaan maak Charlene 'n draai by die Athol Fugard stuk
"Valley Song" in die Baxter, asook by Ruth Sacks se "Works in Wax" by die
Joao Ferreira Galery. Sy gesels ook met Natalia da Rocha oor die nuwe projek
"Applauz", by die Warehouse.
* Gautengers kan eersdaags weer vir Sandra Prinsloo op die verhoog in aksie
sien in "The Woman Who Cooked Her Husband" en vir diegene met
Sewentigs-nostalgie is daar die blyspel "Boogie Nights", albei by die
Johannesburgse Stadskouburg. Op die kunsfront het die Minds i Art Space in
Pretoria 'n spesiale Valentynsuitstalling om die seisoen van liefde te vier.
Zimbabwe's annualised inflation rate has climbed to a record 208.1% in
January from 198.9% recorded in December, the latest consumer price data
show.
Harare - Zimbabwe's annualised inflation rate climbed to a record 208.1% in
January from 198.9% recorded in December, according to the latest consumer
price data.
The latest bulletin from the government's Central Statistical Office (CSO)
showed the latest inflation rise represents a record high in the recent
history of Zimbabwe's economy.
In 1995, the average annual inflation was 22.6%, in 1997 it dropped to 18.8%
before it rose to 31.7% the following year.
By 1999 it had climbed to 58.5%, in 2001 it was 71% and last year it almost
doubled to 133.2%.
The huge jump in inflation last month has been ascribed to mainly food
prices, especially of those of beverages, fruits and vegetables.
"The increase in year-on-year inflation was largely accounted for by
increases in the avergae price of beverages, fruits and vegetables, meat and
clothing among others," said the CSO.
Analysts say the inflation figure is not a true reflection of the prices
consumers pay because it is calculated based on government-controlled
prices.
Government has in recent months imposed price controls on most goods, even
luxury items.
But the controls have seen basic commodities disappear off shop shelves and
re-appear on the black market, where prices are usually 10 times more than
the controlled prices.
The officially-calculated inflation rate has almost doubled in the past 12
months. - Sapa-AFP
----- Original Message -----
From:
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
Sent: Wednesday, February 12, 2003 9:04 AM
Subject: Re: Wat gaan aan in Zimbabwe?
Jonas wrote:
> Wat gaan nou aan in Zim - is daar 'n ng-lid wat daar bly?
My vriendin wat in Pretoria bly, se seun
werk nog altyd vir ABSA ( dink ek) in Harare,
en ek het sopas weer 'n brief gekry waarin sy
weer sê Harare is veiliger as Pretoria. En my
vriendin is nie 'n kommunis nie. Sy is heel-
waarskynlik nog altyd NP of regser. So moenie
weer begin skree dat sy lieg nie.
Daar is gister 'n veldtog geloods om julle by te kom - daar word in die
koerant gedreig dat julle elkeen 'n e-pos gaan ontvang - so ek waarsku julle
nou al byvoorbaat.
Dit gee 'n heel sielkundige schpiel hoe julle moet voel wanneer julle
terugkom hier:))
Sien die lot by www.homecomingrevolution.co.za
Pedro Kruger, Eugene Grobler, Jan Hendrik Harley and Anjulie De Vos
The Showcase Teater Restaurant
23 Februarie 2003
Vertoning begin om 14:30 A la carte Middag ete word vanaf 12:30 bedien.
Besprekings: Computicket of The Showcase by 011 794 4382
Die produksie "Lappesait" se oorsprong begin waar die bekende digter Breyten
Breytenbach as 'n kunsuitstalling tien van sy boekdoeke in Johannesburg ten
toonstel. Eugenie Grobler en Pedro Kruger word deur die organiseerders
genader om 'n paar van Breyten se gedigte, wat deel uitmaak van die
boekdoeke, te toonset en tydens die opening van die kunsuitstalling op te
voer.
Die reaksie op hul toonsettings was so positief, dat hulle spesiaal gevra is
om al tien gedigte (boekdoeke) te toonset en op 'n CD op te neem. Die album
is einde 2001 voltooi en die musiekproduksie van "Lappesait" se eerste
speelvak is baie suksesvol in 2002 tydens die Klein Karoo Nasionale
Kunstefees op Oudtshoorn. Aangebied. Die gelyknamige album word deur Die
Burger as een van die top tien plaaslike albums van 2002 aangewys.
Buiten die treffende melodieë en woorde, tref die vertoning ook deur die
aanwesigheid van addisionele instrumente. Die invalshoek is
klassiek-kontemporêr en die eindproduk getuig van 'n fyn kunstenaarskap waar
die tjello, klavier, fluit, viole en perkussie vernuftig saamspan om 'n
klankweb te spin wat die sintuie roer.
Pedro en Eugenie word deur Jan Hendrik Harley op die viola en Anjulie de Vos
op die tjello ondersteun en Pedro behartig ook die klavierbegeleiding.
PEDRO KRUGER
Pedro het geen bekendstelling in die teaterwêreld nodig nie. Hy is reeds as
kind gereeld op die verhoog - onder meer as lid van die Tygerberg Kinderkoor
en op hoërskool vertolk hy onder meer die rol van jong Benjamin in die Nico
Malan se verhoogverwerking van "Fiela se Kind". Hy toer ook landwyd as deel
van die rolverdeling van Pieter Fourie se "Die Koggelaar".
Hy verower op hoërskool nie minder as drie keer die gesogte Beste
Akteur-prys in die landswye ATKV-tienertoneelkompetisie. Na skool sluit
Pedro aan by die Breughel Teatergroep en werk ook vir die Baxter
Storyspinning Theatre Company. Hy werk daarna vir 'n ruk as begeleier en dit
is toe dat Hennie van Greunen hom oorreed om sy eerste eenmanvertoning aan
te pak.
Sy bekroonde eenmanvertoning "Blougat" debuteer in 1998 by die KKNK en die
skrywer (Van Greunen) en Pedro deel die gesogte De Kat Slurpie-prys vir
beste spel en teks. In 1999 volg "Klein Anna se Lament" wat speel vir
staande ovasies. Dis ook in 1999 wat hy gekies is as die spankaptein op
"Liriekeraai", kykNET se gewilde musiekspeletjieprogram - en vandaar word hy
allerwee" dwarsoor die land bekend as die "Boytjie van Brackenfell".
Die jaar 2000 begin op 'n hoe" noot vir Pedro toe die indrukwekkende
eenmanvertoning "Lyf" (teks ook deur Van Greunen en regie Shirley Ellis) by
KKNK open. Die vertoning toer ook deur die land en speel vir vol sale en
staande ovasies. "Lyf" word opgevolg deur 'n kabaret "Junkiedrome" waar hy
die verhoog met Franci Swanepoel deel (teks weer eens Van Greunen en regie
deur Ellis).
By die 2001 Aardklopfees op Potchefstroom debuteer "Café' Boerlesque", waar
Pedro onder andere die verhoog met Soli Philander en Sarah Theron deel. Die
produksie word ook in dieselfde jaar voor vol sale by die KKNK opgevoer. Met
"die Laaste Aand", 'n musiekteaterproduksie met 'n rolverdeling van 14
akteurs en musici, kry Pedro die kans om saam met 'n ensemle op te tree - en
die produksie word weer eens as een van die top produksie tydens die KKNK in
2002 aangewys.
Pedro se debuut-album, "Kwessie van balans" wat 'n versameling van die beste
oorspronklike musiek uit die produksies "Blougat", "Klein Anna se Lament",
"Junkiedrome" en "Lyf" bevat, is by die KKNK in 2001 bekendgestel. Hy werk
tans aan die musiekspel "A Funny Thing Happened on the way to the Forum" vir
SUKOVS. Daarna begin repetisies vir sy nuutste eenmanvertoning "Pello" wat
by die KKNK debuteer en dan ook landwyd opgevoer gaan word.
EUGENIE GROBLER
Eugenie Grobler het drama aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer en
haar honneurs in kabaret asook 'n meestersgraad in teaterterapie verwerf.
Na universiteit stig Eugenie en Margit Meyer-Ro"denbeck (Dowwe Dolla) die
teatergroep Scenario Toneel. Vir drie jaar toer hulle die land plat met
skoleteater, verskeie poppekasproduksies en kabarette waaronder "Café
Delila" en "Not So Little Red Ridinghood". Sy tree ook saam met Trix Pienaar
en Margit op in "Rouge" en "Stardust".
In 1995 stig Eugenie Hlumelo Teater en begin met slypskole in teaterterapie.
Sy gaan ook voort met verskeie eenvrouvertonings. Sy werk van 1998 tot 2001
baie nou saam met die Zoeloe groep Thula Siswe en tree onder meer
internasionaal - onder meer in Moskou - saam met hulle op. Hulle deel ook
die verhoog in die produksie "Thula-Tyd.
Eugenie is ook 'n voormalige finalis van Geraas/Janus Musiek en Beeld se
Vuurdoopliedjiewedstryd. Sy het reeds twee solo-albums op haar kerfstok
naamlik "Storm in Eden" (2000) en "Winterson" (2001).
Benewens "Lappesait" snoer sy ook talente op die verhoog saam met Laurinda
Hofmeyr, Nicole Holm, Luna en Lesley Rae Dowling in "Eva" (die vroue het ook
'n gelyknamige album opgeneem". Haar nuutste eenvrouvertoning "Rivier"
debuteer eersdaags by die KKNK en "Eva" gaan ook vanjaar (na groot welslae
verlede jaar by Aardklop) op Oudtshoorn opgevoer word.
Sy fasiliteer steeds slypskole en gee opleiding vir studente en terapeute in
die gebruik van Hlumelo teaterterapie.
Kaartjies is R70 per persoon en R50 vir skoliere en studentekaarthouers.
Die "arme" siel - hy is sonder sy derde groep regslui, en daar word nou
aangedring deur die staat dat daar nie meer uitstel verleen word nie, maar
dat hy nou maar sy eie verdediing moet behartig.
Sy versoek om staatsregshulp is ook van die hand gewys.
Wonder wie hy kwaad gemaak het dat die ANC dat hulle hom so stief
behandel - hy was tog hoofsweep op 'n kol - maar geen minister het nog vir
hom gaan soen of 'n drukkie gegee soos met Boesak nie.
Het dit vanaf uk.sport.cricket afgehaal.
T
---
Note: An immensely courageous thing for them to do. Sticking your head
above the parapet when there is real danger is something few will do.
Compare their action with those liberal bigots who love to claim that
one or other of their ghastly crew is "being very brave to speak in
support of immigrants, minorities, gay rights, feminism etc". That is
the reverse of courage, the religious recitation of the elite ideology.
RH
---
The public statement made by the Zimbabwe cricketers, Andy Flower and
Henry Olonga.
It is a great honour for us to take the field today to play for
Zimbabwe in the World Cup. We feel privileged and proud to have been
able to represent our country. We are however deeply disturbed about
what is taking place in Zimbabwe in the midst of the World Cup and do
not feel that we can take the field without indicating our feelings in
a dignified manner and in keeping with the spirit of cricket.
We cannot in good conscience take to the field and ignore the fact that
millions of our compatriots are starving, unemployed and oppressed. We
are aware that hundreds of thousands of Zimbabweans may even die in the
coming months through a combination of starvation, poverty and Aids.
We are aware that many people have been unjustly imprisoned and
tortured simply for expressing their opinions about what is
happening in the country. We have heard a torrent of racist hate speech
directed at minority groups. We are aware that thousands of Zimbabwean
are routinely denied their right to freedom of expression. We are
aware that people have been murdered, raped, beaten and had their homes
destroyed because of their beliefs and that many of those responsible
have not even been prosecuted. We are also aware that many patriotic
Zimbabweans oppose us playing in the World Cup because of what is
happening.
It is impossible to ignore what is happening in Zimbabwe Although we
are just professional cricketers, we do have a conscience and
feelings. We believe that if we remain silent that will be taken as a
sign that either we do not care or we condone what is happening in
Zimbabwe.
We have struggled to think of an action that would be appropriate and
that would not demean the game we love so much. We have decided that
we should alone without other members of the team being involved
because our decision is deeply personal and we did not want to use our
senior status to unfairly influence other members of the squad. We
would like to stress that we greatly respect the ICC and are grateful
for all the hard work it has done in bringing the World Cup to
Zimbabwe.
In all the circumstances we have decided that we will each wear black
armband for the duration of the World Cup. In doing so we are
mourning the death of democracy in our beloved Zimbabwe. In doing so
we are making a silent plea to those responsible to stop the abuse of
human rights in Zimbabwe. In doing so we pray that our small action may
help to restore sanity and dignity to our nation."
3) Alan Donald het nie vandag gespeel nie, omdat hy so swak teen die Windies
gevaar het. Charl Langeveldt het in sy plek gespeel, maar ek weet nie of hy
enige sukses behaal het nie.
4) Jonty Rhodes het blykbaar vandag sy hand gebreek, en dit is nie seker of
hy aan die volgende wedstryd sal kan deelneem nie.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind