Die stuk oor die matriekvraestel was net 'n gespot - maar dikwels is
spottery na aan die waarheid.
In die week het 'n lektor in inginieurswese by UP ingeskakel en gekla oor
die eerstejaars, waarvan goed 50% nie eers die basiese begrippe van wiskunde
ken nie, en daar was selfs twee studente wat nie eers geweet het hoe om 'n
liniaal te gebruik nie.
Behalwe om te wonder hoe die kinders matriek geslaag het, moet mens ook
bedenkinge hê oor die keuring vir geskikte kandidate vir die
inginieurskursus by PU.
Toentertyd, toe ek nog jonk en onskuldig was, moes 'n student wat vir die
kursus wou inskryf, eers bewys lewer dat hy 'n meganiese hand kon ontwerp
wat 'n eier kan optel sonder om dit te breek.
1. Djou sester hy kry hom die fifty rand maintenance by die maand vir hom
se elke kend. Sy het die nege kenders. Hoeveel gjeld sy kry by die
maand?
2. Djy es 15 djare oud. Djou boetie hy stele hom die karre so hy es die
17. Hoeveel djare djy moet wag voordat djy kan baginne stele die karre?
3. Djy koop hom die one pekket slaptjips. Djy stele hom die halfloaf om
saam te eet. Soos djy kope die drie pekkets tjips, hoeveel die
halfloafs
djy moet steel?
4. Djy het die sewe tanne by die mond. Djou pa hy is gasuip en hy slat
hom die twee van helle uit. One week later die tsotsi's helle pak djou
en
helle slat noga ene yt. Djy drenk by die sjebeen die sprits en valle
nogga ene
yt. Hoeveel die tanne hy bly oor bo by die mond?
5. Pa het hom die anner 5 kenners by jou antie. Twee van helle is dood by
die TB. Een hy es gastekke by die mes. Hoeveel kenners djulle es nou
saam?
6. By djulle huis daar slaap 14 mense by die one room. Hoeveel die mense
helle slaap by die two rooms?
7. Djou ma hy werk. Sy pay one hundred rands by die wiek. Djou pa hy
stele die tjeld yt die sak. Hy vat hom die fifty rand en koop hom die
bier.
Hoeveel tjeld bly by djou ma se sak oor om hom te koop die mieliemeel?
8. Djou broer wat hy is groter as djy, hy steel hom die twee hoenners.
Die judge hy gie hom 5 years harepad. Djou broer hy set two years toe
maak hy die
escape. Hoeveel djare het hy gascore?
9. Daar ry nineteen passengers by die taxi. Soos hy djaag om die draai
die door hy gaat oop. Vyf manne helle donner yt. Hoeveel die ry nog saam
met
die taxi?
10. Djy deel fokkel apples vir 6 manne. Hoeveel elkeen hy kry?
11. Djy sit by die claas. Djy het hom die vyf kryte. Die anner skelm
donnerse tjend hy stele hom die bloue en die tjele. Die groene hy
birek
stekkend soos djy hom by djou neus krap. Nou hoeveel kryte het djy
oor om
die somme mee te skryf?
Keppler saai gister die wedstryd uit die Baai uit tussen NZ en die Windies.
Daar is seker min ouens wat so mooi Engels kan praat soos Keppler - en dit
sluit die Engelse self in.
Ook, daar is min Afrikaanse omroepers wat Afrikaans kan praat soos Keppler.
'n Man om op trots te wees. Ek wens daar was meer.
Het ons 'n teoloog of 'n kenner van Grieks in ons midde?
As ek reg onthou, onderskei die oorspronklike Nuwe Testament (in Grieks)
tussen verskeie konsepte wat almal in Afrikaans met "liefde" vertaal is.
Soos "eros" en "agape" en iets soos "filantros"?
It's a company looking for people with broadband in various countries.
The
idea is that they install a box of GSM test equipment in your location
and
hook it up to your broadband, and then pay some or all of your
broadband
costs for the duration of a test. If you don't have broadband and
you're
the only person in a location they want, they'll pay to have it
installed
for you. They won't use much bandwidth, but do want 24 hour access.
They claim to be developing some GSM quality of service software, and
as
far as I can tell this is correct. I've checked it out to some extent,
and there is a company behind the website who does develop wireless
QoS.
Also, I can't see any way for it to be fraudulent.
I don't know how many of these things they'll be deploying. I do know
that
they're keen on getting people in as many countries as possible, so if
you're on the Continent or further afield, you could well be in with a
chance.
If you do apply, mention my name! There may be a kickback.
KUNSKAFEE (135)
Sondag 16 Februarie 2002
kykNet 19:00
Herhalings: Maandag 17 Februarie om 14:30
Dinsdag 18 Februarie om 9:30
Saterdag 22 Februarie om 9:00
"KUNSKAFEE" is 'n kunsjoernaalprogram wat alle kunsvorme so wil reflekteer
dat dit vir Jan Alleman toeganklik sal wees - sonder om die fynproewer
teleur te stel. Van teater tot beeldhouwerk; argitektuur tot landskapkuns;
klassieke musiek tot pottebakkery; ballet tot moderne dans; skilderkuns tot
straatkuns; letterkunde tot strokiesprente; rekenaarkuns tot die Internet;
fotografie tot spotprentkuns.
"Kunskafee" word nie vanuit 'n ateljee uitgesaai nie. Die stel is
verskillende en uiteenlopende plekke - 'n teater, uitstalling, 'n besondere
stuk argitektuur, 'n galery en so meer.
Ankeraanbieder: Shemane Harris
Boekerubriek: Hettie Scholtz
Veldaanbieders: Charlene Truter, Pieter Koen, Melt Sieberhagen en Dawn
Matthews.
* Kunskafee kuier hierdie week by Die Boomhuisie in Krugersdorp. Hierdie
gewilde restaurant, teater en kuierplek is boere-kitsch op sy beste en
menige bekendes het al in dié unieke plekkie opgetree.
* 'n Profiel oor Karin Skawran, stigter en jare lank hoof van die
Departement Beeldende Kuns en Kunsgeskiedenis by UNISA. Vir die eerste keer
is daar 'n groot aantal van haar eie werk deel van 'n uitstalling, "Islands
of Refuge", by die Tina Skukan Galery.
* 'n Profiel oor Mervyn Africa, een van ons land se voorste jazz musikante
en komponiste, wat deesdae in Londen woon.
* Hettie Scholtz kyk in haar boekerubriek na optimisme wat dikwels met
deeglike skeut humor saamgaan. Dít veral na aanleiding van "South Africa -
The Good News" en "Will the Real Ben Trovato Please Stand Up?", die nuwe
boek van dié bobaas briefskrywer.
* In die Wes-Kaap gaan maak Charlene 'n draai by die Athol Fugard stuk
"Valley Song" in die Baxter, asook by Ruth Sacks se "Works in Wax" by die
Joao Ferreira Galery. Sy gesels ook met Natalia da Rocha oor die nuwe projek
"Applauz", by die Warehouse.
* Gautengers kan eersdaags weer vir Sandra Prinsloo op die verhoog in aksie
sien in "The Woman Who Cooked Her Husband" en vir diegene met
Sewentigs-nostalgie is daar die blyspel "Boogie Nights", albei by die
Johannesburgse Stadskouburg. Op die kunsfront het die Minds i Art Space in
Pretoria 'n spesiale Valentynsuitstalling om die seisoen van liefde te vier.