Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » delikatesse
delikatesse [boodskap #152984] Ma., 21 September 2026 17:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26571
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
delikatesse
Afbreking: de•li•ka•tes•se


Selfstandige naamwoord: delikatesse
Meervoud: delikatesses

Betekenis:
• 'n Lekkerny; kos wat as besonder lekker en smaaklik beskou word.

Gebruik:
• Die restaurant bedien plaaslike delikatesses.

Sinoniem:
• hoes d'oeuvre
• lekkerny

Afgelei:
• delikatessewinkel

Vertaling:
Engels: delicacy
Nederlands: delicatesse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 22 September 2026 06:43]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: ordineer
Volgende onderwerp: neerbak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 22 06:46:12 UTC 2026