Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ordineer
ordineer [boodskap #152983] Ma., 21 September 2026 16:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26569
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ordineer
Afbreking: or•di•neer


Werkwoord: ordineer
Verlede tyd: het geordineer
Teenwoordige deelwoord: ordinerend, ordinerende
Verlede deelwoord: geordineerde

Betekenis:
• Om iemand tot 'n geestelike amp te wy.
• Om 'n amptelike bevel of opdrag te gee.

Gebruik:
• Die kerk ordineer manlike en vroulike predikante.
• Die stadsraad het nuwe maatreëls geordineer.

Sinoniem:
• inseën
• instel
• inwy
• bepaal
• gelas
• voorskryf

Afgelei:
• verordineer

Vertaling:
Engels: to ordain; to prescribe, decree
Nederlands: ordineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ordinansie
Volgende onderwerp: delikatesse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 18:41:09 UTC 2026