Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ordinansie
ordinansie [boodskap #152982] Ma., 21 September 2026 13:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
ordinansie
Afbreking: or•di•nan•sie


Selfstandige naamwoord: ordinansie
Meervoud: ordinansies

Betekenis:
• Iets wat geordineer is. 'n Verordening, veral van God.

Gebruik:
• Die rusdag is 'n uitdruklike ordinansie van God.

Sinoniem:
• bepaling
• instelling
• reëling
• verordening
• voorskrif

Verwant:
• ordonnansie

Vertaling:
Engels: ordinance
Nederlands: ordonnantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jaarpunt
Volgende onderwerp: ordineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Okt. 18 00:46:06 UTC 2026