Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pimpel
pimpel [boodskap #152980] Ma., 21 September 2026 07:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26567
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
pimpel
Afbreking: pim•pel


Bywoord: pimpel

Betekenis:
• Vol kneusplekke.

Gebruik:
• Die onderwyser het die kind se boude pimpel en pers geslaan.

Spreekwoord:
Pimpel en pers slaan. [Vol kneusplekke geslaan.]

Vertaling:
Engels: black and blue
Nederlands: pimpel

Nota:
• Waarskynlik afgelei van "pimpelmees", 'n klein sangvoël met 'n kenmerkende blou kleur op die kop.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 21 September 2026 07:13]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: skreeupers
Volgende onderwerp: jaarpunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 14:59:22 UTC 2026