Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Nuwe naam vir die Curriebeker

Tue, 20 May 2003 13:07

Dit is nou die Absa Curriebeker.

Annette

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Hollander sterf in Namib

Tue, 20 May 2003 07:06

'n Tragiese storie die afgelope week hier in Namibië was die Hollandse man
en vrou wat verlore geraak het in die woestyn en toe hulle op die ou end
gekry is, was die man reeds dood en die vrou kon nog net-net beweeg. Hulle
het verdwaal en uiteindelik sonder brandstof gaan staan. Die ironie van
die saak is dat hulle maar so 5 km weg was van water en kos! Daar is een
moerse soektog geloods die afgelope week met vliegtuie, et al.
Sonder om lighartig te wees oor 'n ander man se tragedie, maar hierdie
is maar net weer een van daai voorbeelde van dat die Namib nie met hom laat
speel nie. Hierdie raak aan die kern van een van die grootste probleme van
Namibiese toerisme in onherbergsame gebiede. Onervare mense word toegelaat
om voertuie te huur wat hulle in omtrent enige plek kan invat en as dinge
skeefloop, het hulle nie die ervaring of kennis om self daaruit te kom nie.
Hulle maak ook nie spesifieke voorsiening vir so 'n noodgeval nie. Bv dis
nie goed genoeg om 'n kan van 25 liter water saam te ry agterop 'n 4x4 nie.
Wat van as die voertuig gaan staan en jy moet uit die moeilikheid uitstap?
Dan moet jy 'n kleiner houer van so 5 liter hê wat jy kan voltap uit die kan
want jy kan 25l water nie saamdra nie. Net so ook is dit uiters belangrik
om jou beplande roete aan iemand te gee en te reël dat jy op 'n sekere dag
sal bevestig dat jy wel daar uitgekom het, of terug is, so nie weet iemand
darem waar om na jou te begin soek.
Die heel ergste is natuurlik die horde oorsese jongmense wat hier kom
toer en 'n kar soos 'n Corolla huur en daarmee die hele land deurkruis en
dan neuk hulle in plekke in die Namib in waar self Toyota nie al glo hulle
kar is in nie! Dan moet die 4x4'e maar uitsleep......

Koeitjies & kalfies | 77 kommentare

Vandag se grappie

Mon, 19 May 2003 19:34

'n Kliënt en sy jong vroutjie kom spreek my oor 'n mediese fonds.
Hy so 23 jaar oud en sy vrou sowat twee jaar jonger.
Op daardie jong ouderdom besit hulle 'n opleidingsentrum
waar ondermeer N+ en diesmeer aangebied word.

Terug na die onderwerp. Hy sit vanmôre voor my lessenaar
en vra uit oor die voordele.
By die bespreking van swangerskapvoordele en
my stelling dat onmiddelikke voordele beskikbaar
is by aansluiting (solank sy vrou nie reeds
swanger is nie) reageer hy deur opgewonde te sê:
"So, as Rina volgende maand boepie word, is sy gedek!"
My onmiddelike antwoord was "Natuurlik!".

Hy het nie gereageer asof hy dit gesnap het nie:-)

DD

Humor & grappe | 7 kommentare

Stelling van die Aand

Mon, 19 May 2003 18:47

> Maar onthou - jy het met jou voete gestem.

Jonas

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Elise Botha

Mon, 19 May 2003 17:05

Sy is weereens as die hoof van die universiteit
van Stellenbosch gekies.
My hoek is in die water.
--
-----------------------------------------
"Looking at the way some people live,
they ought to obtain fire insurance soon."
-----------------------------------------

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

KWV UKkasie Kunstefees

Mon, 19 May 2003 15:02

Die jaarlikse KWV UKkasie Kunstefees vind 12-13 Julie in Wembley UK
plaas. Met Laurika Rauch, Karen Zoid, Theuns Jordan (ek hou van die
liedjie 'Sonvanger'), Sonja Hersholdt (ek hou van 'Ek verlang na jou'
en More, more'), Lucas Maree, Patricia Lewis en Dozu is van verjaar se
grootste kunstenaars.

http://www.ukkasie.com/

Ek sal daar as 'n afneme en journelisgaan. Se 'hallo', en ek sal jy a
Castle gee! - my foto is na www.taylor.co.uk/andrew/

---
Andrew Taylor
http://www.taylor.co.uk/

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Prostitusie - praktiese wenke

Mon, 19 May 2003 11:47

Wanneer prostisusie gewettig word sal
1) Hulle aktetasse moet saamdra om inkomste en uitgawes aan te teken.
2) Kan aanbied om vir boekhou en belastingdiens te betaal met diens.
3) Die bedmark 'n skielike inspuiting kry.
4) Meer kamers gehuur word as om sommer in die lang gras langs die pad
besigheid te doen - mense doen enigiets om iets te kan eis teen inkomste
5) Ons dan ook 'n bordeel op die aandelemark genoteer sal kan kry.

Annette

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Pieter Dirk Uys

Mon, 19 May 2003 10:38

Ek het gisteraand Pieter Dirk Uys se optrede "Foregin Aids" by die Brighton
Festival gesien. Ek het nogal hartseer gevoel want ek het hom lanklaas
gesien en hy lyk soveel ouer! Hy kan die P.W. Botha karakter nou doen sonder
die proppe.....(Ja, ek weet ons word almal ouer). Was hierde stuk gewild in
Suid-Afrika?

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Aborsies en Prostitusie

Mon, 19 May 2003 10:33

Ek kyk nou die dag 'n program op MNet, Cathouse, wat gaan oor prostitusie.
Blykbaar is prostitusie wettig in die staat van Nevada (VSA), in elk geval,
toe begin ek wonder hoekom prostitusie onwettig is in SA. As jy die reg het
om 'n aborsie te kry, want dis "jou liggaam", moet jy mos dieselfde reg hê
om jou lyf vir seks te verkoop as jy so voel, dis mos jou liggaam.
In Nevada moet die meisies getoets word vir VIGS en ander siektes en dan
moet hierdie toetse aan die "Sheriff" voorgelê word, wat dan vir hulle 'n
kaart gee wat hulle as wettige seks werkers "verklaar". Verder moet die
meisies (en mans seker ook) minstens een keer 'n maand vir siektes getoets
word. Klink vir my na 'n goeie plan. Vrouens (en mans) gaan dit in elk
geval doen, so hoekom begin ons dit nie net reguleer nie? Dink net aan al
die geld wat die regering kan maak uit belasting!

Groete
Elaine

Koeitjies & kalfies | 27 kommentare

Petitie Tweede Kamer over voertaal in het hoger en wetenschappelijk onderwijs

Mon, 19 May 2003 07:05

Ter informatie.
Dafydd


Bericht:

18 mei 2003: Het bestuur van de stichting Natuurlijk Nederlands heeft
een
petitie naar de vaste Kamercommissie voor onderwijs van de 2de Kamer
gestuurd waarin hij vraagt er op toe te zien dat de taalclausule in de
Wet
op het Hoger en Wetenschappelijk onderwijs in de praktijk wordt
toegepast.
De petitie gaat hierbij. U bent van ganser harte uitgenodigd de
petitie mede
te ondertekenen door bijgaande tekst af te drukken, te ondertekenen en
op te
sturen naar het gemelde adres van de Kamercommissie.

Inl: Arno Schrauwers (SNN)
natuurlijk-nederlands XXX hetnet.nl
www.natuurlijk-nederlands.org

Aan de vaste Kamercommissie voor Onderwijs
van de Tweede Kamer
Postbus 20018
2500 EA Den Haag

Betreft: Petitie Tweede Kamer over voertaal in het hoger en
wetenschappelijk onderwijs

Amsterdam, 18 mei 2003.

Geachte Kamerleden,

Sedert een twintigtal Europese ministers van onderwijs in 1999 in
Bologna met elkaar afspraken de universitaire curriculae op het
Angelsaksische model af te stemmen is het gebruik van Engels aan de
Nederlandse (en Vlaamse) universiteiten hand over hand toegenomen.
Volgens een recent artikel in het Algemeen Dagblad (18 maart 2003, zie
bijlage) zou de Universiteit van Leiden het merendeel van het
onderwijs in de doctoraalfase in het Engels verzorgen, Wageningen
Universiteit doet dat al meer dan drie jaar en ook de andere
instellingen maken haast het Nederlands zo snel mogelijk overboord te
zetten.
Toen in 1989 minister Ritzen pleitte voor een groter aandeel van het
Engels in het academische onderwijs viel de Tweede Kamer over hem heen
en dankzij inspanningen van, onder meer, Kamerlid Aad Nuis is de
positie van het Nederlands als voertaal verankerd in de Wet op het
Hoger en Wetenschappelijk onderwijs. Ondergetekenden vragen zich af of
het zo langzamerhand niet eens tijd wordt de instellingen te wijzen op
hun wettelijke plicht het Nederlands te hanteren in het hoger en
wetenschappelijk onderwijs. Juist de Kamer is heeft in 1989 stelling
genomen voor het Nederlands en aangezien het ministerie van onderwijs
de overtredingen gedoogt en niet van zins lijkt tegen de instellingen
op te treden, lijkt het ons op de weg van de Kamer te liggen het hoger
en wetenschappelijk onderwijs te herinneren aan de schatplichtigheid
ten opzichte van Nederland en de Nederlandse cultuur.
Tot onze vreugde heeft de Koninklijke Nederlandse Akademie van
Wetenschappen onlangs het rapport "Nederlands tenzij..." uitgebracht,
waarin een warm pleidooi wordt gehouden voor de versterking van het
Nederlands als taal van de wetenschap . Demissionair minister Van der
Hoeven liet bij het in het ontvangst nemen van het rapport blijken
niet ongevoelig te zijn voor de door de commissie Frijhoff opgestelde
aanbevelingen die de positie van het Nederlands in het academische
onderwijs moeten waarborgen en zelfs versterken. Door middel van deze
petitie vragen wij U actie te ondernemen tegen de plannen van de
instellingen hun onderwijs, vooral in de doctoraalfase, nog maar
louter in het Engels aan te bieden. Het is onze overtuiging dat,
anders dan nog wel eens door voorstanders wordt aangedragen, Nederland
daar niet bij is gebaat en dat de verengelsing van het hoger onderwijs
slecht is voor de handhaving van het Nederlands als volwassen taal en
op den duur zelfs zou kunnen leiden tot het verdwijnen van het
Nederlands. Wij zijn er van overtuigd dat de Kamer in meerderheid niet
achter deze uiterste consequentie staat. Het Nederlands verdient
beter.

Is getekend

Namens de werkgroep taal en taalbeleid van het Algemeen-Nederlands
Verbond, Els Ruijsendaal

Namens de stichting Natuurlijks Nederlands,
Arno Schrauwers, voorzitter a.i.

Koeitjies & kalfies | 103 kommentare

Bladsye (1838): [ «    591  592  593  594  595  596  597  598  599  600  601  602  603  604  605  606    »]
Tyd nou: Sun Jan 19 03:20:23 UTC 2025