Die groot vryplek was Vosloopark, maar dis nou toegespan...
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:tdr1dv0m8kii5g6tgam13etjopff1k2tk1@4ax.com...
> Yes we have a "location" available...
>
> sowetho "location"..
>
>
>
> On Sun, 25 May 2003 14:46:57 +0200, "Dodo Reeves"
> wrote:
>
>> Hi
>>
>> We are currently scouting for locations in the Gauteng / Vaal Triangle area,
>> we can use to host Adult functions and Glamour / Fine Art / Nude photography
>> sessions. Indoor and outdoor. If you have a facility / location available
>> and would not mind us, using this from time to time please reply.
>>
>> Thanks
>> Dodo
>>
>
Gister was ons by die Gourmet-fees. Uitstekend soos gewoonlik. Baie nuwe
heerlike souse en blatjangs geproe. Daar is ook nou 'n hele klomp nuwe
soorte koffies en tees wat ons binnekort in die winkels sal sien. By die
Hara Krishna stalletjie het ek chick-pea fudge geëet.
Op die boonste vlak was die wyne - niks van die grootste wynkelder in die
Suidelike Halfrond nie.
Ek het wel gesien dat 'n paar bekende landgoede saamgespan het en hulle
produkte onder 'n nuwe korporatiewe naam aangebied het.
Ons het die kosdemonstrasie bygebring van 'n Engelse sjef - hy het nogal 'n
sterk Yorkshire aksent gehad, maar ek kon darem uitmaak dat as mens iets
moet kook soos melk of witsous, mens 'n houtlepel in die pot moet sit om te
keer dat dit oorkook.
Hy het 'n slaaidis met gebraaide eendstrokies gemaak.
Op pad uit moet mens deur die koffieroete loop. Al die lekker koffiegeure
meng saam en dwing mens om te stop en vir oulaas bietjie te sit en 'n
heerlike koppie koffie te geniet en luister na die jazz-orkes voordat mens
die koue buite aandurf - of die wat hulle te buite gegaan het op die boonste
vlak, tot inkeer te bring om met 'n ietwat helderder kop die nat trappies
aan te durf.
1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
regkry.
Hello daar,
Ek wil vir my een van hulle aanskaf, maar weet niks daarvan af nie. Ek was
gelukkig genoeg om die afgelope week n vriend s'n te leen om te kyk waarvan
ek hou, waarvan nie etc. Dit was n Sony met 1,3megapixel, 3 maal "optical
zoom".
Die kamera werk heel oulik en op sy beste detail opsies van 1024x768 kan n
mens 28 fotos op een van die 16Mb geheue-stokkies bere. Dit werk maklik en
ek is heel gelukkig. MAAR:
1. Gegewe dat ek gewoonlik die net afneem wat ek wou nie, is dit nogals
handig om dele van die foto uit te sny, dit weer te vergroot en dan te druk.
Die 1024x768 laat hierdie nie baie toe nie
2. Die "optical zoom" begin lyk asof dit uit fokus raak, veral as die foto
verder vergroot word. Lyk my "digital zoom" is dan die ding om te koop.
Dus, kan iemand asb uit hul ondervinding laat weet wat ek meot oorweeg as
die minumum spesifikasies vir die zoom en die megapixels, of is daar ander
meer belangriker dinge wat ek na op die uitkyk moet wees?
Die kamera gaan maar meestal gebruik word as n mik-en-druk by die huis ens
Agt spelers van Engeland se sokkerspan het besluit om liewers te slaap en
hulle sodoende vir vanaand se wedstryd voor te berei, eerder as om vir Oom
Nelson Mandela te gaan ontmoet.
Ons sal moet kyk hoeveel beter hulle as hul maats speel.
Hulle is Gareth Southgate, Gareth Barry, Danny Mills, Steven Gerrard, Phil
Neville, Paul Scholes, Paul Robinson en Joe Cole.
'n Dame het vandag by Lords haar misnoeë met MalBob van Zim te kenne gegee
toe Engeland teen Zimbabwe krieket gespeel het.
Daar is geen melding gemaak of die dame maar net in etniese drag opgetree
het nie:))
Herman Charles Bosman het die situasie lank reeds in 'n mindere storie
met die naam Birth Certificate vasgevang.
Die storie eindig so:
'Because he had been adopted by a coloured family. Flippus Biljon had
always
regarded himself as a coloured man. And then one day, quite by
accident,
Flippus Biljon saw his birth certificate. And from that birth
certificate it
was clear that Flippus Biljon was as white as you or I. You can now
imagine
how Flippus Biljon must have felt about it. Especially after he had
gone to
see the magistrate at Bekkersdal, and the magistrate after studying
the
birth certificate , confirmed the fact that Flippus Biljon was a white
man.
'Thank you baas,' Flippus Biljon said. 'Thank you very much my basie.'