Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Nuwe GrootBroer
Nuwe GrootBroer [boodskap #78272] Ma, 26 Mei 2003 12:01 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand toe die aankoms gesien van die 12 deelnemers uit 12 verskillende
Afrika Lande.
Diskriminasie - daar is 7 mans en slegs 5 dames.
Ek dink ons kan 'n miskien 'n geval van fifo hê.

Annette
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78280 is 'n antwoord op boodskap #78272] Ma, 26 Mei 2003 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar's seker maar so min meisies in die huis omdat die mans meer gewild is.
Meer vrouens as mans kyk BB, en die feit dat net mans in die verlede gewen
het bewys aan ons dat dit vrouens is wat stem! Ek vermoed ook hierdie jaar
sal 'n man wen. Heel moontlik Tanzania (hy's aantreklik) of Stefan van
Namib (hy't baie ondersteuning).
Ek was aangenaam verras gewees met die lotjie. Hulle weet toe wat 'n stoof
en toilet is en meeste van hulle kan goeie Engels praat. Ek's teleurgesteld
met SA se inskrywing, maar ons sal sien hoe ver sy kom.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:bat025$2vvhn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gisteraand toe die aankoms gesien van die 12 deelnemers uit 12 verskillende
> Afrika Lande.
> Diskriminasie - daar is 7 mans en slegs 5 dames.
> Ek dink ons kan 'n miskien 'n geval van fifo hê.
>
> Annette
>
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78302 is 'n antwoord op boodskap #78280] Di, 27 Mei 2003 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoe vertaal mens "non-event"?

"Elaine" skryf in boodskap news:3ed20e6b$0$228@hades.is.co.za...
> Daar's seker maar so min meisies in die huis omdat die mans meer gewild is.
> Meer vrouens as mans kyk BB, en die feit dat net mans in die verlede gewen
> het bewys aan ons dat dit vrouens is wat stem! Ek vermoed ook hierdie jaar
> sal 'n man wen. Heel moontlik Tanzania (hy's aantreklik) of Stefan van
> Namib (hy't baie ondersteuning).
> Ek was aangenaam verras gewees met die lotjie. Hulle weet toe wat 'n stoof
> en toilet is en meeste van hulle kan goeie Engels praat. Ek's teleurgesteld
> met SA se inskrywing, maar ons sal sien hoe ver sy kom.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:bat025$2vvhn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gisteraand toe die aankoms gesien van die 12 deelnemers uit 12
> verskillende
>> Afrika Lande.
>> Diskriminasie - daar is 7 mans en slegs 5 dames.
>> Ek dink ons kan 'n miskien 'n geval van fifo hê.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78313 is 'n antwoord op boodskap #78302] Di, 27 Mei 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat's die konteks?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:3ed2da9e$0$230@hades.is.co.za...
> Hoe vertaal mens "non-event"?
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78315 is 'n antwoord op boodskap #78313] Di, 27 Mei 2003 09:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 10:16:13 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Wat's die konteks?
>
> E

>
> "Jonas" wrote in message
> news:3ed2da9e$0$230@hades.is.co.za...
>> Hoe vertaal mens "non-event"?
>

vat die quotes weg

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78358 is 'n antwoord op boodskap #78280] Di, 27 Mei 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dit lyk vir my na 'n interessante versameling. Ons sal volgende week, met
die eerste nominasie, die werklike kleure begin sien.
Ek hou van hierdie reeks.

Ek dink nie daar kan ooit weer so 'n "biets" soos Lara ( BB1) wees nie. Haar
vroulike gelyke het nog nie weer verskyn nie. Die enigste eweknie was
Richard van BB2.

Of wat dink julle?

"Elaine" skryf in boodskap news:3ed20e6b$0$228@hades.is.co.za...
> Daar's seker maar so min meisies in die huis omdat die mans meer gewild is.
> Meer vrouens as mans kyk BB, en die feit dat net mans in die verlede gewen
> het bewys aan ons dat dit vrouens is wat stem! Ek vermoed ook hierdie jaar
> sal 'n man wen. Heel moontlik Tanzania (hy's aantreklik) of Stefan van
> Namib (hy't baie ondersteuning).
> Ek was aangenaam verras gewees met die lotjie. Hulle weet toe wat 'n stoof
> en toilet is en meeste van hulle kan goeie Engels praat. Ek's teleurgesteld
> met SA se inskrywing, maar ons sal sien hoe ver sy kom.
>
> Elaine
>
> "Annette" wrote in message
> news:bat025$2vvhn$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gisteraand toe die aankoms gesien van die 12 deelnemers uit 12
> verskillende
>> Afrika Lande.
>> Diskriminasie - daar is 7 mans en slegs 5 dames.
>> Ek dink ons kan 'n miskien 'n geval van fifo hê.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78371 is 'n antwoord op boodskap #78358] Di, 27 Mei 2003 20:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het Richard ontmoet verlede jaar en hy's 'n regtig te prattig en
"saggeaard". Lara was okay, maar my gunsteling in BB1 sal vir altyd Brad
bly. Ou Ferdinand se kop het te groot geword. Ek het nou die dag weer vir
Richard raakgeloop en hy's nog steeds net so plat op die aarde soos wat hy
verlede jaar was nadat hy gewen het.
In die huis was hy iets afgrysliks, maar hy sê dat hulle sielkundige toetse
doen, en dat "Big Brother" presies weet hoe om jou knoppies te druk, die dat
hy gereeld sy humeur verloor het. Buite die huis was hy egter 'n heel ander
persoon.

My gunsteling hierdie jaar is Tanzanié se inskrywing. Hy of die ou van
Namib.

E

"flinder" skryf in boodskap news:bb0ct8$9f9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit lyk vir my na 'n interessante versameling. Ons sal volgende week, met
> die eerste nominasie, die werklike kleure begin sien.
> Ek hou van hierdie reeks.
>
> Ek dink nie daar kan ooit weer so 'n "biets" soos Lara ( BB1) wees nie. Haar
> vroulike gelyke het nog nie weer verskyn nie. Die enigste eweknie was
> Richard van BB2.
>
> Of wat dink julle?
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78372 is 'n antwoord op boodskap #78371] Di, 27 Mei 2003 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2003 22:50:45 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek het Richard ontmoet verlede jaar en hy's 'n regtig te prattig en
> "saggeaard".

> E
>

Ek geniet jou, Elaine. Ek dink jy's ook prattig:-)

Speedy
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78379 is 'n antwoord op boodskap #78372] Di, 27 Mei 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Whoops!! Prettig!!!

E

"Speedy Conzales" wrote:

> Ek geniet jou, Elaine. Ek dink jy's ook prattig:-)
>
> Speedy
>
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78380 is 'n antwoord op boodskap #78379] Di, 27 Mei 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 28 May 2003 00:14:43 +0200, "Elaine" wrote:

> Whoops!! Prettig!!!
>
> E
>
> "Speedy Conzales" wrote:
>
>> Ek geniet jou, Elaine. Ek dink jy's ook prattig:-)

>> Speedy


>

Of pragtig:-)

Speedy
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78403 is 'n antwoord op boodskap #78380] Wo, 28 Mei 2003 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek is pragtig - dankie :o))

E

"Speedy Conzales" wrote:
> Of pragtig:-)
>
> Speedy
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78431 is 'n antwoord op boodskap #78371] Wo, 28 Mei 2003 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
> My gunsteling hierdie jaar is Tanzanié se inskrywing. Hy of die ou van
> Namib.
>
> E

Ek hou van Alex van Kenya.
Cherise van Zimbabwe is 'n pragtige "outgoing" persoonlikheid.
Die girl van Botswana het so 'n lekker spontane persoonlikheid.
Baru van Angola lyk vir my te stil en onseker van haarself.
Tapuwa van Zimbabwe is drie dae daar en begin klaar geïrriteerd raak
Mwisho ( is hy van Tanzanië) - herinner my aan Zlatko verlede jaar.
Bayo - die groot ou - begin lyk na 'n beer met 'n seertand.
Abby van Suid-Afrika is borrelend.
Stefan van Namibië is 'n seksie hartebreker boerseun. Puik.
Zein van Malawo mag perdalkies 'n agtermekaar man wees.
Gaytano - Ghana(?) lyk na die gekultiveerde persoonlikheid.

:-)))))) Dit kan net interessant raak!
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78451 is 'n antwoord op boodskap #78431] Wo, 28 Mei 2003 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan sien jy's 'n aanhanger. Ek kyk net so nou en dan wanneer daar niks
anders op is om te kyk nie. Mwisho is van Tanzanié ja...

E

"flinder" wrote:
>
> Ek hou van Alex van Kenya.
> Cherise van Zimbabwe is 'n pragtige "outgoing" persoonlikheid.
> Die girl van Botswana het so 'n lekker spontane persoonlikheid.
> Baru van Angola lyk vir my te stil en onseker van haarself.
> Tapuwa van Zimbabwe is drie dae daar en begin klaar geïrriteerd raak
> Mwisho ( is hy van Tanzanië) - herinner my aan Zlatko verlede jaar.
> Bayo - die groot ou - begin lyk na 'n beer met 'n seertand.
> Abby van Suid-Afrika is borrelend.
> Stefan van Namibië is 'n seksie hartebreker boerseun. Puik.
> Zein van Malawo mag perdalkies 'n agtermekaar man wees.
> Gaytano - Ghana(?) lyk na die gekultiveerde persoonlikheid.
>
>
> :-)))))) Dit kan net interessant raak!
>
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78481 is 'n antwoord op boodskap #78451] Do, 29 Mei 2003 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nog net verlede Sondag gekyk - en sal miskien weer hierdie Sondag -
ek dink die radio-omroeper - Sammi? is die agtermekaarkêrel.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3ed52577$0$225@hades.is.co.za...
> Ek kan sien jy's 'n aanhanger. Ek kyk net so nou en dan wanneer daar niks
> anders op is om te kyk nie. Mwisho is van Tanzanié ja...
>
> E
>
> "flinder" wrote:
>>
>> Ek hou van Alex van Kenya.
>> Cherise van Zimbabwe is 'n pragtige "outgoing" persoonlikheid.
>> Die girl van Botswana het so 'n lekker spontane persoonlikheid.
>> Baru van Angola lyk vir my te stil en onseker van haarself.
>> Tapuwa van Zimbabwe is drie dae daar en begin klaar geïrriteerd raak
>> Mwisho ( is hy van Tanzanië) - herinner my aan Zlatko verlede jaar.
>> Bayo - die groot ou - begin lyk na 'n beer met 'n seertand.
>> Abby van Suid-Afrika is borrelend.
>> Stefan van Namibië is 'n seksie hartebreker boerseun. Puik.
>> Zein van Malawo mag perdalkies 'n agtermekaar man wees.
>> Gaytano - Ghana(?) lyk na die gekultiveerde persoonlikheid.
>>
>>
>> :-)))))) Dit kan net interessant raak!
>>
>
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78486 is 'n antwoord op boodskap #78481] Do, 29 Mei 2003 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die omroeper? Ja, Sammi van Ghana. ek het nogal gedink ek sal SA se
inskrywing ondersteun, no matter what. Maar nou hou ek ongelukkig meer van
die ander twee :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bb4nin$5lmc8$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nog net verlede Sondag gekyk - en sal miskien weer hierdie Sondag -
> ek dink die radio-omroeper - Sammi? is die agtermekaarkêrel.
>
> Annette
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78487 is 'n antwoord op boodskap #78481] Do, 29 Mei 2003 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nogal "bright" ook, sy persoonlike motto is:

"We run things - things no run we..." maar ons vergewe hom, en hy't seker
ook nie baie ondervinding met die rooinek taal nie :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:bb4nin$5lmc8$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het nog net verlede Sondag gekyk - en sal miskien weer hierdie Sondag -
> ek dink die radio-omroeper - Sammi? is die agtermekaarkêrel.
>
> Annette
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78496 is 'n antwoord op boodskap #78431] Do, 29 Mei 2003 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So - Sipho van BongoBongo het dit nie gemaak nie ....

"flinder" skryf in boodskap news:bb31kf$ghn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> My gunsteling hierdie jaar is Tanzanié se inskrywing. Hy of die ou van
>> Namib.
>>
>> E
>
> Ek hou van Alex van Kenya.
> Cherise van Zimbabwe is 'n pragtige "outgoing" persoonlikheid.
> Die girl van Botswana het so 'n lekker spontane persoonlikheid.
> Baru van Angola lyk vir my te stil en onseker van haarself.
> Tapuwa van Zimbabwe is drie dae daar en begin klaar geïrriteerd raak
> Mwisho ( is hy van Tanzanië) - herinner my aan Zlatko verlede jaar.
> Bayo - die groot ou - begin lyk na 'n beer met 'n seertand.
> Abby van Suid-Afrika is borrelend.
> Stefan van Namibië is 'n seksie hartebreker boerseun. Puik.
> Zein van Malawo mag perdalkies 'n agtermekaar man wees.
> Gaytano - Ghana(?) lyk na die gekultiveerde persoonlikheid.
>
>
> :-)))))) Dit kan net interessant raak!
>
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78543 is 'n antwoord op boodskap #78496] Vr, 30 Mei 2003 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-)))

"Jonas" skryf in boodskap news:bb55tn$k3i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So - Sipho van BongoBongo het dit nie gemaak nie ....
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78640 is 'n antwoord op boodskap #78543] So, 01 Junie 2003 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Klomp bobbejane in n hok. Wat se soort mentaliteit moet iemand he om na
sulke snert te kyk?
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78767 is 'n antwoord op boodskap #78272] Di, 03 Junie 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mot  is tans af-lyn  Mot
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 3 Jun 2003 22:29:19 +0200, "flinder" wrote:

>
>
> "koos" wrote in message
> news:bbca0u$c3o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Klomp bobbejane in n hok. Wat se soort mentaliteit moet iemand he om na
>> sulke snert te kyk?


>

> Lekker ironie en intrige - maar ag wel.......my mentaliteit is nou maar my
> mentaliteit. Wat kan ek sê?
>
>

Stem saam, flinder, mossie jou skuld as jy nie lekker is nie.

Mot
Re: Nuwe GrootBroer [boodskap #78768 is 'n antwoord op boodskap #78640] Di, 03 Junie 2003 20:29 Na vorige boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Lekker ironie en intrige - maar ag wel.......my mentaliteit is nou maar my
mentaliteit. Wat kan ek sê?

"koos" skryf in boodskap news:bbca0u$c3o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Klomp bobbejane in n hok. Wat se soort mentaliteit moet iemand he om na
> sulke snert te kyk?
>
Vorige onderwerp: Fliek: The Life of David Gale
Volgende onderwerp: Fliek: Road to Freedom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:07:22 MGT 2024