Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Belgen of Nederlanders gezocht in Zuid-Afrika

Wo., 02 Julie 2003 20:27

Hallo,

Ik ben op zoek naar Belgen of Nederlanders die in Zuid-Afrika wonen
momenteel en die me kunnen helpen bij het verzamelen van informatie...

Volgend jaar zou ik graag naar Zuid-Afrika komen werken en dus definitief
verhuizen.

Zijn er Belgen of Nederlanders die me kunnen helpen bij mijn beslissing?

Groetjes

Mia

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Klagtes teen FW de Klerk

Wo., 02 Julie 2003 18:22

http://www.iol.co.za/index.php?click_id=13&art_id=qw1057 066021682B216&set_id=1

Klagtes teen F.W. de Klerk weens
1. Korrupsie
2. Hoogveraad

Dit het onder my aandag gekom(1), dat daar deur 'n getuie onder eed
getuig is in die landroshof , Pretoria, dat 'n Person bekend as
Frederik Willem de Klerk, voormalig staatspresident van Suid-Afrika,
"omgekoop is met etlike miljoen Rand". Die getuies in hierdie saak sou
wees:
1. Pieter Willem Botha, wat soos verneem is gese het, dat F.W. de
Klerk "met etlike miljoen Rand Omgekoop is" en as gevolg daarvan hy
"die Land uitverkoop het".
2. Lourens du Plessis van Thabazimbi aan wie die getuie Pieter Willem
Botha hierdie stellings oordra het.
3. Superintendent Theunis Louis Pretorius wat hierdie stellings in die
landroshof in Pretoria 22 Augustus 2002 gemeld het. Mnr Pretorius het
bewus geword van hierdie stellings, as gevolg van 'n ondersoek waarby
hy betrokke is. Maar hy het hierdie bewerings aan die hof onder eed
vertel op 'n manier waaruit 'n mens sou kan aflei dat hy dit self glo.
Dus is dit moontlik dat Superintendent Pretorius oor meer inligting
oor hierdie saak beskik.

Opgrond van hierdie getuienis vra ek dat klagtes van.
1. Korrupsie
2. Hoogveraad
teen F.W. de Klerk ondersoek word. Die redes hiervoor is soos volg:
1. Korrupsie d.w.s. passiewe omkopery omdat hy na bewering
a) vergoeding van 'n derde Party ontvang het. Om dit te bewys sou dit
nodig wees om die bates van Mnr de Klerk en sy stigting d.m.v. 'n
forensiese oudit te ondersoek.
b) gevolglik besluite geneem het, d.w.s. sy gedragswyse verander het.
Moontlike voordele vir derde Partye as gevolg van die korrupsie sou
ekonomies of polities van aard wees b.v.:
- beter uitbuiting van Suid-Afrika se hulpbronne.
- toegang tot Tegnologie waaroor alleen Suid-Afrika beskik het
- 'n regeringsvorm wat makliker van buite af gemanipuleer kan word.

2. Hoogveraad
Die beskuldigde het Hoogveraad gepleeg aangesien hy
- as staatspresident in 'n besonder mate trou aan die Republiek
verskuldig was.
- die Republiek met opset en wederegtelik omvergewerp het. Want hy het
die Soewerein van die Republiek Suid-Afrika (die destydse
stemgeregtiges) van hulle mag oontneem deur om vir 'n onbepaald groter
groep ander mense stemreg te gee. Dit het dit vir die Soewerein van
die Republiek onmoontlik gemaak om op 'n wettiglike manier gesag
uitteoefen.
- die Republiek se veiligheid aangetas het. Die gevolge van sy gedrag
was dat daar 'n astronomiese toename in misdaad was, verder is die
militere slaankrag aangetas wat buitelandse veiligheid verswak het.
Ook was daar maatskaplike agteruitgang wat voortspruit uit korrupsie
en die ondoeltreffendheid van staatsorgane.
- die Republiek se onafhanklikheid aangetas het. Die gevolg van sy
gedrag was ekonomiese agteruitgang. Die Republiek is nou meer
afhanklik van buitelandse invloed. Staatsonderneminge se aandele is
aan buitelandse belange uitverkoop.
- Die Republiek se soewerein is onder dwang en gevaar gestel, met die
gevolg dat baie mense gevlug het of vermoor is (b.v. Plaasmoorde of
algemene misdaad)

Sy vrou Marike de Klerk sou moontlik 'n ander belangrike getuie gewees
het. Ongelukkig was sy vermoor. Op grond van die erns van die saak
verwag ek dat hierdie klagtes onmiddelik ondersoek word. Dit mag dalk
nodig wees, om Mnr. F.W. de Klerk in hegtenis te neem, want die gevaar
dat hy ontsnap is groot, aangesien hy oenskynlik oor groot bates in
die buiteland beskik.

met beste Wense

________________________

1. Artikel in Beeld (23.Augustus 2002) bladsy 4, bokant
http://allafrica.com/stories/200208230151.html
http://www.news24.com/News24/South_Africa/Gauteng/0,1113,2-7 -829_1246218,00.html

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Moet ons bewe?

Wo., 02 Julie 2003 07:09

Noudat Amerika gesê het ons gaan nie meer hulp vir wapens van hulle af kry
nie?
En dit net omdat ons nie wil doen met hulle misdadigers wat hulle ons beveel
om te doen nie.
Annette

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Re: Annette...ons probeer weer!

Di., 01 Julie 2003 14:32

ok kyk nou of jy iets kry Annette

MB

"PietR" skryf in boodskap news:3efc5fb9.0@news1.mweb.co.za...
> Toets
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: mbc@

Di., 01 Julie 2003 10:53

Kan jou lees. Die groot vraag is net of jy my kan lees?

"michael beukes" skryf in boodskap news:3f015f91.0@news1.mweb.co.za...
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Hallo!

Di., 01 Julie 2003 09:30

waar is jy nou piet

"PietR" skryf in boodskap news:3ef9bf47.0@news1.mweb.co.za...
> Toets net asseblief!
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Annette....

Di., 01 Julie 2003 09:25

Ek soek jou...!!!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Lustige Majoor

Di., 01 Julie 2003 04:40

Hoekom wil niemand hier praat van die majoor wat op staatsonkoste haar
knippies geniet nie?:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Ou mode terug

Di., 01 Julie 2003 04:36

Die halssnoer metode om geregtigheid te laat geskied is terug.
Annette

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

translation help please.

Ma., 30 Junie 2003 23:26

My wife had some x-rays taken while in SA and I need a translation
into English for insurance purposes. I would appreciate it very much.

BORSKAS (FRONTAL EN LATERAAL)
Hier is ontvouing van die torakale aorta wat mag dui op sistemiese
hipertensie

Die kardiotorakale indeks is effens vermeerder met matige vergrote
linker ventrikel. Hier is ook afplating van die diafragmakoepels wat
mag dui op hiperinflasie van beide die longe. Die longvelde vertoon
normaal vir ouderdom en geen nodulere of kaviterende massas of areas
van vesluiering is hier waargeneem nie.

Hier is matige osteodegeneratiewe en diskusdegeneratiewe veranderinge
van die dorsale werwels.

LUMBAALWERWELS EN BEKKEN
AP en laterale opnames is verkry.
Daar is vorige anterior lumbale fusie op viakke L4/5, L5/S1
Die benige strukture is osteoporoties.
Daar is kroniese diskus degenerasie en vermouing van diskuspassies
L1/L2, L2/L3.
Die bekken en sakrum toon nie benige afwyking nie.
Daar is osteo-artrose van die SI-gewrigte assok beide heupgewrigte.

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 5 kommentare

Bladsye (1835): [ «    572  573  574  575  576  577  578  579  580  581  582  583  584  585  586  587    »]
Tyd nou: Do. Des. 18 11:11:40 UTC 2025