Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Annette

Ma., 07 Julie 2003 21:43

Vyftien minute te vroeg, Annette, want ek gaan
agterstallige slaap inhaal:-)

Baie geluk met jou verjaardag; mag elke dag
vorentoe beter wees as die vorige...

Speedy Conzales
the fastest mouse in all Mexico

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Pamfletjie - Letsema

Ma., 07 Julie 2003 16:44

In 'n pamflet wat ek vandag by die poskantoor gekry het, met die opskrif Die
Gety Het Gedraai - word ons in die tweede parragraaf meegedeel:

Gemeenskappe regoor die land het in die afgelope jaar ( dis nou 2002, want
die pamflet gaan eintlik oor hoe dit met ons gaan in 2003 - A) die oproep om
deel te neem aan die Letsema-veldtog vir vrywilligers gehoorsaam deur
onselfsugtig hulle dienste aan te bied om ander se lewens te verbeter.

Die enigste berigte wat ek in die koerante gesien het ( in 2002) oor
vrywilligers, was by padblokkades, en o natuurlik hierdie jaar se
vrywilligers by die Krieketwêreldbeker, wat nie eintlik tel nie, want hulle
het almal hoede, hemde en gratis etes gekry).
Toe gaan soek ek maar op die Internet om te sien hoeveel vrywilligers by
hoeveel verskillende projekte besig is, en waar mens kan uitvind watter
projek is naby en waar kan mens iemand kontak om aan te meld om te help vir
volk en vaderland.

Sweet Blou Ol gaan in 2003 met die projek aan.
Om die waarheid te sê die nuutste inligting op die Internet wat ek kon kry
is die stuk wat ek hieronder met groot moeite vasgeplak het:
So as iemand meer op hoogte van hierdie belangrike projek is ( dit moet hel
belangrik wees as dit die tweede parragraaf behels van 'n inligtingstuk wat
12 panele lank is) as wat die Internet mee kan help, laat weet asb.

10 May 2002

Letsema Programme leads Social Housing Development in Mpumulanga
The Social Housing Foundation today participated in the physical
construction of the Greater Middelburg Housing Association's pilot project
"Hope City" as part of the "Letsema campaign" announced by the President in
his state of the nation address earlier this year, and the National
Department of Housing's Habitat month.

Hope City is the first social housing project that is being developed in the
Mpumalanga province. It offers residents within the subsidized housing
market the opportunity to access high quality affordable rental
accommodation utilizing the institutional subsidy programme.

The Social Housing Foundation has been working in partnership with the
Mpumalanga province, the Greater Middelburg Housing Association and other
stakeholders over the last year to get this social housing project of 500
units off the ground. The construction of the project is reaching finality
and prospective residents are lining up to take advantage of the
opportunity.

The Social Housing Foundation was established in 1997 by the National
Department of Housing to provide capacity building and technical support to
institutions such as the Greater Middelburg Housing Association.

The Social Housing Foundation has actively been establishing and developing
social housing institutions throughout South Africa, but the "Hope City"
project being developed by the Greater Middelburg Housing Association is the
first in Mpumalanga. Over the next five years, the institution will be
working towards developing and managing up to 2000 housing units for rental
in the Middelburg area.

Three further social housing institutions are currently being developed in
the province, one of which forms part of the pilot housing projects for the
Presidential Lead Job Summit programme.

On this occasion, and in the spirit of "letsema", the management staff from
the organisation decided to make a visible contribution through involving
themselves in the physical construction on the project. Staff members were
taught basic construction skills by the contractor on site. In turn, the
workers were informed about the opportunities that social housing presents.

The Social Housing Foundation does not work in isolation, but rather in
partnership with government at all levels, NGOs, educational institutions
and other key role players and international partners such as the European
Union to achieve it's mandate.

The organisation has been assisting to build the knowledge and skills base
around social housing among built environment practitioners and
professionals operating in the sector, in order for them to address the
various challenges posed within the sector.

"Letsema" implies a spirit of co-operation and working together. The Social
Housing Foundation slogan states that in building social housing, one is
always co-operating and working together to build communities.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ewebeeld

Ma., 07 Julie 2003 16:07

As ek sê so en so is iemand se ewebeeld, dan bedoel ek die persoon lyk net
soos die ander, reg?
Ek het Geerard geantwoord, toe doen die komper 'n woesj op my, en toe is ek
nie lus om weer te begin nie.
Wat ek in die gewoesjde skrywe gevra het watter mens/mense is nou juis die
ewebeeld van God sos deur hom uitgewys?

Annette

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

ek soek my Lulu

Ma., 07 Julie 2003 14:23

wie help vir my??

het ek een, het jy een, wat kan ek met my Lulu maak en wat maak jy met jou
Lulu!!!!!!!!!!

GrRico

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Pamflet/plakkaatverskrik

Ma., 07 Julie 2003 12:48

Dis nou onse stadsraad en onse regering.

1) Voorverlede Saterdag is KIKS ( Kaapstads Internasionale
Konferensiesentrum ) ( mens sien net oral die Engelse CTICC op die
aanwysingsborde) amptelik geopen.
Daar was 6000 genooide gaste vir die geleentheid. Daar was nie eers 'n
geringe kans om daar te kon inkom sonder 'n uitnodiging nie. Die twee
hoofkunstenaars wat opgetree het by die geleentheid was Vanessa Mae en
Sibongeli Khumalo.
Alles goed en wel - maar ek ry vandag in Durbanweg op na Tygervallei, en op
elke liewe lamppaal is daar 'n plakkaat wat Vanessa Mae en Sibongeli Khumalo
se optrede adverteer, so asof dit 'n soort popkonsert is wat mens kan gaan
kyk as jy betaal.
Totaal geheel en al oorbodig.

2) Vandag by die Poskantoor sien ek daar 'n pamflet om te lees en wys te
word - ek vat toe een van die Afrikaanses - en op die voorblad staan daar
mooi:
Die Gety Het Gedraai

Die pamflet is in kleur gedruk, en beslaan uit 6 panele wat op albei kante
gedruk is - 'n lywige dokument wat net vinnige lesers kan deurlees terwyl
hulle in die ry staan en wag.
Nietemin - So deur die week sal ek vir julle die verskeie juweeltjies uit
hierdie inligtingstuk pos.
Die eerste wat my opgeval het is dat die hele ding gaan oor hoe dit met ons
gaan in 2003, en die tweede opskrif is dan ook inderdaad:
Program van Aksie vir 2003.
Die pamflet is uitgereik deur GCIS ( Government Communications) en op die
laaste paneel is daar 'n pragtige opsomming onder die opskrif:
Vryheid het Vordering gebring -
En heel onder word die bron aangetoon as:
Statistiek SA se 1995 October Household Survey ( onthou nou ons is by
2003!!) en 2002 Labour Force Survey ( wat 'n bleddie leuen is, want ek sit
hier met twee statistiekopgawes vir die motorherstelnywerheid t.o.v. 2002
wat ek moet voltooi voor die einde van hierdie maand - dus is daardie labour
fource survey onvolledig).
Nietemin - lees en word wys en gelukkig:))
Volgens bg bronne sien ons dus die volgende tabel:

Resultate van regeringsprogramme (1994 tot 2002)
Mense met toegang tot skoon water ( Gemeenskapsverskaffingsprogram)
8,339,054
( Dis nou voor DD sy huurders se water laat afsny het:))) )

Aantal verbindings tot die elektrisiteitsnetwerk 3,803,160
( Ek neem aan dis nou slegs die wettige verbindings)

Gesubsidieerde behuising voltooi of onder konstruksie 1,462,629
( skiet bietjie kort vir die 5 miljoen wat voor April 1999 klaar sou wees)

Verhoogde toegang tot dienste 1995 2000

Huishoudings in formele behuising 65,8 72,6

Huishoudings met elektrisiteit as
hoofbron van lig 63,5
71,7

Huishoudings met kraanwater
as hoofbron 78,5
84,3

Huishoudings met spoel- of
chemiese toilette 56,9
58,3

Wat ek nou net wil weet is waar kry hulle die 2000 syfers vandaan as hulle
die 1995 statistiekbron gebruik het?
Tweedens werk die somme nie so lekker nie - want as ek so na die
Smartiehuise kyk, sien ek nie groot gemeenskaplike ablusieblokke nie, nog
minder kleinhuisies buite op die klein erfies.

Annette

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

JA! DIS JOU SWART "BOBBEJAAN-NAASTES"

So., 06 Julie 2003 23:52

Die Muti-Moordenaars

[Is hulle Mense, Diere of "Sub-Humans" ? -- Besluit maar self].

Mnr. Martin Lotter is die naweek van 23 Oktober 1999 in Transvaal deur
swartes vermoor. Hy is in sy huis in Rietfontein, Pretoria deur twee swart
mans ingewag wat hom met sy eie ghofstokke bewusteloos geslaan het
voordat hulle hom in die kattebak van sy motor gelaai het. Daarna het hulle
na Groblersdal vertrek en op 'n verlate stuk pad naby Marble Hall stilgehou.

Teen dié tyd het mnr. Lotter reeds weer sy bewussyn herwin, maar omdat
hy vasgebind was, kon hy niks doen nie.

Die twee swartes het hom in die bagasiebak vasgedruk en 'n "muti-operasie"
op hom uitgevoer.

Sy manlike geslagsdele is afgesny terwyl hy magteloos om hulp geskree het.
Daarna is van sy ander organe een vir een uitgeslag en drie van sy vingers
afgesny. Volgens die verklaring wat die swartes later afgelê het, het die
Sangoma wat die opdrag vir die operasie gegee het, hulle beveel om mnr.
Lotter se hart heel laaste uit te slag, omdat hy so lank moontlik moes bly
leef en by sy bewussyn moes bly, aangesien die "muti" op sy beste werk
as die slagoffer bly leef totdat die hart verwyder word, en die Sangoma
dan ook die organe en ander afgesnyde dele ten duurste as 'muti' kan
verkoop.

"Ons moet die hart nog voel klop wanneer ons hom by die man se bors
uitruk," het een van die swart slagters gesê.

Aan die familielede wat mnr. Lotter in die lykhuis moes gaan uitken het,
is net sy gesig getoon. Die polisie wou nie gehad het dat hulle die res van
die liggaam sien nie. Dit sou 'n te groot skok vir sy geliefdes gewees het.
Selfs die gesig van die slagoffer was verskiklik. Sy oë was so styf
toegeknyp dat hulle dit nie kon oopkry nie. Dit was as gevolg van die
verskriklike pyn wat hy moes verduur, is gesê.

Hierdie grusame moord het nooit die liberale koerante gehaal nie, omdat
dit die swarte sal ontmasker vir wie en wat hy werklik is. Intussen gaan
daar byna nie 'n maand verby dat daar nie 'n grusame "muti-moord" op
'n blanke gepleeg word nie, maar ons liberale media is so besig om die
blankes te 'herhinner' (breinspoel / indoktrinreer) aan hulle 'sonde' en
'skuld' van 'rassisme' en 'appartheid', dat hulle nie eens tyd of ruimte
'vind' om oor sulke 'onbenullighede' te berig nie!

O, my bokkies! Wees tog asb baie lief vir jou dierbare barbare en draai
gerus die ander wang, jou liberaal, sodat jou laakbare liberale "hartjie"
ook deur jou 'verfynde, elegante, subtiele, beskaafde bobbejaantjies'
uitgeslag mag word -- so gou as moontlik.

Koeitjies & kalfies | 33 kommentare

Re: Zwarte Nazi waant zich leider van Afrika

So., 06 Julie 2003 21:31

Tiacapan wrote in news:3f087aa2$0$135$e4fe...@dreader9.news.xs4all.nl:

> On Sun, 6 Jul 2003 21:14:32 +0200, "Emile Elfferich"
> wrote:
>

>> "Tiacapan" wrote in message
>> news:3f086fe0$0$141$e4fe514c@dreader9.news.xs4all.nl...
>>> On Sun, 6 Jul 2003 19:46:48 +0200, "Frithareiks" wrote:
>
>>>> Mugabe geeft zichzelf loonsverhoging van 600 procent
>>> knip
>>> En ontvangt nu ruim 20.000 Euro. Dat salaris wat hij eerst had was ook
>>> wel heel erg weinig. (ruim 3.000 Euro, meer een behoorlijk
>>> kinderzakgeld).
>>> En dat het in Zimbabwe economisch erg slecht gaat komt omdat het
>>> buitenland en de eigen (blanke) boeren het land economisch sabotteren.
>>> Voor hun "gelijk" maken ze een heel land kapot. Dat arme mensen daar
>>> zelfs voor sterven zal hun een zorg zijn. Ze willen gewoon hun land,
>>> wat gestolen is van de bevolking, niet teruggeven.

>> Je bent verknipt.
>> Rhodesie was een tabak en voedselexporteur.
>> Voor diegenen die er nog een hunter, gatherer mentaliteit op na houden
>> gaat plunderen boven zaaien en oogsten.
>> Bijkomend moest Mugabe zonodig z'n revolutionaire vriendje Kabila
>> militair steunen, kosten van 2 miljoen US$ per dag, in ruil voor wat
>> "persoonlijke) diamantconcessies Mbuji Mayi.
>> Deze "oudstrijders" werden bij gebrek aan soldij (een gulden per dag)
>> dan maar op de blanke boeren afgestuurd.
>> Als je het toch over stelen van land hebt, ga eens aan de Matabelen
>> vragen hoe ze over Mugabe denken.

> Altijd weer ergens anders over beginnen. Maar OK:
> http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/816129.stm
> Speaking at a memorial service for former vice-president Joshua Nkomo
> in Bulawayo, Mr Mugabe described the killings as "madness".
> "It was an act of madness, we killed each other and destroyed each
> other's property.
> "It was wrong and both sides were to blame," he said.
>
> Op deze manier zie ik Bush en Blair hun fouten nog lang niet erkennen.

En ondertussen slacht diezelfde 5th Brigade, opgeleid in Noord-Korea er
tot op de dag van vandaag lustig op los, ditmaal onder blanken, zwarte
farmworkers, en alles wat maar te intimideren valt, zonder dat er zelfs
destijds iemand ter verantwoording is geroepen.

And only one side was to blame....completely innocent population,
intimidated to vote for the 'correct' party, just as today. Nothing
changed, sucker.

>> Noem één zwart "staatshoofd" in Afrika die z'n bevolking grotere
>> welvaart geschonken heeft!
> Hoe durft iemand zo'n opmerking te maken als hij weet, of kan weten
> dat de kolonisators elk land in Afrika tot chaos gemaakt heeft.
> Maar een goed voorbeeld dicht bij huis is Sa Majesté Le Roi Hassan II.
>
> Maar de sabottage zie ik je niet ontkennen. Nou ja, dat kan ook
> moeilijk.

Achterlijk varken.
Sinds 1980 is 80 of 90% van alle grond van eigenaar gewisseld, en conform
de overgangsregels telkens te koop aangeboden aan de regering. Die
eigenaren hebben nix nada gestolen. Waarbij de voorgaande eigenaren het
merendeel *ook* zelf ontgonnen hebben, zonder ooit iemand te verdrijven.
En waarbij de huidige zwarte populatie van een ander ras is dan het ras
dat zij in de eeuw daarvoor hebben verdreven en uitgemoord (net als in
Zuid-Afrika). Grappig genoeg was dat ook het verschil dat die
tienduizenden Matabele het leven kostte. Maar die kleurnuance kan een
slinxe rat uiteraard niet onderscheiden.

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]

Koeitjies & kalfies | 32 kommentare

Russe Skaats

So., 06 Julie 2003 18:02

Ons het vanmiddag na die Russiese ysskaatsvertoning gaan kyk.
Mensig, wat hulle op ys doen sonder om om te val kan ek nie eers op die
grond doen nie.
Die eerste helfte was met meestal klassieke musiek begeleiding, en die
tweede helfte meer moderne musiek.
Die kostuums was nogal 'n groot bron van vermaak vir ons. Toe die can-can
toneel opgevoer is, het die koor geel voortrekkerkappies gedra met 'n rooi
valletjie om .
Die koddigste was die rock & roll./ twist toneel waar die koor rooi
krulpruike gedra het, met sulke verspotte kleiiiiin geel pluiskeiltjies wat
so half langs die kant van die kop op en af gewip het.
Ek weet nie of mens veronderstel was om te lag nie, maar ek het;)))

Annette

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor

So., 06 Julie 2003 16:56

Is jy blank?

Indien wel, is jy trots daarop?

Indien nie, hoekom nie?

Het jy persoonlik iets verkeerds gedoen aan swartmense omdat hy/sy swart
was?

Is jy bewus van Moorde/Aanvalle op swartmense wat gepleeg word deur
witmense waarvan rassehaat die motivering is?

Woon jy op 'n plaas?

Ken jy iemand wat op 'n plaas woon?

Ken jy iemand wat persoonlik deur 'n plaasmoord/aanval geraak is?

Is jy bewus van 'n geval (Stedelik en/of plattelands) waar 'n witmens
vermoor,verkrag of aangerand is deur swartmense in hul eie huise sonder dat
daar
enige besittings gesteel is?

Dit is tyd dat alle Suid-Afrikaners hul oë oopmaak en die werklikheid besef
naamlik :
Rassisme dra 'n nuwe baadjie. Al verskil is daar is nie meer druk van die
buitewereld om van "Apartheid" ontslae te raak nie. Die swart man is mos nou
vry.
Vry om te Moor. Vry om te Verkrag. Vry om te Steel. Vry om te Lieg en
Bedrieg.

Wat staan ons nou te doen? Ek persoonlik wil nie meer terugsit en niksdoen
nie.Die tyd het aangebreek dat elkeen van ons moet besef dat ons
ongeërgdheid
die situasie vererger. Die tyd het aangebreek vir ons om realisties te wees.
Te
tyd het aangebreek vir ons om weer 'n volk te wees. Met God se hulp sal dit
so wees.

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

Skies Jonas,

So., 06 Julie 2003 16:26

Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
wen:))
Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.

Annette

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Bladsye (1834): [ «    569  570  571  572  573  574  575  576  577  578  579  580  581  582  583  584    »]
Tyd nou: Ma. Jan. 19 13:33:02 UTC 2026