Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

16 dae ... en dan is dit oor en verby

Ma., 14 Julie 2003 20:42

Musikante en musiekliefhebbers ... Nog net 16 dae en dan is die spesiale
aanbod verby.

Waaroor gaan dit?

Moenie vir my vra nie.

Gaan kyk self

P.S Jy sal nie spyt wees nie

http://www.midiboer.co.za/klub.htm

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die mees bekende man word 85

Ma., 14 Julie 2003 18:44

Die mees bekende man in die wêreld word 85.

Bekender as Dollty Parton? Bekender as Oprah?
Bekender as Britney Spears? Bekender as Dave Du Plessis?
Bekender as Modonna?

Ek weet dat die meeste van hulle nie mans is nie, maar steeds
is die vermetelheid van die SAUK verregaande!

Speedy Gonzales

Koeitjies & kalfies | 30 kommentare

Re: Mugabe heeft gelijk, blanken moeten het land teruggeven

Ma., 14 Julie 2003 16:38

"Willem-Jan Markerink" wrote:

> "R.Wereldsman" wrote in
> news:beuc9h$fqv$1...@reader08.wxs.nl:
>
>> Afrikanen hebben het recht op hun gestolen land van de blanke boeren.
>> En het Westen heeft de plicht om genoegdoening aan de Afrikanen
>> te betalen voor de miljoenen mensen die zij hebben vermoord en gekidnapt
>> van Afrika voor de slavenhandel.

>> In Kenia, bezit 10% van de bevolking waarvan het grootste deel blanken
>> zijn 73% van de bouwgrond. In Zuid-Afrika bezit 16%
>> van de bevolking bestaande uit blanken 87% van de bouwgrond
>> en in Zimbabwe bezitten 4500 blanke boeren
>> oftewel 0,3% van de bevolking 73% van de bouwgrond.
>
> Betekent dat nou ook een streep door jouw 'uplifting' plan, van allochtonen
> in NL?
> Die zouden dan ook getalsmatig niet meer hoge banen mogen bezetten dan ze
> demografisch kunnen verantwoorden....toch? Toch??
>
> You can't have the cake and eat it, pathetic sucker.
>
> Overigens is 80% van de Zimbabwaanse grond *na* 1980 van eigenaar
> veranderd, op welk moment de overheid telkens wettelijk de kans kreeg om
> het zelf aan te schaffen, en daar dus evident van afgezien heeft.
> 80% van die eigenaren hebben gewoon land gekocht sukkel.
> Niets afgepakt van arme zwartjes.
> (arme zwartjes, die, frappant genoeg, nog geen eeuw daar de overhand
> hadden, na die grond *zelf* van de (veel lichter gekleurde) echte
> autochtonen te hebben geroofd....maar ja, zwart vs mokka levert niet zo'n
> mooi racistisch handvat op als zwart vs blank, he opperracist?)
>
> PS: welk Afrikaans land *met* politcal-correcte demografische
> bezitsverhoudingen kent geen hongersnood of is zelfs voedsel-exporteur,
> zoals Zimbabwe dat altijd was?
>
>
>
>> Lees het stuk van Wamwere:
>> Wamwere, a Kenyan political activist and former presidential
>> candidate, now lives in Norway.
>> He wrote this essay in April 2000 and it first appeared
>> in The East African newspaper.

>> Mugabe is Right, Whites Must Give Up the Land!
>> by Koigi Wamwere

>> Today, Europeans own almost all the land in the Americas,
>> almost all the good land in Australia, New Zealand, and Tasmania,
>> and most of the best land in many African countries like
>> South Africa, Zimbabwe, and Kenya. To acquire this land
>> outside Europe, Europeans did not use law, justice or money.

>> They took it with the gun.



Hej Willem; don't inhibit the hypnotized self-destruction! Marxism
was designed for self-destruction, dont'cha know? We "good" whites
have run out of patience. Let them persue their child-like folly.
The compassion is gone.

Grantland

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Harry Potter...die fliek

Ma., 14 Julie 2003 09:18

Moet sê ek het nog altyd weerhou van die boeke, maar ek het gisteraand die
eerste fliek oor M-net gekyk en dit totentaal geniet! Daai vroumens
verdien elke enkele dollar van die magdom miljoene wat sy maak. Iemand met
so 'n verbeelding moet vergoed word!

TV, flieks & vermaak | 17 kommentare

Die gevlegtery deur die gevegtery

So., 13 Julie 2003 18:56

Die permanente agressie op die groep
het blykbaar ons godin van vrede
laat vlug. En dit terwyl julle weet
dat sy nie van 'n bakleiery
hou nie. Enigiemand vir
gloudina erens gesien?

Speedy

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

ADV'tjie: Hawston Perlemoenstories

So., 13 Julie 2003 11:26

Hallo julle
Net 'n vinnige notatjie oor die Hawston Kunsteontwikkelingsforum se projek
"Perlemoenstories", waar mense wat Hawston sêlf 'n toneelstuk skryf wat by
die Suidoosterfees opgevoer gaan word. http://www.hawston.info/.
Dankie!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Rugby - ingryping

So., 13 Julie 2003 05:01

Eienaardige wedstryd gister.
Behalwe dat die Springbokke beter gespeel het, het daar eienaardige dinge
gebeur.
Eerstens het Brent Russell baie vroeër op die veld gekom as wat seker beplan
was - en hy het die eerste drie gedruk en was ook pertinent in die skepping
van die tweede drie deur Matfield., en tweedens het die Aussies besluit om
drie haalbare strafskoppe na die pale nie te gebruik nie.
Nietemin - ons het die Aussies gewen 26-22 - maar ek dink nie ons gaan die
3-nasies wen nie.

Annette

Sport & ontspanning | 2 kommentare

verandering van voorname

So., 13 Julie 2003 03:52

Hoe gaan 'n mens te werk om jou voorname amptelik te verander?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

VERSOENING?

Sa., 12 Julie 2003 11:23

Subject: Fw: Comrades - In 'n ligte luim

Iets om oor die naweek aan te herkou..............

>
> Hoe is hierdie vir ironie? Ware verhaal van die week,
> verwerk uit die Natal Witness. As jy hierdie storie vir
> iemand aanstuur, gee asb. erkenning aan Griesel
> se Grapkas -
>
> http://www.oocities.org/grieselg
>
> Dis Sondagaand, 15 Junie 2003. Die dorp Pietermaritzburg
> is vol met 13 000 gespanne Comrades-hardlopers en
> seker net soveel van hulle meelopers - of is dit mee-
> hardlopers? - wat die volgende oggend om 5.30
> gaan wegspring vir die meer as 80km Durban
> toe. Terselftertyd word gereed gemaak vir 'n
> opelug-popkonsert op die Scottsville-resiesbaan
> waar die 'South African National Civics Organisation'
> 'n 'Moral Regeneration'-konsert gaan aanbied. Aangesien
> die konsert in Afrika gehou word, begin dit twee ure laat. Hulle
> kompenseer egter met volume. (Ons kan dit hoor in ons huis
> wat 6 km. weg is, maar die geluid verdwyn darem as ons die
> vensters toemaak). Hier teen elfuur die aand dreun die
> aarde nog en begin die duisende Comrades-hardlopers
> ernstig wonder of hulle 'n slapie gaan inkry, want hulle
> moet darem so teen vieruur op die laatste opstaan
> om betyds te wees. Een dapper tannie van Gauteng,
> genaamd Susan Ross-Watt, stap die resiebaan binne
> en slaag op dramatiese manier daarin om die konsert teen
> 11.20 in die kiem te smoor. Nog nie almal daar is 'moreel
> geregenereer nie': Baie is dronk en gooi bottels na die verhoog.
> Mev. Ross-Watt word vinnig weggelei. Meneer Dumisani Mthalane
> van SANCO se afdeling 'Sosiale ontwikkeling' sê die volgende
> dag aan die koerant: 'Dit wys hoe witmense nie omgee vir die
> land se swartes nie. Hulle veroorsaak lewensgevaar deur 'n
> konsert sommer so te stop. En dit ter wille van hardlopers!
> Dit wys nou net dat ons pogings tot versoening vir hulle
> niks beteken nie. Mense moet aangemoedig word om
> ubuntu (=medemenslikheid) te beoefen....'

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Mid year christmas

Sa., 12 Julie 2003 05:20

Een van die hotelle in die berge naby Mosselbaai het besprekings van mense
wat in die volgende week of wat hul mid-year-christmas hier kom vier.
Hulle sien glo nie meer kans vir die dolle gejaag rondom kersfees in
Desember nie.
Interessant, né

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    566  567  568  569  570  571  572  573  574  575  576  577  578  579  580  581    »]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 10:34:05 UTC 2025