Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Poering

Ma., 20 Oktober 2003 10:31

In Dit:

Mango-poeding:
Skil en ontpit 'n ryp mango. Voeg 25ml heuning, 1 m fyn kaneel en die
gerasperde skil en sap van een lemmetjie of 'n klein suurlemoen by.
Verkil Goed.
Meng 200ml geroosterde klapper met 50ml bruinsuiker en 125ml gekapte
kasjoeneute.
Skep 'n laag Griekse Jogurt in vier poedingglasee. Voeg mango's by en strooi
die klappermengsel oor.

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vir die verlangendes

Ma., 20 Oktober 2003 10:26

Ek moet nog self gaan kyk, maar by http://homecomingrevolution.co.za , 'n
nie-regeringsorganisasie, word daar bespreek wat is die goed en die sleg om
na SA terug te kom.

Daar word ook aan verskeie oorsese velangendes gevra na wat hule die meeste
verlang, en oor die algemeen is dit familie, skoon oop lug, ooptes, son,
see, strand, bosveld, lekker en bekostigbare wyn, wors, blatjang, vetkoek,
koeksisters, snoek, braaivleis, om met 'n eie kar rond te kan ry en
draairoomys met flake in.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

Mbeki Zuma

Ma., 20 Oktober 2003 10:23

Waarvan en waarom beschuldigd Mbeki Zuma
Is dit omdat Zuma steeds meer macht krijgt in het ANC en Mbeki nu de aanval
inzet met beschuldigingen in verband met de aankomende verkiezingen in 2004
?
Wie maakt kans de volgende president te zijn?

Grt emmy

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Wyn-Fees

Ma., 20 Oktober 2003 10:20

Die Burger se Wynfees 4 - 7 November by Kanaalstap.
120 stalletjies!!
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Olyf-fees

Ma., 20 Oktober 2003 10:19

Hierdie naweek by Die Kasteel.
Mmmmmmm!!
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

"Ken" mekaar.

Ma., 20 Oktober 2003 07:30

Hoe sal jy jouself in 3 woorde beskryf?

Annette - Lelik en Hups:))

Koeitjies & kalfies | 21 kommentare

Vandag se Jerome-Blaps.

Ma., 20 Oktober 2003 06:10

Van vroegoggend moes ek hoor van Gary Player wat in Pakistan beseer is, en
dat daar onsekerheid is dat hy in die tweede beurrt sal kan kolf.
Heeltyd Gary Player.
Is die man 'n boks of 'n papegaai?
Ek dog iemand wat 'n geselssprogram kan hanteer moet ten minste 'n basiese
algemene kennis hê, op sy voete ( sitvlak) en lateraal kan dink?
Onse Jerome skiet tekorter elke dag.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Glodina, 3rde republiek is gevorm in die fisiese

Ma., 20 Oktober 2003 01:12

Beste vriende,

Ek was vir lank hier gewees nie (dank die liewe vader), maar die 3rde
republiek is gevorm.

Konteks: Seperasie, ek trek weg na nuwe huis. Trek in saam met 2 ander
dudes. Afrikaners programeerder en duitse dude. 4rde penkop gaan ook deur
egskeiding. Duitser is baie ongelukkig met engeland.

Traktaat:

In die stem van J C Smuts (To the theme song of "I want to break free!")

Op die 19de Oktober,k onder die invloed van Queen (the band), Banrock
station 3 man kan, 1 x Marlboro lights, 2 x Camel Lights, and some menthol
shit, 2 x coffee, 1 x hot chocolate experiment, oliver and FSUIPC, the
Bible, some broken marriages, great love for our kids, ambisie en sterk
opinio van reg en verkeerd het ons besluit:

a) Op op te hou rook.
b) Om a boek te skryf
c) Om te oefen en sterk te word
d) Om soveel te drink as wat ons kan
e) Om Engeland te survive
f) Om Engeland te verander in a beter plek
d) Om basies goed en regverdig te wees on ons self uit te lewe, soos op
die stadia van ons lewens.

Soos geteken onder die vaandel van die 3rde republiek:

Penkop 4 (die leier)
Penkop 2 (die sekretaris)
Penkop 5 (die duitser en eerste uitlander lid)

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Vrot Bokke

So., 19 Oktober 2003 19:02

Vader Krismas
Posbus 1
Noordpool


Liewe Vader Krismas:

U sal seker verbaas wees om 'n brief te ontvang op 26 Desember. Dit
is nie dat ek vroeg skryf vir volgende jaar se presente nie, maar om
‘n paar dinge op te klaar wat gisteraand en vroeer in die jaar gebeur
het.


Ek het vir jou geskryf en gevra vir 'n fiets, 'n elektriese trein,
rolskaatse, en 'n rugby trui. Ek het die hele jaar hard studeer. Ek
was nie net eerste in my klas nie, maar het ook die beste punte in die
hele skool behaal. Ek lieg nie vir jou nie. Daar was niemand in ons
buurt wat hul beter gedra het as ek nie. Met my ouers, my broers en
susters, my vriende en ons bure en hul kinders. Ek het takies vir
almal verrig. Ek het self ou tannies oor die straat gehelp. Daar was
niks te veel wat ek vir die gemeenskap sou doen nie.

Nou ja, wat die fok het jou dan besiel om vir my 'n eenvoudige fokken
fluitjie, 'n yo-yo en 'n paar vaal skool sokkies te los na my mooi
briefie aan jou. Wat die bliksem het jy dan gedink, jou vet vark, dat
jy vir my 'n bobbejaan gevat het vir die hele fokken jaar om die
bogenoemde kak onder die kersfees boom te los.

Dan, asof jy my nie genoeg rond gefok het nie, los jy vir daai klein
kak oorkant die straat soveel presente dat hy skaars in sy fokken huis
kan inkom nie.

Laat ek jou nou waarsku, moenie volgende jaar probeer om met jou vet
gat in ons skoorsteen af te klim nie. Ek sal jou opfok. Ek sal jou
fokken bokke met my pa se rollie in hul moer skiet, sodat jy terug
sal moet loop na die noord fokken pool, soos wat ek nou moet doen,
aangesien ek nie 'n fokken ryding het nie. Fok jou, Vader Krismas!
Volgende jaar sal jy uitvind wat se kak ek kan wees.


Liefde groete

Klein Sammy Cohen


Roos Straat 10
Roos Vallei
Rosenville 31234

Sport & ontspanning | 3 kommentare

Bladsye (1835): [ «    513  514  515  516  517  518  519  520  521  522  523  524  525  526  527  528    »]
Tyd nou: Vr. Des. 26 05:46:50 UTC 2025