Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Vir die Norses

Ma., 03 November 2003 07:16

'n Baie opgewonde mannetjie nou op RSG sê dat almal wat vies, nors of
ongelukkig is, moet pienk dra - manne inkluis.
Net 'n titseltjie pienk iewers is nodig - jy hoef nie jou van kop tot tone
in pienk uit te vat nie:)))
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Stil gespeel

Ma., 03 November 2003 06:15

Ek sien Samoa het baie kak rugby Saterdag gespeel.
--
Chris

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Die Lyftaal vertel Alles

Ma., 03 November 2003 04:43

Gister op Rapport se voorblad van die stoute paraplegiese dominee - die
dominee self praat van "die daad" in plaas van seks, en die voorsitter van
die ring betig die predikant van die gemeente omdat hy die woord prostitute
van die kansel af gebruik het omdat daar ou mense en kinders in die kerk
sit.

Die foto van die paartjie toon vroulief wat met inspanning glimlag en so ver
as moontlik van hom sit terwyl hulle handjies hou.
Dominee, wat uitgevang is, en sy pos as berader van bejaardes en hospitale
verloor het, is glo baie bly dat hy nou verlos is van "die binding".
Hy is ook dankbaar teenoor vroulief vir haar liefde.
Verwarde vroulief verklaar dat sy nooit sy optrede ten volle begryp nie,
maar dat sy by hom sal staan, want hy is 'n opregte en eerlike mens.
Lekker verwarde paartjie.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Finias

Ma., 03 November 2003 04:08

Volgens onse Jerome wat vanoggend die nuus lees het ene Ron Finias 7
maratons in 7 dae op 7 verskillende vastelande gehardloop.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

rooibos thee

So., 02 November 2003 16:07

Ik heb net een kopje rooibos thee gedronken maar ik heb horen vertellen dat
deze thee gezonder is dan alle andere theesoorten.
Zijn er mensen in deze nieuwsgroep die wel eens rooibos thee drinken?
groeten van marnic uit Nederland.

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

" Kelder " deur A.J.J. VISSER

So., 02 November 2003 15:43

A.J.J. Visser

Kelder

Langsaam tap die sekondes
ons lewens vol
in sestig . sestig rondes.

Eindelik, skat,
word ons ook ingerol:
vat langs vat.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Skeidsregter

So., 02 November 2003 14:12

Benewens die feit dat ek nie beindruk was met die Sharks se spel nie, het
die skeidsregter in die eindstryd se onvermoë om die wedstryd te beheer my
teleurgestel. Daar was heelwat swak beslissing in die eerste 40-minute.
Maar wat erger was, was dat eenoog Naas Botha en trawante nie eens na die
skeidsregter verwys het nie. (Seker bang hulle sou as rassiste bestempel
word?)

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

'n Suid African bewerking of 'n oud grap

So., 02 November 2003 12:10

"Why did the chicken cross the road?"

Such a simple question....

Kindergarden teacher:"To get to the other side."

George Bush:"The chicken is either with us or with them. If it's on
that side then he will be destroyed."

Ronald Reagan:"I forgot."

Martin Luther King:"I have a dream where all chickens will be free to
cross roads without having their motives called in question."

Richard Nixon:"The chicken did not cross the road. I repeat, the
chicken did NOT cross the road."

Jan F.E. Celliers:"Dis die hoender, dis die pad, dis al."

Eugene Terblanche:"Die hoender is die Afrikanervolk se erfenis. Soook
die pad. En iemand moet dit waag om ons daarvan te beroof !"

PW Botha:"It wasn't the road, it was the Rubicon."

Nataniël:"Ek was vreeslik op my nerves vir sy part tot hy anderkant
gekom het. Ek dink dit was stunning !"

Naas Botha:"Aan die einde van die dag maak dit nie saak hoeveel keer
hy oor die straat is nie. Wat saak maak, is die telbord."

Ferdinand Rabie:"He crossed the road to get to me. Me have also been
on the other side. Millions of chickens mos supports me. I will sommer
kicktheir wakka-wakkas if they dont!"

Nelson Mandela:"It was his long walk to freedom. A true Rainbow
chicken."

Pieter-Dirk Uys:"Was dit 'n he-chicken or a she-chicken?" Does it Pik?

Mangosuthu Buthelezi:"Why did the
chickzzblackzulujargontraditzuluunionzzcrossen the road?".. Actually.

Allan Boesak:"How can the motives of a chicken who had done so much
for chickenhood be questioned? It must have "struggled" to cross the
road.

Dullah Omar:"I am sure the chicken is innocent. He did what he did
because of the apatheid legacy."

Nconde Balfour:"The government will ensure that a fair quota of black
chickens cross the road as well. Why should black chickens remain on
this side of the road?"I only watch black chickens crossing the road
anyway.....

Trevor Manface:"Makes me think: We don't tax chickens crossing roads
yet...."

Tony Leon:"No matter where the chicken goes, we have the guts to fight
back."

Van Schalkwyk:"Let's join the chicken and cross the road !"

Desmond Tutu:"Weee should have crossed the road with him. Together
weee will make a difference."

Thabo Mbeki:"I don't really have an opinion about this...."
(puff..puff..puff)

Mark Shuttleworth:"I would have paid a million to see the chicken
cross the road !" (or to take one to Mars with me..)

Bill Clinton:"I did not have any sexual relations with that chicken!"

Mugabe:"Stop that chicken ! It must be repossessed together with the
farm it belongs to. And the farm opposite the road where it was
goingto. And all the chickens on both farms. Repossess it all. And
it'snobody's business what I do in my country. It is the Brittish's
fault for bringingchickens here anyway."

Humor & grappe | 10 kommentare

Boks

So., 02 November 2003 12:05

Ek is 'n orakel!:)) Net verlede week skryf ek van beskrywende boksbroeke -
en so waarlik vanoggend toe ek na Peter Ndou se geverg kyk , toe is al wat
die twee boksers onderskei dat die een 'n swart broek ( baie lank) dra met
'n geriffelde valletjie reg rondom, en die ander 'n swart broek met
fraaiings en 'n naam oor die boud!:)))

Annette

Sport & ontspanning | 4 kommentare

Allerheiligen Allerzielen

Sa., 01 November 2003 18:54

Allerheiligen Allerzielen

Doet heel wat mensen knielen
In gedachten verzonken
Naar jaren die slonken
Schrobt men graven schoon
Spant de Chrysant de kroon

Vaak maar één maal per jaar

Verzamelt zich een familieschaar
Worden ervaringen gewisseld
Soms zaakjes bedisseld
Personen worden herdacht
Steun van elkaar verwacht

Verkleumd van de kou

Ondersteunt een man een vrouw
Ze halen herinneringen op
Aan een leven in de knop
Een kindergrafje was hun lot
Verdriet door merg en bot

Maar ook opa wordt herdacht

Door kleinkinderen hoog geacht
Ondertussen onrealistisch hoog
Wordt hij herschilderd als regenboog
Als 'God' herdoopt
Op een weerzien gehoopt…

Godelieve Vaesen - 1 november 2003

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    505  506  507  508  509  510  511  512  513  514  515  516  517  518  519  520    »]
Tyd nou: So. Des. 21 15:36:43 UTC 2025