Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Saddam gevang

Ma., 15 Desember 2003 05:45

Hoor mens politiese dankbare sugte uit beide die VSA en Soutieland dat
Saddam uiteindelik gevang is?

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

" Die boodskap aan Maria " deur NP van Wyk LOUW

So., 14 Desember 2003 16:30

N.P. van Wyk Louw

Die boodskap aan Maria

Sy 't deur die skaduwee gegaan
in die soet lentenag,
skraal-wit en skemerig en nog sku
van naamlose verwag;
soos 'n groot nagblom oop
waaroor die motte bewend hang,
so was sy onder die sterre, in haar
onwetende verlang.
Maar toe Hy kom, het sy geweet.
Geen stem was daar,
net enkele sterre donkerder
en blydskap soos 'n tent óm haar;
en alle verlange buitekant
het trug- en tuisgekeer
tot innigheid, en rus gekry
soos waters in 'n donker meer,
en huiswaarts oor die paaie het sy
gepeins dat vreugde sê kon wees:
vervuld en woordeloos, en stil
geglimlag oor haar verre vrees.

Prosa & poësie | 0 kommentare

VS Senator

So., 14 Desember 2003 11:19

'Senator Strom had een zwarte dochter'

Uitgegeven: 14 december 2003 09:23

WASHINGTON - De onlangs overleden Amerikaanse senator Strom Thurmond, die
zich lang sterk heeft gemaakt voor de scheiding van blank en zwart, bleek
zelf een dochter van een zwarte vrouw te hebben. Dat meldde The Washington
Post zondag op zijn interneteditie.

De krant had een interview met de inmiddels 78-jarige Essie Mae
Washington-Williams. Daarin vertelt ze dat haar moeder, een dienstmeid, in
de jaren twintig van de vorige eeuw een seksuele verhouding had met
Thurmond, en dat zij daaruit is geboren. Vanaf 1941, toen Williams zestien
werd, zou Thurmond haar een maandelijkse toelage hebben gegeven en had hij
in het geheim contact met haar.

Thurmond overleed in juni van dit jaar op 100-jarige leeftijd

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Toets

So., 14 Desember 2003 06:29

'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
iets te sê het hier nie.

DD

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Miss Belgie - missantw2[1].jpg (1/1)

So., 14 Desember 2003 03:21

Besonder mooi, Paul. Gesond sal ek se, baie gesond. Gelukkig hoef hulle nie
engele met toebroodjies te vergelyk in Belgie nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Zoek contact mer vogelringers in SA

Sa., 13 Desember 2003 17:07

Wil graag in contact komen met vogelringers in SA Bij voorkeur ringers die
belangstelling hebben voor oeverzwaluwen (riparia riparia)
Op onze website is meer te vinden over het ringen van vogels en in het
bijzonder van de oeverzwaluw.
Indien u iemand kent dan hoor ik dat graag. Bij voorbaat dank.

Hartelijk groet,

Peter (Friesland)

www.vogelringgroep.nl

Bij beantwoording via e-mail dan " zooi" uit e-mailadres verwijderen

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Miss Belgie - missantw2[1].jpg (0/1)

Sa., 13 Desember 2003 12:35

Dit is die nuwe miss Belgie,Ellen Petri
Links is die tweede eredame,Leen Hens van myn gemeente Dilbeek
Vir meer http://members.lycos.nl/ellenpetri/

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Karnaval

Sa., 13 Desember 2003 10:22

http://users.pandora.be/geertbuyl/carnaval/

Dit is een nuu karnavalliedjie,vir Africaanders waarskynlik nie goe
verstaanbaar nie maar tog baie leuk om te bekyk en te beluister.
Dit is vlaams dialekt van Aalst die een bysonder spesiale karnaval het.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Pretoria se naamsverandering

Sa., 13 Desember 2003 09:59

Leeg
BAIE BELANGRIK!!!! VERSPREI WYD EN SUID!!

Pretoria se naamsverandering

Jy kan stem op die webtuiste hieronder genoem of jy die naamsverandering
goedkeur of nie. Asseblief stem vir Pretoria. Laat weet soveel moontlik
Pretorianers van hierdie webtuiste. Sekerlik wil ons almal Pretorianers
wees en nie Tswaneaners nie.

www.museumpark.co.za

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

karnaval

Sa., 13 Desember 2003 09:51

http://users.pandora.be/geertbuyl/carnaval/

Dit is een nuu karnavalliedjie,vir Africaanders waarskynlik nie goe
verstaanbaar nie maar tog baie leuk om te bekyk en te beluister.
Dit is vlaams dialekt van Aalst die een bysonder spesiale karnaval
het.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    478  479  480  481  482  483  484  485  486  487  488  489  490  491  492  493    »]
Tyd nou: So. Apr. 05 21:37:22 UTC 2026