Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Baine's Kloof

Wo., 21 Januarie 2004 08:54

Vroeër (September?) het Gloudina gevra of die beroemde pad en pas
bouer van doe 19de eeu Sir Thomas Baine was. Lyk my dis 'n algemene
fout, want hierdie afgelope naweek se Rapport sê ook dit was hy.
Thomas Baine was bekend as skilder van Wes-Kaapse en veral Oos-Kaapse
tonele en mense, defnitief geen pas bouer nie.

Iets wat ek nie van Andrew Geddes Bain genoem het nie was dat hy ook
deur sy pas bouery SA se eerste Geoloog was.

Die Ecca pas is so 10 Km noord van Grahamstown. Dit vorm deel van die
pad tussen lg. en Fort Beaufort, wat oorspronklik as "The Queen'S
Road" bekend was ondat die Queen (was dit Vicky?) opdrag gegee het vir
die bou daarvan sodat haar soldate ens. makliker toegang tot British
Kaffraria (spel?) kon hê. Die pad gaan deur 'n baie ruwe terrein en
daar is uigrawings wat skrik vir niks. Eers die Ecca pas, dan so
halfpad die "Koonab (eintlik Quanabe) Cuttings" en dan so 10 Km van
Fort Beaufort af "The Towers," so genoem omdat hulle van diep onder in
die vallei soos die ruïnes van ou torings lyk.

Dis moes toentertyd nogal 'n prestasie gewees het om die pad te bou.
Ek glo nie Alfie het toe al dinamiet uigevind nie, dus was dit seker
maar meestal pik en graaf. Woes!

Drom

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Kry julle driewiele uit

Wo., 21 Januarie 2004 07:02

Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

" salut d'amour " deur FANIE OLIVIER

Di., 20 Januarie 2004 23:42

Fanie Olivier

salut d'amour

langs die swembad het die palm blom gemaak
en in sy lang geel stringe oopgeval
nat en taai van nektar en van saad.
die vinke wat nesmaak teen die palmpunte
die duiwe in die groot kameelpoot
die mossies uit die geut moes almal padgee
toe die klein bruin bye aanstreep
en om die tros beginne draai
met hulle voetjies vastrap in die waterval.
nou sien die spreeus as hul verbyvlieg
hoe die knoppies swel
en niemand waag dit tussen die korwe
of naby die palm nie
maar kyk tjoepstil verwonderd
na die fyn berekenings in God se spel.

Prosa & poësie | 0 kommentare

Klop klop vir hulp!

Di., 20 Januarie 2004 11:11

Ek het twee rekenaars: kinders/ma, en myne. Ma se rekenaar gebruik XP 2002,
en myne is betroubare ou '98! Beide gebruik IE vers. 6, en deel 'n LAN
konneksie (my rekenaar is die 'server).
Probleem: Ek probeer my banksake per internet doen, en moet op 'n bepaalde
punt op my bank se tuisblad kliek op 'n knoppie (Personal Banking), wat my
behoort te neem na die bladsy waar ek my PIN nommer moet in tik. Op Ma se
rekenaar is die knoppie 'dood' - geen kliekery het 'n reaksie nie, nie eens
regs-kliek nie! (Dit het egter in die verlede gewerk). Op my rekenaar werk
al soos dit hoort. Hoe nou? Ek het al die 'cookies' en 'temp files' op haar
rekenaar verwyder. Ek het self Mozilla Firebird gebruik, met dieselfde
'geen' reaksie! So ver gegaan om IE6 te 'delete' dmv. "Remove/Add
Programmes", met die hoop dat 'n 'nuwe' installasie sal help - wonderlike
XP: na die "Remove" aksie sorgvuldig gedoen is, pronk dit steeds net soos
voor die tyd, het geensins verdwyn nie!

Kan enige iemand help asseblief, ek is desperaat gesukkel.

Dankie,

Daniel Jan
IBICF.
dan...@thelerouxs.com
This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Re: One Hit Wonders!!!

Di., 20 Januarie 2004 10:34

Jou engels is te swak vir 'n engelsman...

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Beelden interview Antjie Krog in NL

Di., 20 Januarie 2004 09:35

http://cgi.omroep.nl/cgi-bin/streams?/tv/vpro/ram/sb.2004011 8.rm?start=2:4.70&end=24:15&title=Antjie%20Krog%20in %20gesprek%20met%20Nelleke%20Noo

Op deze site kan je met Real Player 8 basic .. het interview van Antjie
Krog in NL zien

http://www.vpro.nl/ is de home-page van deze televisie omroep
http://www.real.com/freeplayer/?rppr=vpro.nl hier kan je Real Player gratis
downloaden

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Kinderlike onskuld

Ma., 19 Januarie 2004 10:27

Een kindje, Geoffrey, zit in de auto met zijn vader en ze rijden voorbij
enkele hoertjes langs de kant van de weg.
Nieuwsgierig als Geoffrey is, vraagt hij z'n vader: ,"Papa, wat
doen die mevrouwen daar? "
Z'n vader, blozend: "Niets speciaal, kijk daar, een speelgoedwinkel!"
"Ja, ik heb het al gezien, maar wat doen die vrouwen daar?"
"Het zijn... het zijn...vrouwen die op straat verkopen!"
"En wat verkopen ze dan?"
"Ze verkopen...euhm...ze verkopen plezier!"
Geoffrey vindt het antwoord wel bevredigend en enkele dagen later ziet hij
de vrouwen opnieuw zonder dat z'n vader erbij is en stapt er zelfverzekerd
naartoe.
"Mevrouw? Kan ik voor 5 Euro plezier krijgen a.u.b.?"
Het hoertje twijfelt even, maar aanvaardt de 5 Euro omdat ze nogal
krap bij kas zit en neemt de jongen mee naar binnen.
Ze smeert hem drie mega-grote boterhammen met choco.
's Avonds komt Geoffrey thuis en vertelt z'n vader dat hij voor 5 Euro
plezier
heeft gekregen bij de mevrouwen die op straat verkopen.
Zijn vader verbleekt en vraagt:
"En...euhm...hoe...hoe...was het?"
"Goed, goed, met de eerste twee had ik geen probleem maar de derde heb ik
gewoon afgelikt!"

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Ons Regslui raak seksie

Ma., 19 Januarie 2004 07:48

In gister se koerant van 'n Advokaat wat aangekla is van seks met 'n persoon
onder 16, en vanoggend van 'n regter wat deur 'n ander kongresganger
aangekla is van verkragting.
Miskien moet die publiek meer sê hê wie in verkragtingsake en ander
seks-sake as regter kan optree en wie die advokate kan wees.
Het een van julle The Innocents gesien op M-Net - lekker morele dilemma vir
die kyker.
Dit gaan oor die vroulike advokaat wat berug/beroemd/bekend was dat geen
vrou wat 'n man aankla van 'n seksdaad haar saak sou wen nie - sy was
meedoënloos om die klaagster af te kraak en die aangeklaagde oortreder het
altyd losgekom.
Toe word sy verkrag deur 'n kollega, en man van haar beste vriendin.
Lang storie kort - sy het ook haar saak verloor ( en sommige kykers sou
heelwaarskynlik voel sy is terugbetaal vir wat sy aan ander vroue gedoen
het), en sy het weggetrek van 'n florerende praktyk.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 62 kommentare

Re: Mbeki's Statements

Ma., 19 Januarie 2004 05:32

Ag foeitog....nog 'n poging van 'Nude Raider' aka ghoebaai!

"No Boers Allowed" skryf in boodskap news:9RCO1U2X38004.1882407407@anonymous.poster...
> If the people of SAfrica think things in the country are bad
> then they should be free to express that view. Why would anyone
> want to say things are bad when they're good? When you hear this
> sort of stuff from a head of state then you have to start
> worrying about the reasoning ability of the individual concerned.
>
> I say we bring back Queen Winnie - she knows how to run the
> place and has a special stompie surprise for the stubborn boers
> who still haven't woken up to the fact that they are has-beens
> and no longer have influence on domestic affairs.
>
> No Boers Allowed
>
> --
> Questo messaggio e' stato inoltrato automaticamente
> da un paio di anonymous remailer. Il mittente originale
> e' sconosciuto e non identificabile. Datevi pace.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

1,000 Pond kan gewen word

So., 18 Januarie 2004 16:51

1,000 engelse pond kan gewen word, jy betaal niks
click on free entry
http://www.virtualworlddirect.com/17584FE

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    458  459  460  461  462  463  464  465  466  467  468  469  470  471  472  473    »]
Tyd nou: Do. Des. 25 02:05:55 UTC 2025